<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Ruimte en vorm

Opvoeders afdeling

Memorandum

14

(a) 42

(b) 70

(c) 6

(d) 9

(e) 18

(f) 36

(g) 114

(h) 117

(i) 133

(j) 146

(k) 9

(l) 8

(m) 8

(n) 3

(o) 9

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: selfassessering [lu 1.8]

12.4 KOPKRAPPER!

’n Vliegtuig vlieg 200 km in die rigting 060 grade. Dan verander dit van rigting en vlieg 480 km verder in die rigting 110 grade. Kan jy die roete van die vliegtuig teken? (Wenk: 1 cm = 100 km. Trek weer ’n Noordlyn wanneer van rigting verander word. )

13. Tyd vir selfassessering

  • Merk die toepaslike blokkie:
JA NEE
Ek weet wat “Geometrie” beteken __ __
Ek kan die volgende begrippe verduidelik:
  • punt
__ __
  • lyn
__ __
  • lynsegment
__ __
  • halflyn / straal
__ __
  • paralelle lyne
__ __
  • loodregte lyne
__ __
Ek weet in watter drie rigtings lyne loop __ __
Ek weet hoe groot die volgende hoeke is:
  • omwenteling
__ __
  • inspringende hoek
__ __
  • gestrekte hoek
__ __
  • stomphoek
__ __
  • regte hoek
__ __
skerphoek __ __
Ek kan hoeke korrek met ’n gradeboog teken __ __
Ek kan rigtings in grade aandui __ __

14. Kom ons kyk eers hoe vaar jy in die volgende hoofrekentoets.

a) 6 x 7 = _______________________

b) 14 x 5 = ______________________

c) 54 ÷ 9 = ______________________

d) 63 ÷ 7 = ______________________

e) 26 – 8 = ______________________

f) 43 – 7 = ______________________

g) 123 – 9 = _____________________

h) 132 – 15 = ____________________

i) 114 + 19 = ____________________

j) 13 + 118 + 15 = _______________

k) ¼ van 36 = _____________________

l) ¹/³ van 24 = _____________________

m) ¹/ 8 van 64 = _____________________

n) ¹/ 6 van 18 = _____________________

o) ¹/ 5 van 45 = _____________________

  • Voltooi: Ek het......................... antwoorde reg.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 2 en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 3 behels.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask