<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensvaardighede

Graad 1

Ek is gesond!

Module 5

My omgewing

Omkring alles wat in die prentjie verkeerd is:

  • Wat het jy nodig om gesond en fiks te bly?
  • Kleur die korrekte prentjie in.

Karin het verkoue.

  • Skryf ‘n sinnetjie om te sê wat sy verkeerd doen. Kyk mooi na die prentjie

1.

2.

3.

Ek pas my liggaam en my omgewing op.

  • Omkring die regte woordjie:

Wat kan ons by die skool met al die rommel doen?

  • Teken ‘n prent.
    Teken die produk wat jy graag uit rommel wil maak. Hoe gaan jy dit versier?
  • Watter rommel gaan jy alles vir jou produk gebruik?

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
lewensoriënteringLU1
BEVORDERING VAN GESONDHEID Die leerder kan ingeligte besluite neem oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.2 stappe om persoonlike higiëne te verseker, verduidelik en dit aan omgewingsgesondheid koppel;1.3 onderskei tussen situasies wat veilig is en dié wat voorsorgmaatreëls teen oordraagbare siektes vereis.
AARDRYKSKUNDELU 3
VERKENNING VAN VRAAGSTUKKEDie leerder kan belangrike besluite neem t.o.v. sosiale en omgewingsprobleme.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 vraagstukke wat eie gesondheid of veiligheid in die skool- en/of huisomgewing affekteer, identifiseer en beskryf;3.2 die faktore wat sekere plekke in die skool- en /of huisomgewing skadelik of onveilig maak, identifiseer;3.3 maniere noem om eie gesondheid of veiligheid te verbeter deur oplossings of alternatiewe voor te stel wat die gevaar vir eie gesondheid of veiligheid sal verminder (maak keuses).
KUNS EN KULTUURLU 1
SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDING Die leerder kan werk skep, dit interpreteer en aanbied in elk van die verskillende kunsvorms – Dans, Drama, Musiek en Visuele Kunste.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.9 ( Visuele kunste ) - betrokke raak by skeppende kunsprosesse – die gebruik van primêre kleure en lyn.
EBWLU 2
VOLHOUBARE GROEI ENONTWIKKELING Die leerder kan begrip van volhoubare groei, heropbou en ontwikkeling toon en krities oor verwante prosesse nadink.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.3 maniere en die belangrikheid van die gebruik van beperkte klaskamermateriaal sonder vermorsing noem.
TEGNOLOGIELU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder kan tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toepas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.2 ( Ontwerp ) – gepaste materiaal of stowwe kies om ‘n eenvoudige produk te maak om ‘n gegewe behoefte te bevredig;1.3 ( Maak ) – ‘n eenvoudige produk van verskillende stowwe of soorte materiaal maak;1.4 ( Evalueer ) – uitdrukking en ‘n verduideliking gee oor die gemaakte produk.

Memorandum:

Afvalhantering

Die hantering van afval is ‘n groot probleem in Suid-Afrika. Mense gebruik bronne nie spaarsaam nie en te veel afval ontstaan. Ons moet meer effektief van afval ontslae raak. As ons hierdie potensiële groot probleem nie beter hanteer nie, kan dit lei tot gesondheidsgevare vir die inwoners van ons land. Daar is deesdae groter klem op herwinning.

Bespreek hoe klaskamervoorrade spaarsaam gebruik kan word sodat daar nie onnodige afval ontstaan nie. Indien u nie ‘n herwinningsaksie in die klas het nie, is dit waarskynlik nou die regte tyd om een te begin. Toets die leerders om te sien of hulle so ‘n uitdaging aanvaar om die omgewing skoon te hou en materiale te herwin. U kan dit oor ‘n langer tydperk assesseer (EBW 2.3).

Vra die leerders om iets te maak uit produkte wat gewoonlik weggegooi word, soos leë bokse, ou koerante/tydskrifte, lekkergoedpapier en leë toiletrolle. (Die rommel kan vooraf bymekaar gemaak word).

Laat leerders wat onseker voel saam met ‘n maat werk. U moet self vir hulle so veel as moontlik idees gee, bv. ‘n “blikkie” vir potlode, ‘n tandeborselhouer (nie van metaal nie), ‘n vullishouer vir hulle slaapkamer, ensovoorts. Hulle moet hulle ontwerp teken en assesseer (Teg. 1.2 – 1.4).

Vir verryking kan hulle ook ‘n etiket vir hulle houer ontwerp.

Ons onmiddellike omgewing

Hou ‘n klasbespreking op ‘n plek op of naby die skoolterrein wat onveilig of ‘n gesondheidsgevaar kan wees. Vra die leerders om sulke plekke te identifiseer en redes vir hulle besluit te gee. Dit kan ‘n vuil speelterrein / piekniekplek wees of ‘n plek waar mens maklik kan seerkry. Hulle moet ook voorstelle maak oor hoe dit verbeter kan word. Die voorstelle kan dan aan die prinsipaal voorgelê word vir verdere optrede. Elke leerder kan een van hierdie plekke kies en dit teken.

Questions & Answers

how do you get the 2/50
Abba Reply
number of sport play by 50 student construct discrete data
Aminu Reply
width of the frangebany leaves on how to write a introduction
Theresa Reply
Solve the mean of variance
Veronica Reply
Step 1: Find the mean. To find the mean, add up all the scores, then divide them by the number of scores. ... Step 2: Find each score's deviation from the mean. ... Step 3: Square each deviation from the mean. ... Step 4: Find the sum of squares. ... Step 5: Divide the sum of squares by n – 1 or N.
kenneth
what is error
Yakuba Reply
Is mistake done to something
Vutshila
Hy
anas
hy
What is the life teble
anas
hy
Jibrin
statistics is the analyzing of data
Tajudeen Reply
what is statics?
Zelalem Reply
how do you calculate mean
Gloria Reply
diveving the sum if all values
Shaynaynay
let A1,A2 and A3 events be independent,show that (A1)^c, (A2)^c and (A3)^c are independent?
Fisaye Reply
what is statistics
Akhisani Reply
data collected all over the world
Shaynaynay
construct a less than and more than table
Imad Reply
The sample of 16 students is taken. The average age in the sample was 22 years with astandard deviation of 6 years. Construct a 95% confidence interval for the age of the population.
Aschalew Reply
Bhartdarshan' is an internet-based travel agency wherein customer can see videos of the cities they plant to visit. The number of hits daily is a normally distributed random variable with a mean of 10,000 and a standard deviation of 2,400 a. what is the probability of getting more than 12,000 hits? b. what is the probability of getting fewer than 9,000 hits?
Akshay Reply
Bhartdarshan'is an internet-based travel agency wherein customer can see videos of the cities they plan to visit. The number of hits daily is a normally distributed random variable with a mean of 10,000 and a standard deviation of 2,400. a. What is the probability of getting more than 12,000 hits
Akshay
1
Bright
Sorry i want to learn more about this question
Bright
Someone help
Bright
a= 0.20233 b=0.3384
Sufiyan
a
Shaynaynay
How do I interpret level of significance?
Mohd Reply
It depends on your business problem or in Machine Learning you could use ROC- AUC cruve to decide the threshold value
Shivam
how skewness and kurtosis are used in statistics
Owen Reply
yes what is it
Taneeya
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensvaardighede. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11102/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensvaardighede' conversation and receive update notifications?

Ask