<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 8

Biodiversiteit: aanpassings en oorlewing

Module 30

Volhoubare aktiwiteite

VOLHOUBAARHEID: Wat sê die woordeboek? lewensondersteunend; onbepaald kan aangaan; van " sustenere" – Latyn vir "om van onder af te ondersteun"

Lewe op aarde is net volhoubaar as:

  • die natuur nie deur die gebruik van materiale en die stort van afval beskadig word nie;
  • hulpbronne nie uitgeput word nie;
  • die welsyn van die mens en alle lewende organismes nagestreef word.

Beginsels vir volhoubare ontwikkeling:

  • Beplan behoeftes.
  • Beperk bedreiging van die natuur tot die minimum.
  • Bewaar die natuur vir toekomstige geslagte.
  • Verstaan en betuur menslike bevolkingsgroei.

Aktiwiteit:

Om ‘n klasbespreking te voer oor die volhoubaarheid van hulpbronne

VOLHOUBARE LEWE EN HULPBRONBENUTTING

Sê of die volgende aspekte volhoubaar is al dan nie:

ASPEK JA NEE
SONENERGIE-SISTEME
FOSSIELBRANDSTOWWE
MYNBOU
BOSBOU
HIDROËLEKTRIESE SKEMAS
KERNREAKTORS

Bespreek elkeen kortliks in terme van volhoubaarheid en maak enkele opmerkings by elk:

1. Sonerenergie-sisteme:

2. Fossielbrandstof:

3. Mynbou:

4. Bosbou:

5. Hidroëlektriese skemas:

6. Kernreaktors:

7. Tot watter slotsom kom jy?

Assessering van KLASBESPREKING OOR HULPBRONNE:

Kon jy die regte afleidings uit die klasbespreking maak?

[3.2]

Assessering

LU 3

Wetenskap, die Gemeenskap en die Omgewing

Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.

Dit is bewys as die leerder:

3.1 wetenskap as ‘n menslike aktiwiteit kan verstaan;

3.2 volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan.

Memorandum

Volhoubare aktiwiteite

Aktiwiteit:

KLASBESPREKING – VOLHOUBARE AKTIWITEITE EN HULPBRONBENUTTING

Lei klasbespreking – raak alle punte aan

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11049/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask