<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Tot bo by die wolke

Opvoeders afdeling

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. ‘n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag, profiel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word.

Tydskedule

Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê.

Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is, word nie aan die leerders uitgedeel nie.

  • LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF

Themba neem belangrike besluite oor hoe hy sy prysgeld gaan spandeer.

Die gedig “Hoër as die wolke” bevat leidrade wat die leerders kan oorweeg om te besluit wat hulle dink Themba sal besluit. Groepwerk kan sorg vir ‘n lewendige bespreking.

Die onderhoud wat die verslaggewer met Themba voer, kan aanleiding gee tot onderhoude tussen leerders in die klas. Leerders vertel ook wat hulle met die prysgeld sou gedoen het.

  • KLANKE EN WOORDBOU

-ks, -mp, -lp, -lf en -lk word in hierdie module aangeleer.

  • SKRIF

Hersiening van moeilike hoofletters gaan voort.

Leerders afdeling

Inhoud

  • Luister na die gedig.
  • Lees dit.
  • Teken prente rondom.

Hoër as die wolke

Ek wens ek was ‘n skoenlapper,

met vlerke mooi en sterk.

ek sal tot by die wolke vlieg,

en neerkyk op blomme waar ek werk.

Ek wens die helikopter wil my neem

nog hoër as die wolke,

dan sal ek afkyk op die berge,

bome, en die see se golwe.

Ek wens ek was ‘n ruiteman,

dan sal ek met my ruimteskip

tot ver bo die wolke reis

en op die maan gaan wip.

G.J.M.

  • Soek woorde wat rym.
  • Sou jy graag ‘n skoenlapper wou wees? Gee jou redes.
  • Sou jy graag ‘n ruimteman wou wees? Gee jou redes.
LU 1.3 LU 2.4 LU 3.2
  • Verdeel in groepies van vier en bespreek wat julle dink Themba met sy prysgeld gaan doen.
  • Lees weer die gedig “Hoër as die wolke.”
  • Die gedig bevat leidrade wat julle sal help om te weet wat Themba sal kies.
  • Vra vir mekaar die volgende vrae.

1. Waarvan hou Themba?

2. Wat sal hy graag wil doen?

3. Hoe sal hy dit kan regkry?

4. Wie sal hom kan help?

  • Elke groep moet hulle keuse maak en hierdie sin voltooi:

Ons dink Themba sal ………………………………………………………..….. omdat …………………………………………………………………………….

  • Vertel vir die klas wat julle besluit het.
  • Bespreek elke groep se besluite.
LU 2.4 LU 4.4 LU 5.3
  • Julle het nou almal se besluite gehoor.
  • Skryf nou jou eie storie oor wat JY dink Themba met sy prysgeld gaan doen.
  • Gee redes waarom jy so besluit het.

Themba se prysgeld

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 2. OpenStax CNX. Oct 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11132/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask