<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Nog ’n voorbeeld: 16 x 2 y 5 2 x 2 y 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {16 size 11{x rSup { size 8{2} } y rSup { size 8{5} } } size 12{ times 2}x rSup { size 8{2} } y} } {}
  • Skryf as produkte van magte: 16 x 2 y 5 2 x 2 y 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {"16" size 11{x rSup { size 8{2} } y rSup { size 8{5} } } size 12{ times 2}x rSup { size 8{2} } y} } {} = 2 4 x 2 y 5 2 x 2 y 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {2 rSup { size 8{4} } size 11{x rSup { size 8{2} } y rSup { size 8{5} } } size 12{ times 2}x rSup { size 8{2} } y} } {} = 2 5 x 4 y 6 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {2 rSup { size 8{5} } size 11{x rSup { size 8{4} } y rSup { size 8{6} } }} } {}
  • Omdat ons die derdemagswortel soek, groepeer ons derdemagte: 2 5 x 4 y 6 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {2 rSup { size 8{5} } size 11{x rSup { size 8{4} } y rSup { size 8{6} } }} } {} = 2 3 x 3 y 6 2 2 x 1 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {2 rSup { size 8{3} } size 11{x rSup { size 8{3} } y rSup { size 8{6} } } size 12{ times 2 rSup { size 8{2} } } size 11{x rSup { size 8{1} } }} } {} = 2 xy 2 3 4x 3 size 12{ nroot { size 8{3} } { left (2 size 11{ bold "xy" rSup { size 8{2} } } right ) rSup { size 8{3} } size 12{ times "4x"}} } {}
  • Die wortelvorm oor die deel wat vereenvoudig kan word, word verwyder. 2 xy 2 3 4 x 3 size 12{ nroot { size 8{3} } { left (2 size 11{ bold "xy" rSup { size 8{2} } } right ) rSup { size 8{3} } size 12{ times 4}x} } {} = 2 xy 2 4x 3 size 12{2 size 11{ bold "xy" rSup { size 8{2} } } size 12{` nroot { size 8{3} } {4x} }} {}
  • Die vereenvoudigde deel is ’n koëffisiënt; die res bly as ’n wortelvorm.

Let op dat ons dit net kan doen as ons faktore in die wortel het; m.a.w. ons kan dit nie doen as ons ’n somuitdrukking het nie.

  • Vereenvoudig hierdie wortelvorme so ver moontlik:

2.1 25 a 5 b 3 c 2 size 12{ sqrt {"25" size 11{a rSup { size 8{5} } b rSup { size 8{3} } c rSup { size 8{2} } }} } {} 2.2 81 x 9 y 12 3 size 12{ nroot { size 8{3} } {"81" size 11{x rSup { size 8{9} } y rSup { size 8{"12"} } }} } {} 2.3 16 a + b 2 size 12{ sqrt {"16" left ( size 11{a}+ size 11{b} right ) rSup { size 8{2} } } } {}

einde van KLASWERK

VERRYKINGSOPDRAG

1. Soos jy gesien het, het die meeste reghoekige driehoeke nie sye met natuurlike getalle as lengtes nie. Daardie reghoekige driehoeke wat wel natuurlike getalle as sylengtes het, is egter baie interessant. Die bekende (3 ; 4 ; 5)-driehoek is een van hulle. Ons noem hierdie groepe van drie getalle Drietalle van Pythagoras .

1.1 Neem groepe van drie getalle uit die volgende lys en probeer om al die drietalle van Pythagoras te kry.

3 ; 4 ; 5 ; 12 ; 13 ; 35 ; 36 ; 37 ; 77 ; 84 ; 85

einde van VERRYKINGSOPDRAG

Daar is baie verskillende maniere om die Stelling van Pythagoras te bewys.

  • ’n Wiskundige in Amerika het, as ’n stokperdjie, soveel bewyse bymekaargemaak (meer as vier honderd) dat hy ’n boek gepubliseer het wat net uit die bewyse bestaan.

Assessering

LU 4
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, -instrumente en formules in ’n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Ons weet dit as die leerder:
4.1 verhoudings en koersprobleme wat tyd, afstand en spoed behels, oplos;
4.2 probleme oplos – insluitende probleme in kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van menseregte, sosiale, ekonomiese, kulturele en omgewingsake te bevorder – wat bekende meetkundige figure en driedimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid meetkontekste behels, deur die volgende te doen:
4.2.1 meet noukeurig en kies meetinstrumente wat geskik vir die probleem is;
4.2.2 skat en bereken noukeurig;
4.2.3 kies en gebruik geskikte formules en meeteenhede;
4.3 die ontwikkeling van meetinstrumente en konvensies deur die geskiedenis heen in verskillende kulture beskryf en illustreer;
4.4 die stelling van Pythagoras gebruik om probleme op te los wat ontbrekende lengtes in bekende meetkundige figure en driedimensionele voorwerpe behels.

Memorandum

TOETS

Waar toepaslik, gee antwoorde benaderd tot 1 desimale plek.

1. Skryf die Stelling van Pythagoras volledig in woorde neer.

2. Bereken die skuinssy van Δ ABC as hoek A ‘n regte hoek is en b = 15 mm en c = 20 mm.

3. Δ PQR het ‘n regte hoek by R . PR = QR . Bereken die lengte van sye PR en QR as QP = 15 cm.

4. Is Δ DEF reghoekig as DF = 16 cm, DE = 14 cm en EF = 12 cm?

5. Watter soort driehoek is Δ XYZ as YZ = 24 cm, XY = 10 cm en XZ = 26 cm? Gee volledige redes.

Memorandum

1. In ‘n reghoekige driehoek is die kwadraat van die skuinssy se lengte gelyk aan die som van die kwadrate van die lengtes van die ander twee sye.

2. Skuinssy = a . a 2 = 15 2 + 20 2 = 225 + 400 = 625 a = 25 Skuinssy is 25 mm

3. PR 2 + QR 2 = QP 2 2( PR ) 2 = 15 2 2( PR ) 2 = 225 PR 2 = 112,5 PR ≈ 10,6 cm

4. LK = 16 2 = 256

RK = 14 2 + 12 2 = 196 + 144 = 340

LK RK , dus is Δ DEF nie reghoekig nie.

5 LK = 26 2 = 676

RK = 24 2 + 10 2 = 576 + 100 = 676

LK = RK , dus is Δ XYZ reghoekig met hoek Y ‘n regte hoek.

6 Skryf die volgende wortelvorme in eenvoudigste vorm:

6.1 12 size 12{ sqrt {"12"} } {}

6.2 50 a 3 b 5 size 12{ sqrt {"50"a rSup { size 8{3} } b rSup { size 8{5} } } } {}

6.3 64 a 1 4 b 4 size 12{ nroot { size 8{4} } {"64" left (a - 1 right ) rSup { size 8{4} } b} } {}

Memoranda

ONDERSOEK

  • As die a , b , c -simbole verwarrend is, teken gerus ‘n driehoek vir leiding om die tabel te voltooi. Dit sal waarskynlik nodig wees om individuele aandag aan daardie leerders te gee wat as ‘n gevolg van swak meettegnieke nie die verwagte antwoorde lewer nie.
  • Die vierkante behoort gekopieer te word sodat dit uitgeknip kan word.

2.1 Hier is die baie bekende “bewys” van die Stelling van Pythagoras. Hierdie werk word weer aangespreek waar gelykvormigheid behandel word.

KLASWERK

Dit is baie belangrik dat leerders die gewoonte ontwikkel om realistiese sketse te maak.

2.1.1 EF = d d 2 = 12 2 + 5 2 = 144 + 25 = 169 = 13 2 d = 13

2.1.2 XY = 4

3.1.1 skuinssy 2 = 81 + 81 = 162 skuinssy ≈ 12,73 cm

3.1.2 PR 2 + RQ 2 = 2 ( PR ) 2 – gelykbenig 2( PR ) 2 = 13,5 2 PR ≈ 9,55 cm

4. Om dat GH die langste sy is, moet dit dus die skuinssy wees – dus is K ‘n regte hoek.

4.1.1 LK = c 2 = 50 2 = 2 500 mm 2

RK = a 2 + b 2 = 30 2 + 40 2 = 2500 mm 2

LK = RK dus is driehoek reghoekig; C is die regte hoek.

4.1.2 LK = 225 cm 2 RK = 64 + 169 = 233 cm 2

LK RK dus is driehoek nie reghoekig nie.

4.1.3 LK = 242,11 cm 2 RK = 121 + 121 = 242 cm 2

LK RK maar hulle is amper gelyk; hoek P is baie naby aan 90°.

HUISWERKOPDRAG

1.1 a = 12 mm

1.2 o = 10 cm

2.1 Nee

2.2 Baie naby – hoek Z ≈ 90°

KLASWERK

Memorandum

1 64 = 8 size 12{ sqrt {"64"} =8} {} pas nie in die tabel nie.

c 9 = 3 2 size 12{9=3 rSup { size 8{2} } } {} 25 = 5 2 size 12{"25"=5 rSup { size 8{2} } } {} 7 2 = 49 size 12{7 rSup { size 8{2} } ="49"} {} 3 4 = 81 size 12{3 rSup { size 8{4} } ="81"} {} b × b = b 2 size 12{b times b=b rSup { size 8{2} } } {} 64 = 2 6 size 12{"64"=2 rSup { size 8{6} } } {} a × a × a = a 3 size 12{a times a times a=a rSup { size 8{3} } } {}
8 3 = 2 size 12{ nroot { size 8{3} } {8} =2} {} 9 = 3 size 12{ sqrt {9} =3} {} 25 = 5 size 12{ sqrt {"25"} =5} {} 49 = 7 size 12{ sqrt {"49"} =7} {} 81 4 = 3 size 12{ nroot { size 8{4} } {"81"} =3} {} b = b 2 size 12{b= sqrt {b rSup { size 8{2} } } } {} 64 6 = 2 size 12{ nroot { size 8{6} } {"64"} =2} {} a 5 5 = a size 12{ nroot { size 8{5} } {a rSup { size 8{5} } } =a} {}

2.1 5a 2 bc ab size 12{5a rSup { size 8{2} } ital "bc" sqrt { ital "ab"} } {}

2.2 3x 3 y 4 3 3 size 12{3x rSup { size 8{3} } y rSup { size 8{4} } ` nroot { size 8{3} } {3} } {}

2.3 4( a+b )

VERRYKINGSOPDRAG

  • Groepeer leerders en vra hulle om mekaar se werk na te gaan en sodoende kan die hele klas uiteindelik besluit oor die antwoord.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11055/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask