<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 8

Kritiese en kreatiewe refleksie

Module 11

Polifonie in afrika-musiek

MUSIEK

Aktiwiteit 1:

Om die gebruik van polifonie in afrika-musiek te ondersoek

[lu 2.6]

  • Om hierdie aktiwiteit te begryp moet ons twee woorde uitsonder en omskryf, nl. Afrika en polifonie . Sodra ons dit verstaan, spreek dit eintlik vanself hoe Afrika-musiek polifonie gebruik om aan elke deelnemer ‘n gelykmatige plek in die verloop van die musiek te gee.

Agtergrond

  • Doen navorsing (en dit sluit in om met verskillende mense te praat!) oor die kultuur en leefwyse van mense in Afrika en brei veral uit oor die benadering tot gesinslewe. Onthou, wanneer ons praat van Afrika-musiek, word hoofsaaklik na die sub-Sahara-gebied verwys. Die sub-Sahara-streek is suid van die Saharawoestyn en sluit Wes-, Suid-, Oos en Sentraal-Afrika in. Die styl van Noord-Afrika is nou verbind met dié van die Midde-Ooste.

Skryf die inligting in die vorm van dagboekinskrywings en plak kopieë daarvan in jou leerderjoernaal.

Vergelyk nou ‘n Westerse konsertuitvoering met ‘n Afrika-musiekuitvoering na aanleiding van die agtergrond hierbo.

Die gebruik van polifonie in Afrika-Musiek

Wat beteken polifonie?

Verskeidenheid van partye

Uitvoering 1: Melodieparty van kanon, eenstemmig gesing

Melodie
Hoeveel melodiese partye is daar?
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar?
Motiveer.
Harmonie
Word daar harmonieë gevorm?
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag?
Motiveer.
Ritme
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar?
Motiveer.
Tekstuur
Is die tekstuur yl of dig?
Motiveer.
Styl
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding!

Uitvoering 2 (Melodieparty van kanon gesing met begeleiding op byvoorbeeld klavier.)

Melodie
Hoeveel melodiese partye is daar?
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar?
Motiveer.
Harmonie
Word daar harmonieë gevorm?
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag?
Motiveer.
Ritme
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar?
Motiveer.
Tekstuur
Is die tekstuur yl of dig?
Motiveer.
Styl
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding!

Uitvoering 3 (Kanon gesing in twee of drie stemme.)

Melodie
Hoeveel melodiese partye is daar?
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar?
Motiveer.
Harmonie
Word daar harmonieë gevorm?
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag?
Motiveer.
Ritme
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar?
Motiveer.
Tekstuur
Is die tekstuur yl of dig?
Motiveer.
Styl
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding!

Opsommend

Monofonie beteken ____________

Homofonie beteken ____________

Polifonie beteken ____________

Luister na die opname van die rituele genesingsmusiek uit Malawi.

Hoeveel musiekpartye hoor jy?

Kan jy elke party identifiseer?

Onafhanklikheid van die partye.

Onafhanklikheid ten opsigte van ritme.

In Afrika-musiek is elke party ritmies onafhanklik van mekaar, maar tog word ‘n eenheid

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11045/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask