<< Chapter < Page Chapter >> Page >

sal 3 seuns _______ oë hê.

sal 4 seuns _______ oë hê.

sal 5 seuns _______ oë hê.

As 1 meisie 2 ore het,

sal 2 meisies _______ ore hê.

sal 3 meisies _______ ore hê.

sal 4 meisies _______ ore hê.

sal 5 meisies _______ ore hê.

  • Voltooi

2, 4, 6, ___, ___, ___, ___, ___, ___, ___, ___, ___, 26.

LU 1.2 LU 1.9 LU 2.2

In my klaskamer

  • Voltooi:

1. Ek sit in ry _____________. (B of A)

2. My lessenaar is aan die ___________-kant van die vertrek. (regter, linker)

3. Die leeshoekie is ___________ in die vertrek. (agter, voor)

4. Ek moet die boeke uit die kas haal wat __________ in die vertrek is. (agter, voor)

5. My juffrou se tafel is aan die ________-kant van die vertrek. (regter, linker)

6. Die skryfbord is ____________ in die vertrek. (agter, voor)

7. My lessenaar is die _______________ lessenaar van voor af. (eerste, derde)

8. Hennie se lessenaar is die _____________ lessenaar van voor af. (eerste, derde)

9. Die deur is aan die _________________-kant van die vertrek. (regter, linker)

  • Maak elke potlood ‘n ander kleur.
  • Voltooi:

LU 3.5 LU 3.8

Ek meet met my duim.

  • Kan jy?
  • Meet hoe lank elkeen van die volgende voorwerpe op die tekening van die klaskamer is. Gebruik jou duim.
  • Voltooi …..

1. Die lengte van die kas is dieselfde as ____________ duime.

2. Die lengte van die skryfbord is dieselfde as ____________ duime.

3. Die lengte van die mat is dieselfde as ____________ duime.

4. Die lengte van die vensters (regterkant) is dieselfde as ____________ duime.

5. Die lengte van die vensters (linkerkant) is dieselfde as ____________ duime.

6. Die lengte van die leeshoekie is dieselfde as ____________ duime.

7. Die afstand van my lessenaar na die skryfbord is dieselfde as ____________ duime.

8. Die afstand van my lessenaar na die agterste muur is dieselfde as ____________ duime.

LU 4.6

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe vanuit verskillende posisies herken;

Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder self binne die klaskamer of driedimensionele voorwerpe in verhouding tot mekaar plaas;

Assesseringstandaard 3.7: Dit is duidelik wanneer die leerder posisionele verhoudings (alleen en/of as lid van ’n groep of span) tussen driedimensionele voorwerpe of self en ’n maat beskryf;

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder rigting verstaan.

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe skat, meet, vergelyk en orden volgens nie-standaardmate.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask