<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om te bereken deur bewerkings te kies wat geskik is om probleme op te los [lu 1.8.1]

1. Jy is reeds aan ‘n wye verskeidenheid metodes om af te trek blootgestel. Kyk of jy nou die kennis wat jy opgedoen het, sinvol kan toepas. Bereken nou die volgende deur enige metode wat jy verkies te gebruik.

1.1 721 435 – 342 668

_____________________________________________________________________

1.2 834 206 – 467 937

1.3 1 000 000 – 386 249

2. Kontroleer jou antwoorde met ’n sakrekenaar.

TYD VIR SELFASSESSERING

Kom ons kyk hoe jy tot dusver gevaar het. Wys vir ons hoe jy voel oor die verskillende aftrek-metodes. Kleur die gesiggie wat waar is van jou, netjies in:

Help! Sukkel baie Sukkel bietjie Geen probleem
Ek kan aftrek deur terug te tel (LU 1.8). _____________ ____________ _____________ _____________
Ek kan die kompensasiewet vir aftrekking korrek gebruik (LU 1.8). _____________ ____________ _____________ _____________
Ek verstaan hoe om met negatiewe getalle af te trek (LU 1.8). _____________ ____________ _____________ _____________
Ek kan die kort metode vir aftrekking gebruik (LU 1.8). _____________ ____________ _____________ _____________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:

1.8.1: afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask