<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalpatrone

Opvoeders afdeling

Memorandum

7.

a) 1; 3; 6; 10

b).

c) Skets 5: 15

Skets 6: 21

10 x (10 +1) ÷ 2

= 55

25 x (25 + 1) ÷ 2

= 325

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getallepatrone (driehoekgetalle) [lo 2.3]

7. Kom ons ondersoek ook DRIEHOEKGETALLE.

  • Kyk goed na die volgende:

a) Voltooi nou die tabel:

Skets 1 2 3 4
Aantal driehoeke

b) Teken nou skets 5 en 6 en vul die tabel verder in.

C. let op?

Ons kan die volgende formule gebruik om die aantal driehoeke in elke skets te bepaal:

Bv. Skets 5 (S 5 ) = 5 × (5 + 1) ÷ 2 = 15

(i) Gebruik die formule en bepaal: (gebruik jou sakrekenaar, indien nodig)

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

  • die 10de driehoekgetal __________________________________________
  • die 25ste driehoekgetal __________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder voorstellings maak van en verwantskappe tussen veranderlikes gebruik sodat inset- en/of uitsetwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word deur die gebruik van:

2.3.3: tabelle.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask