Wanneer jy eet, proe jou tong die smaak en jou neus ruik die geur van die kos. Dit werk so:
Die openinge van jou neus en jou mond kom bymekaar agter in jou keel. Wanneer jy eet, gaan die kosreuke agter in jou mond na jou neus, vanwaar ‘n boodskap deur ‘n senuwee na jou brein gestuur word wat vir jou sê wat jy ruik.
Die tong is grof en bedek met smaakknoppies om verskillende smake vas te stel. Skryf die vier verskillende smake wat ‘n mens op jou tong kan waarneem, neer.
Druk jou neus toe en drink ‘n slukkie koeldrank of tee. Hoekom “proe” dit anders?
Wat gebeur as jy verkoue is en jy eet?
Diere se reuksintuig
Die muishond beskerm homself deur ‘n stink vloeistof wat hy na sy vyand toe sprei.
Honde kan baie goed ruik. Hulle gebruik hulle reuksin om dwelms, plofstowwe en selfs mense in ‘n groot skare uit te ruik. Hy gebruik ook sy reuksin om sy prooi te jag.
Bokke gebruik reuk om buite gevaar te bly. As hulle hul vyand ruik, beweeg hulle gou-gou weg.
‘n Renoster gebruik ook sy reukkliere onder sy voete om boodskappe aan ander renosters te stuur.
Voëls hou hulle neste gewoonlik skoon, maar nie die hoep-hoep nie. Deel van sy verdedigingstelsel is dat die stink reuk van sy nes vyande sal weghou.
Assessering
LU 2
KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNIS Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 betekenisvolle inligting onthou;
2.2 inligting kategoriseer.
Memorandum
Soet
Sout
Bitter
Suur
Druk neus toe: Geure kan nie in die neus inbeweeg nie, dus proe jy net soet, sout, bitter en suur.
Verkoue: Dieselfde as hierbo.
Opdrag 6:
Diere se reuksintuig
Die muishond beskerm homself deur ‘n stink vloeistof wat hy na sy vyand toe sprei.
Honde kan baie goed ruik. Hulle gebruik hulle reuksin om dwelms, plofstowwe en selfs mense in ‘n groot skare uit te ruik. Hy gebruik ook sy reuksin om sy prooi te jag.
Bokke gebruik reuk om buite gevaar te bly. As hulle hul vyand ruik, beweeg hulle gou-gou weg.
‘n Renoster gebruik ook sy reukkliere onder sy voete om boodskappe aan ander renosters te stuur.
Voëls hou hulle neste gewoonlik skoon, maar nie die hoep-hoep nie. Deel van sy verdedigingstelsel is dat die stink reuk van sy nes vyande sal weghou.
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.