<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Sy het ook uitgevind dat die fabriek baie fyn kontrole uitoefen oor die aantal rosyne in elke pakkie sodat kopers kry waarvoor hulle betaal. Hulle beoog om ten minste 75 rosyne in die 50 g pakkie, 150 in die 100 g pakkie en 300 in die 200 g pakkie te plaas. Om dit te verseker, maak hulle die pakkie rosyne noukeurig met dieselfde massa. Hulle plaas ook gewoonlik ‘n paar ekstra in elke pakkie. Olga het hulle meegedeel dat haar ondervinding met hulle standaarde ooreenstem.

Uit die gegewens moet jy bereken hoeveel die rosyne (uitgesluit verpakking) kos. Gee jou antwoord in rand per kilogram.

Assessering

LU 2
Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel, en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 op verskillende maniere ‘n verskeidenheid numeriese en meetkundige patrone en verwantskappe ondersoek deur dit voor te stel en te veralgemeen, en deur die reëls onderliggend daaraan te verduidelik en te bewys (insluitend patrone in natuurlike en kulturele vorms, en patrone wat die leerder self geskep het);
2.2 voorstellings maak van verwantskappe tussen veranderlikes en dit gebruik sodat invoer– en/of uitvoerwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word deur die gebruik van:
2.2.1 woordelikse beskrywings;2.2.2 vloeidiagramme;2.2.3 tabelle;2.2.4 formules en vergelykings;
2.3 wiskundige modelle saamstel wat oplossings vir probleemsituasies voorstel, beskryf en voorsien, en verantwoordelikheid toon teenoor die omgewing en die gesondheid van ander (insluitend probleme binne menseregte-, sosiale, ekonomiese, kulturele en omgewingskontekste);
2.4 vergelykings oplos deur inspeksie, deur ‘n proses van probeer–en–verbeter of algebraïese prosesse (optellings- en vermenigvuldigngsomgekeerdes, asook faktorisering) en die oplossings kontroleer deur vervanging;
2.5 grafieke op die Cartesiese vlak teken vir gegewe vergelykings (met twee veranderlikes), of die vergelykings of formules bepaal van gegewe grafieke, deur, waar nodig, van tabelle gebruik te maak;
2.6 die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël bepaal, ontleed en interpreteer, wat soos volg voorgestel word:
2.6.1 woordeliks;2.6.2 in vloeidiagramme;2.6.3 in tabelle;2.6.4 deur vergelykings of uitdrukkings;
  • deur grafieke in die Cartesiese vlak
sodat die nuttigste voorstellingvir ‘n gegewe situasie gekies kan word;
2.8 die eksponentwette gebruik om uitdrukkings te vereenvoudig.
2.9 faktorisering om algebraïese uitdrukkings te vereenvoudig gebruik en vergelykings op te los.

Memorandum

Bespreking

Antwoorde:

1 480 swart; 960 wit; 300 rooi; 240 geel; 240 blou en 180 groen

2 480 swart; 960 wit; 675 rooi; 540 geel; 540 blou en 405 groen

5.

Sylengte van driehoek in sentimeters 2 3 4 5 6 7 8
Aantal krale in driehoek 3 6 10 15 21 28 36
Omtrek van driehoek 6 9 12 15 18 21 24

6.

Grootte van hanger 1 2 3 4 5 x
Aantal driehoek-motiewe 1 3 6 10 15 x +( x –1)+( x –2)+ … +1
Aantal driehoek-spasies 0 1 3 6 10 ( x –1)+( x –2)+ … +1
Aantal krale in sy van driehoek-motief 4 8 12 16 20 4 x
Totale aantal krale in hanger 10 30 60 100 150 10{ x +( x –1)+( x –2)+ … +1}
Aantal swart krale 1 3 6 10 15 ( x –1)+( x –2)+ … +1
Totale omtrek van hanger met 1 cm deursnit krale 9 21 33 45 57 3(4 x –1)

7.

Grootte van hanger 1 2 3 4 5 x
Aantal driehoek-motiewe 1 3 6 10 15 x +( x –1)+( x –2)+ … +1
Aantal driehoek-spasies 0 1 3 6 10 ( x –1)+( x –2)+ … +1
Aantal krale in sy van driehoek-motief 5 10 15 20 25 5 x
Totale aantal krale in hanger 15 45 90 150 225 15{ x +( x –1)+( x –2)+ … +1}
Aantal swart krale 3 9 18 30 45 3{ x +( x –1)+( x –2)+ … +1}
Totale omtrek van hanger met 1cm- deursnit krale 12 27 42 57 72 3(5 x –1)

AKTIWITEIT 2

1.

Aantal dae: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11
Away-van: R750 1500 2250 3000 3750 4500 5250 6000 6750 7500 8250
Best Caravans: R1560 R1920 2280 2640 3000 3360 3720 4080 4440 4800 5160
Car-a-holiday: R1490 R2030 2570 3110 3650 4190 4730 5270 5810 6350 6890

As hulle slegs vir drie dae sou weggaan dan is Away-van die goedkoopste. Best Caravans is die goedkoopste vir vakansies van 4 tot 11 dae. Car-a-holiday is nooit die goedkoopste opsie nie, selfs al is die vakansie langer as 11 dae.

3. Invoer = 9; uitvoer = 540 × 5 + 950 = 3 650

4.

× 750 + 0

× 360 + 1200

5. Bradley en sy telefone:

  • Aanbod 1: “ADVAN C ED MOBILE! Laagste oproepkoste! Gewilde foon! $20 wanneer jy teken, plus 60 sent per oproep!”
  • Aanbod 2: “GENIE RENTALS het ‘n basiese fooi van slegs $10, en oproepe kos $1,40 elk”.
  • Aanbod 3: “HI-PRO vir selhuur! Ons vra slegs $1,00 per oproep! Skryf in vir $30”.

Tabelle:

Aantal oproepe: 10 20 30 40 50 60
Advanced mobile: $26 $32 $38 $44 $50 $56
Genie rentals: $24 $38 $52 $66 $80 $94
Hi-Pro: $40 $50 $60 $70 $80 $90
  • Vloeidiagramme:
  • Advanced mobile:

× 0, 6 + 20

Genie rentals:

× 1, 4 + 10

Hi-Pro:

15 $ 15 + $30

25 × 1 + 30 $ 25 + $30

55 $ 55 + $30

6. Genie Rentals is die goedkoopste as hy nie meer as ongeveer 10 oproepe wou maak nie. Hi-Pro is nooit die goedkoopste nie. Advanced Mobile is waarskynlik die beste keuse as hy ‘n hele rukkie wou bly.

7. Dit is makliker om koste te vergelyk in ‘n tabel. ‘n Grafiek sou nog beter wees.

AKTIWITEIT 3

  • Uit die tabel, varieer die eenheidskoste van rosyne plus verpakking tussen 4,77 sent en 4,87 sent.
  • Aangesien die verpakking veronderstel is om baie goedkoop te wees, sou die rosyne ‘n bietjie minder as R73 per kilogram kos.

Toets

  • Hierdie eenheid het nie ‘n toets nie.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11055/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask