<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Ekonomiese en bestuurswetenskappe

Graad 9

Bestuurs-, verbruikers- en finansiële kennis en vaardighede

Module 22

Oorboek van hulpjoernale na grootboek

AKTIWITEIT 1:

Om oorboeking van die hulpjoernale na die grootboek te doen

[LU 3.3]

Nadat die hulpjoernale se inskrywings voltooi is, word al die inligting in die hulpjoernale na die grootboek oorgedra. Dit staan bekend as oorboeking.

Die KOJ se kolomtotale word oorgeboek op die laaste dag van die maand en die diverse kolom se inskrywings word individueel op die datum van die inskrywing oorgeboek.

Kontantontvangste by ’n diensonderneming word soos volg van die KOJ oorgeboek:

1. Bankrekening – debiteer met die totale kontantontvangste (Bate vermeerder aan die debietkant).

2. Lopende Inkomsterekening – krediteer met die totaal van die maand (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant).

3. Kapitaalrekening – Krediteer met die kapitaalbedrag wat inbetaal is (Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant).

In die besonderhede-kolom van die grootboek kom die naam van die ander rekeninge wat betrokke is.

By bankrekening – kapitaal en lopende inkomste (totale ontvangste)By kapitaalrekening – bankBy lopende inkomsterekening – Bank

OPDRAG1 : Oorboeking van die KOJ by ’n diensonderneming

  • Gebruik die voltooide KOJ van Mzondi Loodgieters (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 1) en boek die KOJ oor na die grootboek. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing van die aktiwiteit).

OPDRAG 2 : Oorboeking van die KOJ by ’n handelsonderneming

  • Gebruik die voltooide KOJ van Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KOJ oor. (Verskaf self grootboekpapier vir voltooiing van die aktiwiteit).
  • Dieselfde beginsels geld. Die oorboeking word soos volg gedoen:

1. Bankrekening – debiteer met die totale ontvangste van die maand (Bate vermeerder aan die debietkant)

2. Kapitaalrekening – krediteer met alle kapitaal wat inbetaal is gedurende die maand(Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant)

3. Verkoperekening – krediteer met die maand se verkope(Eienaarsbelang vermeerder aan die kredietkant)

4. Koste van verkope – debiteer met bedrag vir die maand(Eienaarsbelang verminder aan die debietkant)

5. Handelsvoorraad – krediteer met kosprys van verkope se bedrag(Bate verminder aan kredietkant)

Bankrekening – Dubbelinskrywing is totale ontvangste

Kapitaal – Dubbelinskrywing is bankrekeningVerkope – Dubbelinskrywing is bankrekening

Koste van verkope – Dubbelinskrywing is handelsvoorraad

OPDRAG 3 : Oorboeking van die KBJ

  • Gebruik die voltooide joernale van Levubu Handelaars (Aktiwiteit 3.1 Opdrag 2) en boek die KBJ oor. (Verskaf self grootboekpapier).
  • Die totaal van die bankkolom en al die ander kolomme word op die laaste dag van die maand oorgeboek. Die inskrywings in die diverse kolom word elkeen op die datum van die inskrywing as ’n individuele bedrag na die spesifieke rekening oorgeboek.
  • Die oorboeking word soos volg gedoen:

1. Bankrekening – krediteer met die totale betalings vir die maand(Bate verminder aan die kredietkant)

2. Bates wat aangekoop word vir kontant – debiteer elke bate afsonderlik met die betrokke bedrag(Bates vermeerder aan die debietkant)

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11073/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask