<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 7

Prosessering: tekstiele

Module 18

Die maak van ‘n kledingstuk

Daar is verskillende stadiums in die vervaardiging en voorsiening van kledingstukke.

Voordat jy kan klere maak, het jy eers ‘n patroon nodig. Patrone is bloot velle papier / karton. Elke patroondeel word presies gevorm en dien as meester waarvan jy die regte kledingstuk se verskillende dele uit kledingstowwe knip. Jy kan vir elke tipe kledingstuk ‘n ander patroon koop, of, soos kleremaaksters, slegs ‘n basiese patroon neem en dit aanpas volgens behoefte. Voordat jy egter ‘n patroon kan knip, moet jy eers weet wat jou mate is.

  1. Die neem van jou mate

Gebruik ‘n meetband en teken die volgende mate op die tabel aan. Jy mag dalk iemand nodig hê om jou met sommige van die mate te help. Kyk goed na die skets op die volgende bladsy om te verseker dat die presiese mate geneem word.

Hier volg ‘n paar belangrike riglyne:

  1. Probeer om te ontspan terwyl jou mate geneem word.
  2. Indien jy jou maag intrek, mag die kledingstuk later te nou om jou middellyf wees.
  3. Neem jou mate liewer ‘n bietjie te groot as te klein. Dit is maklik om af te sny, maar jy kan nie weer aanlas nie.
  4. Indien ‘n maat nie presies tot op ‘n sentimeter uitwerk nie, word dit afgerond na die volgende sentimeter.
  5. Jou liggaam groei nog en jy moet voorsiening maak daarvoor.
Mate My mate in cm
Skouerlyn
Skouer tot middel
Skouer tot heup
Skouer tot bors
Bors
Arm
Middel
Heuplyn
Binnebeen
Buitebeen

GESELS MET JOU MAAT :

  • Hoe sou jy die mate hierbo aanpas wanneer jy beplan om ‘n lospassende T-hemp te maak?
  • Moet patroondele presies die grootte van die kledingstuk wees?
  • Hoe kan ‘n mens aandui waar die verskillende patroondele aanmekaar gestik moet word?
  • Van watter materiaal / tipe papier moet patroondele gemaak wees?
  • Die patroon

Hieronder is ‘n tipiese patroon vir ‘n kledingstuk. Watter tipe kledingstuk dink jy gaan hiervan gemaak word?

  • Die vaste lyn dui die patroonrand waarlangs gesny moet word, aan.
  • Die stippellyn wat 15 mm binne die vaste lyn lê, dui die lyn aan waar jy die patroondele moet vaswerk.
  • Hierdie 15 mm is die naat.
  • Jy moet ten minste 30 cm onderaan die kledingstuk aansny vir some.
  • Die enkel- en dubbelmerkies dui aan waar die patroondele op mekaar pas.
  • Die pyl dui aan hoe die patroondeel op die materiaal uitgelê moet word om dit uit te knip.

Nuwe woorde

Naat: ‘n ry steke wat die dele van die kledingstuk aanmekaar heg.

Soom: wanneer jy die rafelkante onderaan hempsmoue, rokke en broekspype invou en vaswerk

Die produk

Die ontwerp van my eie patroon

  • Voordat jy hiermee kan begin, is daar eers ‘n paar vrae wat jy vir jouself sal moet beantwoord:
  • Wat moet die lengte van die hemp wees?
  • Moet dit ‘n ronde of V-hals hê?
  • Die nekopening moet maklik oor jou kop kan gaan. Hoe gaan jy

dit regkry?

  • Moet die hemp nousluitend of lospassend wees?
  • Watter tipe materiaal is geskik vir die doel van die hemp?
  • Watter tipe kledingstof gaan jy gebruik?
  • Moet dit sag / rekbaar / waterabsorberend wees?
  • Moet dit duur wees? Vir watter doel gaan jy die hemp gebruik?
  • Moet die kledingstof bont of effekleurig wees?
  • Gaan jy dit met enige verf- of appliekwerk versier?
  • Moet die materiaal kreukeltraag wees? Is jy lief vir stryk?

Questions & Answers

summarize halerambos & holbon
David Reply
the Three stages of Auguste Comte
Clementina Reply
what are agents of socialization
Antonio Reply
sociology of education
Nuhu Reply
definition of sociology of education
Nuhu
what is culture
Abdulrahim Reply
shared beliefs, values, and practices
AI-Robot
What are the two type of scientific method
ogunniran Reply
I'm willing to join you
Aceng Reply
what are the scientific method of sociology
Man
what is socialization
ogunniran Reply
the process wherein people come to understand societal norms and expectations, to accept society's beliefs, and to be aware of societal values
AI-Robot
scientific method in doing research
ogunniran
defimition of sickness in afica
Anita
Cosmology
ogunniran
Hmmm
ogunniran
list and explain the terms that found in society
REMMY Reply
list and explain the terms that found in society
Mukhtar
what are the agents of socialization
Antonio
Family Peer group Institution
Abdulwajud
I mean the definition
Antonio
ways of perceived deviance indifferent society
Naomi Reply
reasons of joining groups
SAM
to bring development to the nation at large
Hyellafiya
entails of consultative and consensus building from others
Gadama
World first Sociologist?
Abu
What is evolutionary model
Muhammad Reply
Evolution models refer to mathematical and computational representations of the processes involved in biological evolution. These models aim to simulate and understand how species change over time through mechanisms such as natural selection, genetic drift, and mutation. Evolutionary models can be u
faruk
what are the modern trends in religious behaviours
Selekeye Reply
what are social norms
Daniel Reply
shared standards of acceptable behavior by the group or appropriate behavior in a particular institution or those behaviors that are acceptable in a society
Lucius
that is how i understood it
Lucius
examples of societal norms
Diamond
Discuss the characteristics of the research located within positivist and the interpretivist paradigm
Tariro Reply
what is Industrialisation
Selekeye Reply
industrialization
Angelo
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 7. OpenStax CNX. Sep 10, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11031/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask