<< Chapter < Page Chapter >> Page >

3.1 Tel aan in 2’s vanaf 186 tot 204.

Tel terug in 2’s vanaf 208 tot 194.

3.2 Tel aan in 3’e vanaf 0 tot 36.

Tel terug in 3’e vanaf 36 tot 0.

3.3 Tel aan in 5’e vanaf 375 tot 425.

Tel terug in 5’e vanaf 545 tot 485.

3.4 Tel aan in 10’e vanaf 950 tot 1 020.

Tel terug in 10’e vanaf 950 tot 840.

3.5 Tel aan in 25’s vanaf 625 tot 1 000.

Tel terug in 25’s vanaf 975 tot 675.

3.6 Tel aan in 50’s vanaf 550 tot 1 050.

Tel terug in 50’s vanaf 750 tot 350.

3.7 Tel aan in honderde vanaf 400 tot 1 100.

Tel terug in 100’e vanaf 1 000 tot 0.

4. AANTEL EN TERUGTEL (Indiwidueel):

  • Jou opvoeder mag nou vir jou vra om op jou eie te tel. Kyk of jy nou op jou eie kan aantel en terugtel. Miskien sal jy met groot getalle moet begin. Dit sal ‘n goeie idee wees om dit met ‘n maat te oefen. Eksperimenteer op jou sakrekenaar en begin by groot getalle.

5. TEL MET GROTER GETALLE (Indiwiduele mondelinge werk):

  • Gebruik jou sakrekenaar as 'n hulpmiddel terwyl jy met die ondersoek besig is, indien jy dit nodig het:

5.1 Tel aan in 2’s vanaf 9 980 tot 10 000.

Tel terug in 2’s vanaf 5 010 tot 4 990.

5.2 Tel aan in 3’e vanaf 8 982 tot 9 000.

Tel terug in 3’e vanaf 1 836 tot 1 800.

5.3 Tel aan in 5’e vanaf 4 870 tot 5 015.

Tel terug in 5’e vanaf 9 125 tot 8 980.

5.4 Tel aan in 10’e vanaf 8 960 tot 9 020.

Tel terug in 10’e vanaf 5 100 tot 4 980.

5.5 Tel aan in 25’s vanaf 7 625 tot 7 750.

Tel terug in 25’s vanaf 10 000 tot 9 875.

5.6 Tel aan in 50’s vanaf 8 250 tot 8 500.

Tel terug in 50’s vanaf 9 750 tot 9 500.

5.7 Tel aan in honderde vanaf 5 400 tot 6 000.

Tel terug in 100’e vanaf 7 000 tot 6 000.

DOEN DIT SELF! GESKREWE WERK. Gebruik jou sakrekenaar as 'n ondersoekmiddel terwyl jy met die ondersoek besig is en voltooi die geskrewe werk.

6. VLOEIDIAGRAMME:

  • Volg die pyle en voltooi hierdie “vloeidiagram”:
  • Voltooi hierdie vloeidiagram:

7. ‘N ANDER VLOEIDIAGRAM:

  • Vul die ontbrekende bewerking in, en die invoer- en uitvoergetalle:

8. NOG MEER GROOT GETALLE

Probeer om jou sakrekenaar vir "aantel" en "terugtel" te programmeer, indien jy dit nodig het. Voltooi die volgende reekse. Onthou dat jy jou sakrekenaar mag gebruik, as jy wil.

8.1 10 000; 9 998; 9 996; , , ,

8.2 1 950; 1 960; 1 970; , , ,

8.3 9 450; 9 550; 9 650; 9 750; , , ,

8.4 8 825; 8 820; 8 815; , , , ,

9. GROTER GETALLE IN ‘N VLOEIDIAGRAM.

  • Skryf die ontbrekende invoergetalle, die bewerking en die uitvoergetalle neer:

10. TEL IN INTERVALLE VAN VIER

  • Trek ‘n sirkel om al die getalle wat genoem sal word wanneer jy in 4’e tot by 10 000 tel.

Kontroleer met ‘n vriend, of met ‘n sakrekenaar, indien nodig.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 aan- en terugtel in ‘n verskeidenheid intervalle (insluitend 2’s, 3’e, 5’e, 10’e, 25’s, 50’s en 100’e) tussen 0 en minstens 10 000;
1.9 hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:
  • optelling en aftrekking;
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
  • opbou en afbreek van getalle;
  • afronding en kompensering;
  • verdubbeling en halvering;
  • gebruik van ‘n getallelyn;
  • gebruik van ‘n sakrekenaar.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

TEL IN DIE ALLEDAAGSE WÊRELD

  • 594; 596; 598; 600; 602
  • 985; 990; 995; 1 000; 1 005
  • 670; 680; 690; 700; 710
  • 750; 775; 800; 825; 850
  • 800; 850; 900; 950; 1 000; 1 050
  • 700; 800; 900; 1 000; 1 100
  • 1 402 km
  • LAAT JOU SAKREKENAAR VIR JOU TEL

3. AANTEL EN TERUGTEL

3.1 186; 188; 190; 192; 194; 196; 198; 200; 202; 204

206; 204; 202; 200; 198; 196; 194;

3.2 0; 3; 6; 9; 12; 15; 18; 21; 24; 27; 30; 33; 36

36; 33; 30; 27; 24; 21; 18; 15; 12; 9; 6; 3; 0

3.3 375; 380; 385; 390; 395; 400; 405; 410; 415; 420; 425

545; 540; 535; 530; 525; 520; 515; 510; 505; 500; 495; 490; 485;

3.4 950; 960; 970; 980; 990; 1 000; 1 010; 1 020

950; 940; 930; 920; 910; 900; 890; 880; 870; 860; 850; 840

3.5 625; 650; 675; 700; 725; 750; 775; 800; 825; 850; 875 900; 925; 950; 975; 1 000

975; 950; 925; 900; 875; 850; 825; 700; 775; 750; 725; 600; 675

3.6 500; 550; 600; 650; 700; 750; 800; 850; 900; 950;

1 000; 1 050

750; 700; 650; 600; 550; 500; 450; 400; 350

3.7 400; 500; 600; 700; 800; 900; 1 000; 1 100

1 000; 900; 800; 700; 600; 500; 400; 300; 200; 100; 0

4. AANTEL EN TERUGTEL (indiwidueel)

5. TEL MET GROTER GETALLE (indiwiduele mondelinge werk; kontroleer met behulp van 'n sakrekenaar, indien nodig.)

5.9 980; 9 982; 9 984; 9 986; 9 988; 9 990; 9 992; 9 994; 9 996; 9 998; 10 000

5 010; 5 008; 5 006; 5 004; 5 002; 5 000; 4 998; 4 996; 4 994; 4 992; 4 990

5.2 8 982; 8 985; 8 988; 8 991; 8 994; 8 997

5.2 (vervolg) 1 836; 1 833; 1830; … 1 800

5.3 4 870; 4 875; 4 880l; … 5 015

9 125; 9 120; 9115; … 8 980

5.4 8 960; 8 970; 8 980; … 9 020

5 100; 5 090; 5080; …4 980

5.5 7 625; 7650; 7675; … 7 750

10 000; 9 975; 9 950; … 9 870

5.6 8 250; 8 300; 8 350; …8 500

9 750; 9 700; 9 650; … 9 500

  • 5 400; 5 500; 5 600; …6 000

7 000; 6 900; 6 800; … 6 000

6. VLOEIDIAGRAMME

6.1

98 101

298 301

+ 3

598 601

+ 3

698 701

898 901

  1. 1 001

6.2

991 988

972 969

- 3

963 960

+ 3

954 951

990 987

1 010 1 007

7.

1 525 1 550

1 550 1 575

+ 25

1 575 1 600

+ 3

1 600 1 625

1 625 1 650

1 650 1 675

8. NOG MEER GROOT GETALLE

8.1 9 994; 9 992; 9 990; 9 988

8.2 1 980; 1 990; 2 000; 2 010

8.3 9 850; 9950; 10 050; 10 150

8.4 8 810; 8 805; 8 800; 8 795

\

9. GROTER GETALLE IN ‘N VLOEIDIAGRAM

2 950 3 000

3 000 3 050

+ 50

3 050 3 100

+ 3

3 100 3 150

3 150 3 200

3 200 3 250

10 TEL IN INTERVALLE VAN VIER

Die enigste getalle wat nie 'n kring om het nie, is:

1 998

9 998

9 545

8 894

8 898

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask