<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Voorspellings, vergelykings en veranderlikes

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. (b) kwadraatgetalle

2.

(a)

(b) Nee Nie getal se kwadraat

(c) Nee 1 + 2 + 3 + 4 size 12{ div } {} 4 size 12{ div } {} 5 size 12{<>} {}

3.

(b) 64; 125; 216; 343

(c) 64

(d) 64 000

(e) 274 625

(f) K4: + 64

K5: + 64 + 125 = 225

(g) 1 + 8 + 27 + 64 + 125 + 216 = 441

(h) Almal kwadrate / vierkantgetalle

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: reghoek- en derdemagsgetalle [lu 1.3.4, lu 1.7.2, lu 1.7.7, lu 2.3.1, lu 2.3.3]

1. Onthou jy nog?

In module 1 het ons geleer van vierkantgetalle en driehoekgetalle.

a) Kan jy gou aan ’n maat verduidelik hoe bogenoemde patrone lyk?

b) Wat is ’n sinoniem vir vierkantgetalle?

2. Kom ons kyk hoe lyk REGHOEKGETALLE.

Het jy geweet?

Elke telgetal groter as 0 is ’n reghoekgetal. Die Grieke het die term reghoekgetalle gebruik slegs vir die produkte van twee opeenvolgende getalle, bv. 42 = 6 × 7.

As ons reghoekgetalle wil teken, sal dit so lyk:

___ ___ ___ ___ ___ ___ ___ ___ ___
6 = 1 × 6 ___ ___ ___
6 = 2 × 3

a) Maak nou ’n skets van die reghoekgetal 18 op soveel verskillende maniere as moontlik.

b) Is 18 ’n vierkantgetal? _________________________ Hoekom/hoekom nie?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

c) Is 18 ’n driehoekgetal? _________________________ Hoekom/hoekom nie?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

3. Het jy geweet??

a) Ons kry ook derdemagsgetalle !! Hierdie getalle word ook kubusgetalle genoem. Kyk goed na die voorbeelde:

1 = 1 × 1 × 1

8 = 2 × 2 × 2

27 = 3 × 3 × 3

b) Voorspel nou wat die volgende 4 kubusgetalle sal wees (jy mag jou sakrekenaar gebruik).

___________________________;

___________________________;

___________________________;

___________________________;

c) Watter van die bogenoemde getalle is ook ’n vierkantgetal? ______________

d) Wat sal die 40ste kubusgetal wees? _______________________________

e) Hoeveel is 65 ³ (tot die mag 3)?___________________________________

f) Kyk goed na die volgende. Kan jy die tabel voltooi?

Kubus getalle Som van die kubusgetalle
K1 1
K2 1 + 8 = 9
K3 1 + 8 + 27 = 36
K4 1 + 8 + 27 + ........... = 100
K5 1 + 8 + 27 + ........... + ........... = .........................

g) Kan jy voorspel wat die som van die eerste 6 kubusgetalle sal wees?

_____________________________________________________________________

h) Wat merk jy op omtrent die getalle in die tweede kolom?

_____________________________________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle herken, klassifiseer en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word:

1.3.4: getalle in eksponensiële vorm, insluitend kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 12 ² , natuurlike getalle tot die derde mag tot minstens 5 ³ , asook die vierkants- en derdemagswortels van hierdie getalle;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:

1.7.2: veelvoudige bewerkings met heelgetalle;

1.7.7: eksponente;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder voorstellings maak van en verwantskappe tussen veranderlikes gebruik sodat inset- en/of uitsetwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word deur die gebruik van:

2.3.1: woordelikse beskrywings;

2.3.3: tabelle.

Questions & Answers

calculate molarity of NaOH solution when 25.0ml of NaOH titrated with 27.2ml of 0.2m H2SO4
Gasin Reply
what's Thermochemistry
rhoda Reply
the study of the heat energy which is associated with chemical reactions
Kaddija
How was CH4 and o2 was able to produce (Co2)and (H2o
Edafe Reply
explain please
Victory
First twenty elements with their valences
Martine Reply
what is chemistry
asue Reply
what is atom
asue
what is the best way to define periodic table for jamb
Damilola Reply
what is the change of matter from one state to another
Elijah Reply
what is isolation of organic compounds
IKyernum Reply
what is atomic radius
ThankGod Reply
Read Chapter 6, section 5
Dr
Read Chapter 6, section 5
Kareem
Atomic radius is the radius of the atom and is also called the orbital radius
Kareem
atomic radius is the distance between the nucleus of an atom and its valence shell
Amos
Read Chapter 6, section 5
paulino
Bohr's model of the theory atom
Ayom Reply
is there a question?
Dr
when a gas is compressed why it becomes hot?
ATOMIC
It has no oxygen then
Goldyei
read the chapter on thermochemistry...the sections on "PV" work and the First Law of Thermodynamics should help..
Dr
Which element react with water
Mukthar Reply
Mgo
Ibeh
an increase in the pressure of a gas results in the decrease of its
Valentina Reply
definition of the periodic table
Cosmos Reply
What is the lkenes
Da Reply
what were atoms composed of?
Moses Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask