‘n Reeks gimnastiese bewegings bied ‘n ideale geleentheid vir individuele assessering.
Materiaal: Gimnastiekmatte en enige ander gimnastiekapparaat maak die moontlikhede waaruit leerders kan kies, groter. Leerders spandeer die eerste 15 minute van die lesperiode om hulle reeks uit te werk en in te oefen. Die opvoeder moet raad gee en bystand verleen. Laat ruimte vir persoonlike kreatiwiteit.
Elke leerder moet ‘n reeks gimnastiese bewegings voorberei wat die volgende
dek:
Aanvang
Voorarmbalans
Agteroorrol
Die kopstand
Die Arabiersprong
Eie keuse beweging/posisie
Afsluiting
Binne hierdie bewegings moet daar gelet word op vormverandering, spoed en rigting. Daar moet ook aandag gegee word aan balans, rotasie en kragoefoefening (elevasie).
Aspekte wat geassesseer kan word, is:
akkuraatheid by die uitvoering van die bewegings
liggaamshouding
vloeiendheid binne die uitvoering van die reeks
Kriteria vir assessering (‘n Punt uit 10):
Een punt word vir elke fout afgetrek:
Voldoen aan die opdrag.
Vloeiendheid.
Posisies moet gehandhaaf word vir ongeveer vier tellings.
Tydsberekening.
Akkuraatheid.
Let Wel: Met die kopstand is die volgende aspekte belangrik:
Die posisie word soos die voorarmbalansposisie uitgevoer, met die verskil dat die hande en die kop ‘n driehoek vorm.
Let Wel: Met die agteroorrol is die volgende aspekte belangrik:
Begin met ‘n uitgestrekte posisie en buig dan die enkels, knieë en heupe.
Gaan sit, buig die arms en plaas die hande agter die kop.
Rol agteroor, met die knieë gebuig. Beweeg oor vanaf die skouers na die hande.
Druk sterk met die hande om die beweging voort te sit.
Eindig in ‘n hurkposisie.
Om te verseker dat die knieë teen mekaar bly, kan ‘n boontjiesakkie tussen
die knieë vasgeknyp word.
Let Wel: Met die Arabiersprong is die volgende aspekte belangrik:
(Onthou, die sprong is basies ‘n wawielbeweging met ‘n kwart draai.)
Begin soos vir die wawiel, maar plaas die hande skuins na agter (diagram).
Voer die draai deur op die hande, met die bene oop na agter en voor.
Steun sterk op die hande en skop afwaarts met die bene bymekaar.
Assessering
LU 4
LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGINGDie leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.1 deelneem aan ’n buitelugavontuurprogram deur oriëntering in verskillende omgewings;
4.2 ’n reeks liggaamlike aktiwiteite uitvoer, insluitend draai-, lig- en balanseerbewegings;
4.3 deelneem aan en verslag doen oor ’n fiksheidsprogram;
4.4 ’n speletjie speel en ontwerp wat die begrip van inval insluit;
4.5 regverdige spel ondersoek in ’n verskeidenheid atletiek- en sportaktiwiteite.
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life