<< Chapter < Page Chapter >> Page >

2. Gebruik nou jou sakrekenaar en kyk of jy in die kol was.

Aktiwiteit 9:

Om probleme in konteks te kan oplos [lu 1.6.1]

  • Die volgende aktiwiteit is ‘n groepprojek wat jy in jou portefeulje kan plaas. Jou opvoeder sal jou van die nodige folio voorsien en aan jou verduidelik presies wat van jou verwag word.
  • Verdeel in groepe van vier of vyf en lees dan die opdrag noukeurig deur.
  • Julle groep moet minstens drie blomwinkels of blommeverkopers in jul omgewing besoek. Julle taak is om uit te vind watter bloemiste of blommeverkoper die goedkoopste is.

Hou die volgende in gedagte as riglyne:

  1. Kyk net na ‘n bos gemengde blomme.
  2. Neem die getal blomme in elke bos in aanmerking.
  3. Sê in jul verslag wie die goedkoopste is en motiveer hoekom julle so sê. Onthou om al jul bewerkings te wys!
  4. Werk netjies en handig jul projek betyds in.

Aktiwiteit 10:

Om probleme in konteks te kan oplos [lu 1.6]

1. Verdeel in groepe van drie. Vra jul opvoeder vir die nodige folio en los die volgende probleme sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar op:

  • 2 924 toeskouers moet per bus na ‘n sokkerstadion vervoer word. As elke bus 68 passasiers kan vervoer, hoeveel busse is nodig om almal na die stadion te neem?
  • 55 opvoeders is per taxi na dieselfde stadion. As hul altesaam R2 475 vir die rit moes betaal, watter bedrag moes elke opvoeder vir ‘n taxi-bestuurder gee?
  • ‘n Klomp rugbyspelers het besluit om hul maats wat sokker speel te gaan ondersteun. As daar altesaam 2 010 rugbyspelers was, hoeveel rugbyspanne het na die sokkerwedstryde gaan kyk?

2. Kontroleer jul antwoorde met behulp van ‘n sakrekenaar.

3. Vergelyk jul oplossings met dié van die ander groepe in die klas.

4. Bespreek die verskille en/of ooreenkomste tussen die verskillende metodes wat gebruik is.

Aktiwiteit 11:

Om die gelykwaardigheid en geldigheid van verskillende voorstellings van dieselfde probleem d.m.v. vergelyking en bespreking te bepaal [lu 2.6]

  • In die vorige aktiwiteit het julle jul eie strategieë en metodes gebruik om die probleme op te los. In die volgende aktiwiteit is die antwoorde reeds bereken. Werk nou saam met ’n maat en verduidelik vir mekaar die verskillende oplossings vir die probleem:

Daar is 7 310 boeke in die skoolbiblioteek. Die bibliotekaresse wil 34 boeke op elke rak pak. Hoeveel rakke het sy nodig?

1. Ek bereken my antwoord deur herhaalde aftrekking.

Ek weet 34 × 100 = 3 400.

Dus: 7 310

- 3 400 (100)

3 910

- 3 400 (100)

510

- 340 (10)

170

- 170 (5)

- - -

Die antwoord is dus 100 + 100 + 10 + 5 = 215

2. Ek moet 7 310 ÷ 34 bereken. Ek doen dit deur te vermenigvuldig.

34 × 100 = 3 400, so 34 × 200 = 6 800

7 310 – 6 800 = 510

34 × 10 = 340

510 – 340 = 170

34 × 5 = 170

170 – 170 = 0

Die kwosiënt is dus 200 + 10 + 5 = 215

  1. 7 310 = (3 400 + 3 400) + 340 + 170

Dus: (3 400 ÷ 34) + (3 400 ÷ 34) + (340 ÷ 34) + (170 ÷ 34)

= 100 + 100 + 10 + 5

= 215

6. Is daar nog ’n metode waaraan julle kan dink om 7 310 ÷ 34 te bereken?

7 Verduidelik die metode by nr. 5 vir jou klasmaats. (Verbeel jou JY is die opvoeder!)

8. Watter van die metodes hierbo verkies jy?

Aktiwiteit 12:

Om te bereken deur geselekteerde bewerkings te gebruik [lu 1.8.5]

1. Jy het nou na ‘n verskeidenheid van metodes gekyk wat ons vir deling kan gebruik. Kom ons konsentreer nou op net een van hulle. Vind die kwosiënt van die volgende deur die metode soos by nr. 5 op die vorige bladsy te gebruik:

Questions & Answers

Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask