<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Ons klere is baie modieus, maar hulle klere is outyds.

Die vetgedrukte woorde in hierdie sinne dui op besittings .

Opdrag 7:

Om die korrekte voornaamwoorde in te vul

[LU 6.2.2]

Vul die korrekte voornaamwoorde in:

  1. Sy sê dit is __________ tas.
  2. As jy sê dis jou boek, dan moet dit seker maar _________ wees.
  3. Ek was elke dag ________ hare.
  4. Dit is my pen. Ek skryf al jare _________ .
  5. As die sakrekenaar aan haar behoort, dan is dit __________ .
  6. Dit is nie myne nie. dit is _________ .
  7. Watter boeke is __________ s’n?

Assessering

LU 2
PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend en gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 idees en gevoelens verbeeldingryk en met hulp en ondersteuning verbeeldingryk kommunikeer deur gebruik te maak van uitgesoekte tekstipes (stories, grappe, dramas):
2.2 idees, feite en opinies duidelik, akkuraat en samehangend kommunikeer met behulp van ‘n beperkte reeks feitelike en mondelinge tekste (bv. besprekings en bondige argumente):
2.3 basiese vaardighede in uitgesoekte mondelinge tekssoorte demonstreer:
2.3.1 mondelinge beskrywings akkuraat in volgorde plaas;
2.3.2 logiese argumente aanbied;
2.4 basiese interaktiewe vaardighede demonstreer deur aktiewe deelname in groepbesprekings, gesprekke, onderhoude en debatte, en terwyl dit gedoen word:
2.4.1 belangrike sake aanspreek;
2.4.3 ander se opinies respekteer en erken;
2.4.4 eie standpunt verduidelik;
2.4.5 kritiek lewer;
2.4.7 sensitiwiteit toon vir ander se gevoelens;
2.5 mondelinge aanbiedings akkuraat en kreatief aanbied met die nodige aandag aan:
2.5.1 duidelike en hoorbare uitspraak;
2.5.2 pousering;
2.5.3 afwisseling vir tempo en volume;
2.5.4 doel en gehoor;
2.5.5 liggaamshouding en -taal.
LU 3
LEES EN BESIGTIG Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 spontaan lees, dikwels vir plesier en inligting oor ‘n wye reeks tekstipes wat bestudeer is:
3.3 die doel, gehoor en konteks van ‘n teks identifiseer:
3.4 begrip toon van die teks, die doel daarvan en die verwantskap met sy eie lewe, deur die tema, karakters en waar die verhaal afspeel, te bespreek.
LU 4
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.1 ‘n uitgesoekte reeks verbeeldingryke tekste skryf:
4.1.1 verbeelding, idees en gevoelens van die self en ander uit te druk;
4.3 basiese vaardighede in spesifieke skryftegnieke wat gepas is vir ‘n tekssoort toon:
4.4.2 kreatiewe en speelse gebruik van taal d.m.v. vertellende en beskrywende opstelle te verken;

Memorandum

Opdrag 1

(a)

(i) Deernis : Innige medelye; jammerte.

  1. Empatie : Meevoeling met, inlewing van dit wat ‘n mens waarneem.
  2. Romantiseer : ‘n Romantiese voorstelling gee aan iets.
  3. Medelye : Jammerte, meegevoel.
  4. Menslikheid : Mensliewendheid.

(b)

(i) Karakteriseer : Die kenmerkende besonderhede van ‘n persoon beskryf.

  1. Prosa : ‘n Teks wat deur ‘n persoon geskryf is, m.a.w. die gebruik van woorde om iets te sê of te vertel. ‘n Storie wat ‘n persoon geskryf het, is ‘n stuk prosa.
  2. Poëties : Digterlik. (Poësie is gedigte of digkuns).

Opdrag 2

Tistet Vedene is aangestel om die pous se muil te versorg. Hy was egter baie naar en ongeskik tenoor die muil. Hy en sy vriende het die muil geterroriseer.

Hy het die muil in die toring opgeneem en verneder voor die inwoners van Avignon.

Selfs die pous het begin om sy muil te wantrou.

Opdrag 3

om in ‘n groep aan ‘n bespreking deel te neem

Opdrag 4

Ja, ja, ja, nee, nee, ja, nee, ja, ja, nee.

Opdrag 5

Daar is geen verkeerde moontlikhede nie.

Opdrag 6

(a)

1. Die man wat daar woon.

2. Die kat wat kleintjies gekry het.

3. Die bal wat oor die muur gehop het.

(b)

1. Die seun wat daar staan _______

2. Die man wie se motor ._________

3. Is dit die mens waarmee _________ ?

4. Die fiets wat ek gekoop het ________

5. Dit is Peet wie se broer ____________

6. Die glas waaruit jy drink _________

7. Die vrou met wie ek praat _________

8. Die rolskaatse waarvoor ek__________

9. Waar is die hond wat _________ ?

10. Die huis waarin ons woon_______

Opdrag 7

  1. Sy sê dit is haar tas.
  2. ______dan moet dit seker maar joune wees.
  3. Ek was elke dag my hare.
  4. Ek skryf al jare daarmee .
  5. ________dan is dit hare .
  6. _______dit is syne (of hare ).
  7. Watter boeke is ons s’n ?

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11016/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask