<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Muggie deel 2

Opvoeders afdeling

Memorandum

Inleiding

Die ICS modules in Graad 3 moedig leerders aan om wyd te lees, fiksie sowel as nie-fiksie. Daar word baie geleenthede geskep vir leerders om te skryf, woordeskat uit te bou en taal te gebruik. Hierdie vaardighede word onderskryf deur tegnieke en strategieë om bewus te raak van klanke. Woordherkenning en begripsvaardighede word geoefen en nuwe klanke word sistematies aangeleer.

Die leeruitkomstes vir Graad 3 word doeltreffend geïntegreer sodat leerders kan skryf oor dit wat hulle gehoor het, bespreek het en gelees het. Die onderwerpe wat vir die modules gekies is, sal vir die leerders in Graad 3 interessant wees aangesien dit in hulle ervaringsveld val. Ander leerareas soos Wiskunde en Lewensoriëntering word ook dikwels geïntegreer.

Alle aspekte van geletterdheid soos in die leeruitkomstes en assesseringstandaarde vir Graad 3 uiteengesit word is vervat in die 8 modules . Met die vaslegging, konsoldering en toepassing hiervan asook die kritieke en ontwikkelingsuitkomstes sal leerders in staat wees om in hulle huistaal te kan dink en redeneer.

Tydskedule

Daar word voorgestel dat plus-minus twee modules per kwartaal voltooi word. Alle leerders behoort al agt modules deur te werk sodat hulle die nodige onderrig in skrifgeletterdheid en klanke kan ontvang.

  • LUISTER, PRAAT, LEES EN SKRYF

Kommunikasie tussen Muggie en die leerders gaan voort. Muggie word gewaarsku teen ‘n gevaarlike kat wat in die buurt is en die volgende dag val hy die muise in die skool aan. Neef Poeks se stert word afgebyt en hy word hospitaal toe geneem. Oupa Muis vra vir vrywilligers om ‘n klok om die kat se nek te hang maar die muise is almal te bang. Muggie vra vir die leerders om dit te doen. Leerders bespreek en skryf oor hul noue ontkomings. Daar is ook grappies en raaisels om na te luister, te bespeek en ‘n boodskap met ‘n kode wat hulle kan ontsyfer. Tegnologie word hier geintegreer. Leerders ontwerp en maak ‘n “gesond word” -kaartjie vir Neef Poeks. Leerders leer die volgorde van die letters van die alfabet.

  • SKRIF

Die volgende hoofletters word aangeleer;

, , , , ,
, , , , ,
, , , ,
  • KLANKE EN WOORDBOU

Die korrekte skryfwyse van die volgende groepe meervoude word aangeleer soos;

rek – rekke; perd – perde; blaar – blare; soen – soene.

Leerders afdeling

Inhoud

  • Arme Neef Poeks is in die hospitaal!
  • Ontwerp ‘n “gesond word”-kaartjie vir hom.
  • Knip venstertjies uit en/of maak die kaartjie met dele wat beweeg.
  • Bespreek hoe julle die kaartjies gaan maak in jul groepe.
  • Besluit wat jy nodig het en maak ‘n lys.
  • Ontwerp jou kaartjie voordat jy begin.
  • Stal die kaartjies in die kamer of in die gang uit.
  • Die muise sal hulle daar kry en dan kan hulle die kaartjies vir Neef Poeks neem.
Benodighede Ontwerp jou kaartjie
LU 4.3.2 LU 5.1.1

Jou “gou-gesond-word” - kaartjie vir neef poeks

  • Die Alfabet
  • As jy in Graad 3 is, moet jy die alfabet ken.
  • Daar is 26 letters in die alfabet.
  • Kyk mooi na die volgorde van die letters.
  • Lees die alfabet-gediggie.

Aa Bb Cc Dd Ee Ff Gg

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11109/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask