-
Home
- Afrikaans huistaal graad 8
- Kwartaal 1
- Taal
Afrikaans huistaal
Graad 8
Module 3
Taal
AKTIWITEIT 1
Taal
Eerstens weer so ’n paar LEESTEKENS.
3.1 Skryf die paragraaf wat begin met: “Die groot rede waarom . . .” oor soos jy Len se woorde (en stemtoon/houding ens.) aan iemand anders sal oordra.
3.2 Skryf die sin wat begin met: “Volgens mnr. Len Bradford . . .” woord vir woord oor en voeg die korrekte leestekens in.
Afleidings
- In die woordeskat van Afrikaans kom baie woorde voor wat van dieselfde woord afgelei is, maar ’n heel ander betekenis het. Julle is bv.
leerders , ’n woord wat van LEER afgelei is. Maar ook
leraar en
verleer kom van dieselfde woord, wat ons die STAM noem, af. Meer nog: ’n leerder is iemand wat leer, en daarom sê ons dis ’n persoonsvorm.
3.3 Lees nou weer deur die leesstuk en skryf
verskillende persoonsvorme sowel as die STAM van elkeen neer.
3.4 Water ander woorde kan jy maak met die STAM Me wat jy by 3.3 uitgehaal het?
Sinonieme en Antonieme
- In die woordeskat van enige taal (en in ons geval Afrikaans) kan ons sekere woorde met mekaar vervang of byna vervang sonder dat ons werklik aan die betekenis verander. Woorde waarmee ons ander kan vervang, noem ons sinonieme.
- Maar dis nie altyd so eenvoudig nie: woorde het betekenis, en ons heg sekere betekeniswaarde aan woorde, sodat ons baiekeer sê ’n woord is beledigend ens. bedoel. Jy gaan bv. nie baie daarvan hou as jou ma vir gaste sê: “Dis my oudste
seun ; hy is ’n oulike
vent” nie, want vent het in die meeste gevalle ’n negatiewe betekenis.
- GAAN SOEK NOU IN DIE LEESSTUK SINONIEME VIR DIE VOLGENDE WOORDE (DIE LYS IS NIE IN VOLGORDE SOOS DIT IN DIE LEESSTUK VOORKOM NIE):
3.5 sukkel
3.6 groei
3.7 snelheid
3.8 nuwigheid
3.9 kerjakker
3.10 populariteit
3.11 moderne
- KOM ONS KEER NOU DIE OEFENING OM! DIE VOLGENDE KLOMPIE WOORDE STAAN IN DIE LEESSTUK. JY MOET NOU (JOU EIE) SINONIEME DAARVOOR GAAN SOEK.
3.12 beslis (par. 1)
3.13 make (par. 7)
3.14 eenvoudig (par. 9)
3.15 handige (par. 10)
3.16 seker (par. 13)
- Net so kry ons in alle tale woorde met ’n teenoorgestelde betekenis, wat ons ANTONIEME noem (anti- beteken mos TEEN). Antonieme werk op verskillende maniere: so bv. is MAN die enigste antoniem vir VROU, ROOI kan nie werklik ’n antoniem hê nie, maar wanneer ’n ding ROOI is, kan dit nie WIT of SWART of GEEL of enige ander kleur wees nie. As ek nie KWAAD is nie, kan ek VRIENDELIK wees, of TEVREDE of RUSTIG, of AFGEKOEL, wat almal ’n ander toestand uitdruk.
- Maar kom ons werk vir eers net met een soort ANTONIEM.
- GAAN WEER NA DIE LEESSTUK TOE EN GEE ANTONIEME VIR DIE VOLGENDE WOORDE (JY MOET NOU KYK IN WATTER BETEKENIS OF KONTEKS DIE BEPAALDE WOORD GEBRUIK WORD SODAT JY ‘N GOEIE ANTONIEM GEE):
3.17 nuwerwetse (par.1)
3.18 toeneem (par. 3)
3.19 veiliger (par. 4)
3.20 waaghalse (par. 5)
3.21 handige (par. 10)
3.22 gewoonlik (par. 11)
- ’n Laaste opmerking oor woorde: Dit gebeur dikwels dat mense nie die presiese betekenis van ’n woord ken nie of dit met ’n ander woord verwar, met die gevolg dat hulle dan daardie woord verkeerd gebruik omdat hulle dink dit beteken iets anders as wat dit werklik beteken. Dink maar aan ’n woord soos OPGESKEEP sit (met iets wat jy nie wil hê nie), en OPGESAAL (word met iets – met ander woorde nog werk bykry). Mense gebruik dikwels die uitdrukking: Ek sit opgesaal met hierdie nuttelose geskenk.
- Net so gebeur dit dat mense twee woorde ken wat byna dieselfde beteken, en dan daardie woorde saamvoeg asof dit korrek is so.
Questions & Answers
classification of plants, gymnosperm features.
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
what is an ionic bond
Samuel
what is fallopian tube
Merolyn
what's bulbourethral gland
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium
Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ.
The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
Definition of respiration
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
what are the functions of follicle stimulating harmones?
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Source:
OpenStax, Afrikaans huistaal graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11037/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.