<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 9

Lewensprosesse

Module 3

Voeding en gesondheid

In alle wêrelddele is daar mense wat nie gesond is nie as gevolg van verkeerde voeding.

Wanvoeding sluit in te veel of te min voedsel wat lei tot voedingsiektes. Dit kan verdeel word in ondervoeding en oorvoeding .

Ondervoeding :

Te min voedingstowwe, bv. anorexia nervosa of bulimia .

Te min proteïne, bv. kwashiorkor .

Te min vitamiene, bv. skeurbuik en beri-beri .

Oorvoeding:

Te veel van sekere voedingstowwe, bv. vetsug .

Klasaktiwiteit: plakkaat

  • Versamel inligting oor verskeie voedingsiektes – verdeel in groepe en maak 'n plakkaat om sekere siektes aan die klas te verduidelik.
  • Die klas moet ‘n tabel skep en voltooi met die volgende hofies:
  • Naam van siekte
  • Tekort aan
  • Simptome
  • Weefsels geaffekteer
  • Die siektes is soos volg:
  • Skeurbuik
  • Beri-beri
  • Ragitis
  • Pellagra
  • Kwashiorkor
  • Bloedarmoede

Bespreking oor GESONDE DIEET

  • Bespreek verskillende aspekte van 'n gesonde dieet.
  • Noem ten minste vyf dinge wat jy moet doen om 'n gesonde dieet te handhaaf.

Assessering: KLASBESPREKING EN PLAKKAAT

Kon jy inligting voorsien en dit gebruik om tabel, plakkaat en vraag te voltooi?

[LU 2.1, 2.2]

Assessering

LU 2

Konstruksie van Wetenskapkennis

Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Dit is bewys as die leerder:

2.1 betekenisvolle inligting kan onthou;

2.2 inligting kan kategoriseer;

2.3 inligting kan interpreteer;

2.4 kennis kan toepas.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11068/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask