<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 8

Sosiale ontwikkeling en loopbaanoriëntering

Module 29

Die persoonlikhede van die mense in verskillende beroepe

Aktiwiteit 1:

Om ’n beeld te vorm van die persoonlikhede van die mense in verskillende beroepe, asook die kennis en vaardighede waaroor hulle beskik

[LU 5.1]

  • Voltooi die volgende tabel in terme van die beroepe in die vorige module.
Beroep Soort Persoon Sterk Vakke Ander Sterk Punte
1.
2.
3.
4.
5.

In groepe, lewer weer aan weer aan mekaar verslag oor wat julle uitgevind het. Dit is belangrik om op te let dat elke tipe beroep sekere vaardighede, kennis en persoonlikheidskenmerke nodig het.

Assessering

LU 5
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak.
Dit word bewys as die leerder:
5.1 loopbaan- en studieopsies en verbandhoudende vereistes kan identifiseer; en
5.2 loopbaan- en studiegeleenthede wat met eie belangstellings en aanleg verband hou, kan ondersoek.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11047/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask