<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meting en tyd

Inhoud

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 3 000

1.2 0,003

1.3 30

1.4 147

1.5 1 200

1.6 29 804

1.7 1 507

1.8 300 000

1.9 19

1.10 250

Leerders afdeling

Inhoud

Het jy die antwoorde vir die volgende?__________________________________

  • Hoeveel koeldrank is daar in ’n standaard blikkie?__________________________
  • Hoeveel melk is daar in die sakkies by die supermark?__________________
  • Hoeveel water kan julle warmwatersilinder hou? __________________________
  • Hoeveel joghurt is daar in die klein bakkies?_______________________

Jy het so pas die kapasiteit van die koeldrankblikkie, melksakkie, warmwatersilinder en joghurtbakkie gegee.

Die eenhede vir kapasiteit is:

Aktiwiteit: om probleme op te los wat die herleiding tussen s.i.-eenhede insluit [lu 4.5]

1. Hierdie aktiwiteit behoort vir jou kinderspeletjies te wees. Kom ons kyk hoe goed jy nog kan onthou! Kyk goed na die volgende en herlei dan soos gevra:

1.1 3 ℓ = ________________________ mℓ

1.2 3 ℓ = ________________________ kℓ

1.3 0,03 ℓ = ______________________ mℓ

1.4 0,147 kℓ = _____________________ ℓ

1.5 1,2 kℓ = _______________________ ℓ

1.6 29,804 ℓ = _____________________ mℓ

1.7 1,507 kℓ = _____________________ ℓ

1.8 300 ℓ = ________________________ mℓ

1.9 19 000 mℓ = ____________________ ℓ

1.10 1 cup = ________________________ mℓ

Assessering

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos wat die kies van, berekening met en herleiding tussen geskikte S.I.-eenhede (sien hierbo) behels, terwyl geskikte kontekste vir Tegnologie en Natuurwetenskappe geïntegreer word.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask