<< Chapter < Page Chapter >> Page >

PROEFBALANS VAN HENDRIKSE HANDELAARS OP 30 JUNIE 2003

Dt. Kt.
Balansstaatafdeling
Kapitaal B1 166 047
Onttrekkings B2 6 320
Grond en Geboue B3 140 000
Toerusting B4 18 600
Handelsvoorraad B5 8 860
Debiteurekontrole B6 11 224
Bank B7 7 621
Wisselgeld B8 150
Kleinkas B9 110
Krediteurekontrole B10 9 216
Nominale Rekeninge-afdeling
Verkope N1 83 706
Koste van verkope N2 55 804
Huurinkomste N3 3 200
Telefoon N4 640
Water en Elektrisiteit N5 760
Salarisse N6 8 900
Lone N7 1 100
Posgeld N8 120
Skryfbehoeftes N9 680
Verpakkingsmateriaal N10 1 280
262 169 262 169

AKTIWITEIT 3:

Om Balansstate vir ’n diensonderneming en ’n handelsonderneming onderskeidelik op te stel

[LU 3.1]

Die volgende voorbeelde is Balansstate van ’n diensonderneming en ’n handelsonder­neming

M. MuvaloHandeldrywend as Muvalo Haarsalon Balansstaat op 28 Februarie 2003

Bates
Nie-Bedryfsbates
Vaste Bates 1 49 700
Bedryfsbates 2 840
Totale Bates 52 540
Ekwiteit en Laste
Eienaarsbelang 2 52 540
Bedryfslaste
Totale Ekwiteit en Laste 52 540

M. MuvaloHandeldrywend as Muvalo Haarsalon Notas by die finansiële state vir die jaar geëindig 28 Februarie 2003

1. Vaste Bates
Voertuie 35 000
Toerusting 14 700
49 700
2. Eienaarsbelang
Saldo op 28 Februarie 2002 / laaste dag van vorige jaar 45 000
Netto Wins vir die jaar 18 140
Addisionele kapitaal bygedra
Onttrekkings (10 600)
Saldo op 28 Februarie 2003 / laaste dag van huidige jaar 52 540

F. Foxie Handeldrywend as Fox en Kie. Balansstaat op 31 Desember 2003

Bates
Nie-Bedryfsbates
Vaste Bates 1 158 600
Bedryfsbates 27 965
Handelsvoorraad 8 860
Debiteure 11 224
Kontant 2 7 881
Totale Bates 186 565
Ekwiteit en Laste
Eienaarsbelang 3 177 349
Bedryfslaste 9 216
Krediteure 9 216
Totale Ekwiteit en Laste 186 565

F. Foxie Handeldrywend as Fox en Kie. Notas by die finansiële state vir die jaar geëindig 31 Desember 2003

1 . Vaste Bates
Grond en Geboue 140 000
Toerusting 18 600
158 600
2. Kontant
Bank 7 621
Wisselgeld 150
Kleinkas 110
7 881
3. Eienaarsbelang
Saldo op 31 Desember 2002 166 047
Netto wins vir die jaar 17 622
Onttrekkings (6 320)
Saldo op 31 Desember 2003 177 349

OPDRAG 1: Balansstaat van ’n diensonderneming

  • Gebruik die inligting van Aktiwiteit 2 en stel die Balansstaat van Fixit Loodgieters op. (Papier sal voorsien word)

OPDRAG 2: Inkomstestaat van ’n handelsonderneming

  • Die finansiële jaar van Oranje Handelaars (Eienaar: O. Sitro) eindig jaarliks op die laaste dag van Februarie.
  • Die onderstaande Proefbalans het op 28 Februarie 2003 in hul boeke verskyn.
  • Stel die onderneming se inkomstestaat vir die betrokke rekenpligtige tydperk op. (Papier sal voorsien word)

OPDRAG 3 : Balansstaat van ’n handelsonderneming

  • Stel die Balansstaat op 28 Februarie 2003 op. (Papier sal voorsien word)

PROEFBALANS VAN ORANJE HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2003

Dt. Kt.
Balansstaatafdeling
Kapitaal B1 200 000
Onttrekkings B2 4 700
Grond en Geboue B3 150 800
Voertuie B4 36 200
Toerusting B5 29 000
Handelsvoorraad B6 16 700
Debiteurekontrole B7 3 980
Bank B8 2 550
Wisselgeld B9 660
Kleinkas B10 110
Krediteurekontrole B11 16 000
Nominale Rekeninge-afdeling
Verkope N1 192 557
Koste van verkope N2 115 440
Huurinkomste N3 8 400
Eiendomsbelasting N4 2 720
Lone N5 9 600
Salarisse N6 30 000
Herstelwerk N7 2 416
Advertensies N8 819
Versekering N9 2 690
Water en Elektrisiteit N10 3 670
Telefoon N11 4 902
416 957 416 957

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 3
Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas.
Assesseringstandaarde(ASe)
Ons weet dit as die leerder:
3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel;
3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid;
3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen;
3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer;
3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak;
3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

  • Verskil tussen ‘n inkomstestaat en ‘n balansstaat: Aanvaar leerders se bewoording. Die tydsaspek is belangrik: oor ‘n periode (inkomstestaat) en op ‘n bepaalde datum (balansstaat).

AKTIWITEIT 2

AKTIWITEIT 3

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11073/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask