<< Chapter < Page Chapter >> Page >

1 ×________+ 8 × ___________ + 4 × __________+________× 10 + ________

1.8 Jy tel in 2’s. Begin met die getal hierbo en skryf die volgende 5 getalle neer:

2. Skryf die ontbrekende getalle neer:

18 408; 18 508; 18 608; 18 708; _________ , _______________ , ____________ .

Assessering

  • Leeruitkomstes(LUs)
  • LU 1
  • Getalle, Verwerkings en Verwantskappe
  • Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
  • Assesseringstandaarde(ASe)
  • Dit is duidelik wanneer die leerder:
  • 1.1 aan- en terugtel in ‘n verskeidenheid intervalle (insluitend 2’s, 3’e, 5’e, 10’e, 25’s, 50’s en 100’e) tussen 0 en minstens 10 000;
  • 1.2 verskeie maniere van tel deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik) beskryf en illustreer;
  • 1.3 die volgende getalle kan herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:
  • 1.3.1 heelgetalle tot minstens 4-syfergetalle;
  • 1.4 die plekwaarde van syfers in heelgetalle tot minstens 4-syfergetalle herken;

Memorandum

AKTIWITEIT 1: PLEKWAARDE

1. 1 000 + 100 + 10 + 1

2. 1 000 + 300 + 20 + 6 = 1 326

3. 7 834 = 7 000 + 800 + 30 + 4

2 056 = 2 000 + 0 + 50 + 6

8 503 = 8 000 + 500 + 0 + 3

1 940 = 1 000 + 900 + 400 + 0

16 473 = 10 000 + 6 000 + 400 + 70 + 3

25 809 = 20 000 + 5 000 + 800 + 0 + 9

4. Let wel: Baie getalle is moontlik met die gebruik van 2; 8; 4; 1, maar ruimte word net gegee vir 4 getalle. Al die moontlike getalle word egter in die memorandum gegee.

DUISENDE1 000 HONDERDE100 TIENE10 ENE/EENHEDE1
2 8 4 1
2 4 8 1
2 1 8 4
2 8 1 4
2 4 1 8
2 1 4 8
8 4 2 1
8 4 1 2
8 2 4 1
8 2 1 4
8 1 2 4
8 1 4 2
4 8 2 1
4 8 1 2
4 2 8 1
4 2 1 8
4 1 8 2
4 1 2 8
1 8 2 4
1 8 4 2
1 4 8 2
1 4 2 8
1 2 8 4
1 2 4 8

Alle leerders sal moontlik nie merk dat soveel getalle moontlik is nie, maar sommige leerders sal dit wel merk. Dit kan na 'n waardevolle bespreking lei. die grootste getal wat moontlik is, is 8 421. Die kleinste is 1 248.

4.1 Slegs 4 stappe word weer voorsien. kontroleer dat die leerders se antwoorde in dalende volgorde gegee word, bv. 8 421; 4 821; 2 841; 1 248

Let wel: dit is nie nodig vir leerders om al die moontlike getalle in dalende volgorde te skryf nie; vier getalle sal voldoende wees om te toon dat hulle die betekenis van dalende volgorde verstaan.

4.2 Vier getalle sal ook hier voldoende wees om te toon dat die leerder die betekenis van stygende volgorde verstaan. gaan asseblief elke leerder se antwoorde na.

Voorbeeld: 1 248; 2 148; 4 218; 8 421

4.3 5 069; 6 059; 6 095; 9 065; 9 506

  • 8 513; 8 315; 5 318; 3 851; 1 853
  • 1; 3; 5; 7; 9; 11; 13; 15

TOETS JOU KENNIS: ewe en onewe getalle

1. 2 802; 2 894; 2 806; 2 808; 2 810

2. 9 999

3. 3 000

6. GROTER EN KLEINER ;<; =

6.1 (a)<(b) = c)  (d)<

  • 1 480

7.

Getal Bewerkingsteken Antwoord
58 x 100 5 800
145 x 10 1 450
309 x 10 3 090
20 10 2
1 000 x 10 10 000
520 10 52
1 690 10 169
1 000 100 10
10 000 10 1 000

9. 3 000; 8 000

20; 10 000

10.

7 374 7 000 –70 = 6 930
6 995 9 00 – 90 = 810
3 023 3 000 – 3 = 2 997
5 519 5 000 – 500 = 4 500
2 454 400 –4 = 396
10 010 10 000 – 10 =9 990

11. Speletjie

12. Die eerste twee dien as voorbeelde:

Getal, vetletter-syfer moet met 0 vervang word Hoe om te werk te gaan Sakrekenaar-antwoord
1 35 6 - 6of: + 4 1 3501 360
2 519 - 200 2 319 × - 2 000 =
6 7 23 - 700of: + 300 6 0237 023
15 6 3 8 - 30of: + 70 15 60815 708
1 3 642 -10 000of: + 90 000 3 642103 642
1 7 389 - 7 000of: + 3 000 10 38920 389
5 90 - 500of: + 500 901 090
14 84 3 - 3of: + 7 14 84014 850
7 3 94 - 300of: + 700 7 0948 094

13. Ja

TOETS JOU VAARDIGHEID: PLEKWAARDE

  1. 6 029
  • 97 620

2.2 4 519

2.3 3 010

3. 6 000

  1. - 7 000 of + 3 000
  • 9 999

5.2 1 001

  • 999

5.4 5 010

  • 300
  • 310
  • 200
  • 190
  • 210

TOETS JOU VORDERING TOT DUSVER

  • Desimaal
  • 0; 1; 2; 3; 4; … 9
  • 400
  • (a) 8 000
  • (b) 8
  • 1 848
  • 18 412
  • 1 x 10 000 + 8 x 1 000 + 4 x 100 + 0 + 8
  • 18 410; 18 412; 18414; 18 416; 18 418

2. 18 808; 18 908; 19 008

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask