<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Persentasies

Opvoeders afdeling

Memorandum

  • a) (i) 1 8 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{8} } } } {} / 12 , 5 100 size 12{ { { size 8{"12",5} } over { size 8{"100"} } } } {} / 125 1000 size 12{ { { size 8{"125"} } over { size 8{"1000"} } } } {}

(ii) 3 20 size 12{ { { size 8{3} } over { size 8{"20"} } } } {}

  1. 15

( 1 4 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{4} } } } {} van 60)

  1. 9

(15–6)

22.2 a) 1 10 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{"10"} } } } {} van 24 = 2,4

2 uur 24 minute

b) Veldwerk

Fiksheid

c) 1 8 size 12{ { { size 8{1} } over { size 8{8} } } } {}

  1. 3,6 uur

3 uur 36 minute

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: sirkelgrafieke met persentasie (%) [lu 2.6, lu 5.8, lu 5.9]

22. SIRKELGRAFIEKE MET PERSENTASIE (%)

22.1 Bestudeer die volgende sirkelgrafiek saam met ’n maat en beantwoord dan die vrae wat volg:

’n Graad 7-klas se musieksmaak lyk so:

a) Watter breuk van die leerders hou van

(i) klassieke musiek? .........................

(ii) geestelike musiek? .........................

b) As daar 60 leerders in die klas is, hoeveel luister na “rap”?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

c) Hoeveel minder leerders luister na Boeremusiek as na “rap”?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

d) Wat is JOU gunsteling musiek?

…………………………………………………………………………………………..

22.2 Kyk ook na die sirkelgrafiek in verband met die Suid-Afrikaanse krieketspan se daaglikse roetine. Beantwoord die volgende vrae:

a) Hoeveel uur is daar per dag vir ontspanning?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

b) Waaraan word daar ewe veel tyd spandeer?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

c) Watter breuk van die dag word aan boulwerk bestee?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

d) Hoeveel uur per dag word aan fiksheidsoefeninge afgestaan?

…………………………………………………………………………………………..

…………………………………………………………………………………………..

23. UITDAGING!

Kan jy ’n kolomgrafiek trek van enige van die bogenoemde sirkelgrafieke?

24. Tyd vir self-assessering

  • Maak ’n regmerkie in die toepaslike kolom:
JA NEE
Ek kan % van bedrae bereken (nr. 15.1 – 15.3)
Ek kan een hoeveelheid as ’n % van ’n ander hoeveelheid skryf (nr. 16.1 – 16.3)
Ek kan % afslag bereken
Ek kan % verhoging bereken
Ek kan wins bereken
Ek kan verlies bereken
Ek kan die BTW op items bereken
Ek kan sirkelgrafieke interpreteer en vrae daaroor beantwoord
Ek kan ’n kolomgrafiek trek

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n situasie beskryf deur ‘n grafiek daarvan te interpreteer, of ‘n grafiek van ‘n beskrywing van ‘n situasie teken (bv. die hoogte van ‘n wipwaentjie oor tyd; die spoed van ‘n resiesmotor wat om ‘n baan beweeg);

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.8: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid grafieke met die hand of met behulp van tegnologie teken om data voor te stel en te interpreteer (gegroepeer en ongegroepeer),

Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskeie maniere voorgestel is krities lees en interpreteer ten einde gevolgtrekkings en voorspellings te maak.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask