<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Materie, meting en reaksies

Materie en meting

Opvoeder afdeling

Memorandum

  • Die binnemiddellyn is die middellyn van die silinder aan die binnekant sodat jy bv. kan bepaal hoeveel inhoud dit kan neem.
  • Die buitemiddellyn is die middellyn van die silinder aan die buitekant sodat jy bv. kan bepaal hoeveel ruimte dit gaan beslaan.
  • Omtrek van blikkie se kromvlak: Neem gare en plaas dit om die blikkie. Plaas die gare op ‘n liniaal en meet hoe lank die gare is.
  • Die omtrek is 20,5 cm.
  • Spyker: 5 cm (skatting); 4 cm (lesing)
  • Meetsilinder: 6 cm (skatting; 5,5 cm (lesing

Leerder afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die middellyn en omtrek van ‘n ronde voorwerp te kan meet [lu 1.2]

Gebruik die volgende skets om die terme "binnemiddellyn" en "buitemiddellyn" te definieer:

Die ronde vlak van die silinder staan bekend as die kromvlak van die silinder.

  • Bedink 'n strategie om die omtrek van die silinder se kromvlak te meet. Gebruik 'n 340ml koeldrankblikkie as 'n voorbeeld.

So het ons die omtrek van die blikkie se kromvlak gemeet:

Eers het ons ...

_____________________________________________________________________

  • Meet nou die middellyne van die volgende voorwerpe:
Voorwerp Skatting Lesing
Spyker (buitemiddellyn) _________________ _________________
Maatsilinder (binnemiddellyn) _________________ _________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik apparaat/toerusting of bronne om inligting in te win en te noteer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 7. OpenStax CNX. Sep 16, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11078/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask