<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Vermenigvuldiging en deling

Vermenigvuldiging

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. 17

  1. x 19

63

72

Nog iets om te weet.

50

  1. + 15 = 50

2. (a) 20 + 7

(b) 500 + 30

500 30 94

Kopkrappers

X X
X X
X X

1.4 Dolfyn

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om te herken, te beskryf en te gebruik [lu 1.12.2]

1. Kyk weer goed na die eienskappe van vermenigvuldiging wat jy tot dusver bestudeer het. Voltooi dan die volgende:

17 x (15 x 13) = (_________________________x 15) x 13

(246 x 38) x 19 = 246 x (_____________x _____________)

_______________________ x (526 x 59) = (63 x 59) x 526

(349 x _______________________) x 68 = 72 x (349 x 68)

Nog iets om te weet!

Die DISTRIBUTIEWE EIENSKAP van vermenigvuldiging maak dit baie makliker om die produk te bereken.

Bereken die antwoord van die volgende:

(7 + 3) x 5 = _________________________________

(7 x 5) + (3 x 5) = _____________ + _____________ = _____________

Dus: (7 + 3) x 5 = (7 x 5) + (3 x 5)

2. Werk saam met ’n maat en vul die ontbrekende antwoorde in:

a) 68 x 27 = 68 x (_______________ + _________________)

b) 94 x 536 = 94 x (_______________ + _____________ + 6)

= (94 x _______________) + (94 x _______________) + (_______________x 6)

KOPKRAPPER!

4 Voltooi die volgende tabel deur net ’n regmerkie () of ’n kruisie () in te vul:

Eienskap geld vir vermenigvuldiging geld vir deling geld vir optelling geld vir aftrekking
Kommutatiewe ____________ _______ _______ _______
Assosiatiewe ____________ _______ _______ _______
Distributiewe ____________ _______ _______ _______

Tyd vir selfassessering!

Kom ons kyk hoe het jy tot dusver gevaar! Lees die kriteria goed deur en merk dan net die blokkie wat waar is vir jou.

: 1 2 3 4
Ek ken die 12x-tafel. (LU 1.9) ____ ____ _____ _____
Ek ken die terminologie produk, veelvoud, faktore, vermenigvuldiger , ens. en kan dit korrek gebruik. (LU 1.12) ____ ____ _____ _____
Ek kan getalle se faktore korrek bepaal. (LU 1.3) ____ ____ _____ _____
Ek kan die kommutatiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) ____ ____ _____ _____
Ek kan die assosiatiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) ____ ____ _____ _____
Ek kan die distributiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) ____ ____ _____ _____

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder herken, beskryf en gebruik:

1.12.2: die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask