Die Jode het veral twee heilige boeke: Tenakh (Ou Testament) en die Talmoed (kommentaar op die Ou Testament). Jode en Christene deel dus twee derdes van die Bybel.
Die Jode glo onwrikbaar in God, die Skepper en Onderhouer van alle dinge. God is almagtig, groot en heilig. (Deut. 6:4)
Jode glo Jesus van Nasaret is
nie die Messias nie. Hulle glo Hy moet nog kom.
Dit is ‘n Joodse gebou. Dit is verkantig of langwerpig. Aan die een kant van die gebou kry ons die Ark (rolle met die wet) wat na Jerusalem wys.
Kosjer beteken
rein .
Islam
Tydens die maand van
Ramadan , die maand waarin die Koran geopenbaar is, word dit van almal (behalwe siekes, bejaardes, klein kindertjies) verwag om van sonopkoms tot sonsondergang te vas. Gedurende die aand en in die nag mag kos en drank wel gebruik word. Dit leer Moslems selfdissipline, afhanklikheid en sensitiwiteit vir minderbevoorregtes oral op aarde.
Sterk leierskap (Mohammed); aantreklike godsdiens, want gelowiges se pligte word duidelik omskryf.
Die Moslems glo dat hul dieselfde geloof volg as Abraham, Isak, Jakob en Ismael. Die Islam erken ook die profete van die Bybel, en het ook hoë agting vir Jesus as besondere profeet en boodskapper. Nadat God (Allah) Hom deur die profete (ook deur Jesus) aan die mens bekendgemaak het, het Hy Hom die beste en duidelikste bekend gemaak deur Mohammed.
Hindoeïsme
Verskeie dieregode word aanbid, bv.: Hanumam (aap van geleerdheid), Ganesja (met die olifantkop en slurp – die heer van die leërskare), koei (word vereer as lewende wese – die mees verhewe in die skepping).
Reïnkarnasie : Alle lewende wesens keer elke keer in ‘n nuwe vorm terug (bv. eier, wurm, larwe, skoenlapper)
Meditasie Daar bestaan letterlik miljoene gode-figure. Feitlik elke plant, dier, riviertjie of natuurverskynsel word as god vereer. Daar is egter sekere opperfigure soos Brahman (alomteenwoordige as almagtige heerser), Trimurti (bestaan uit Brahma, Wisjnoe en Sjiwa).
Boeddhisme
Boeddhisme – monnike leef eenvoudig en gee die meeste van hul besittings prys. Hul bid, onderrig, mediteer en bedel om hul kos.
Christendom
Jesus se vader was ‘n skrynwerker en sy volgelinge gewone mense: vakmanne, handelaars, vissermanne en belastinggaarders. Jesus se prediking van liefde, hoop en redding het veral armes en onderdruktes aangetrek. Hy het stories van boerdery en die alledaagse lewe as vergelykings gebruik om vir mense geestelike waarhede te leer.
Daar was ‘n tydperk van vrede in die Romeinse Ryk (Pax Romana). Keiser Konstantyn het godsdiensvryheid in die Romeinse Ryk gewettig.
Die gebruik van Grieks as algemene omgangstaal – almal kon dit verstaan.
Die vertaling van die Ou Testament uit Hebreeus in Grieks.
‘n Uitstekende netwerk verkeersweë tussen die belangrike stede – dit het reise aangemoedig.
Daar was ‘n boodskap van hoop en bevryding vir almal.
Toegewyde dissipels en apostels (bv. Paulus) was as martelare bereid om hul lewens vir hul godsdiens af te lê.
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ.
The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!