<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Lewensoriëntering

Graad 8

Sosiale ontwikkeling en loopbaanoriëntering

Module 31

Loopbaan- en studiegeleenthede in terme van my eie aanleg en belangstelling

Aktiwiteit 1:

Om loopbaan- en studiegeleenthede in terme van my eie aanleg en belangstelling te oorweeg

[LU 5.2]

Gee die onderstaande evalueringstabel aan ‘n maat wat saam met jou gewerk het, en laat hom/haar jou evalueer ten opsigte ten opsigte van die verskillende aspekte waarvan julle moes aandag gee.

  • Gebruik die onderstaande skaal en interpreteer dit so:
  • 4 = Het volle begrip van die aspek.
  • 3 = Het redelik goeie begrip van die aspek.
  • 2 = Toon ‘n mate van begrip vir die aspek.
  • 1 = Het geen begrip van die aspek nie.
Evaluering deur maat 4 3 2 1
Hy/Sy verstaan die pligte van elk van die vyf beroepe.
Hy/Sy verstaan oor watter eienskappe die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen moet beskik.
Hy/Sy verstaan watter ander vaardighede die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen, moet hê.
Hy/Sy verstaan in watter vakrigting elk van die beroepe val.
Hy/Sy verstaan watter vakke op skool geneem sal moet word ter voorbereiding van opleiding in elk van die vyf beroepe.
  • Gebruik nou dieselfde skaal en evalueer jouself ten opsigte van dieselfde aspekte as jou maat.
Evaluering deur maat 4 3 2 1
Hy/Sy verstaan die pligte van elk van die vyf beroepe.
Hy/Sy verstaan oor watter eienskappe die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen moet beskik.
Hy/Sy verstaan watter ander vaardighede die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen, moet hê.
Hy/Sy verstaan in watter vakrigting elk van die beroepe val.
Hy/Sy verstaan watter vakke op skool geneem sal moet word ter voorbereiding van opleiding in elk van die vyf beroepe.

  • Vergelyk hoe jou eie evaluering van dié van jou maat verskil en bestudeer weer die areas waar jy dink jy gebrekkige insig gehad het.

Assessering

LU 5
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak.
Dit word bewys as die leerder:
5.1 loopbaan- en studieopsies en verbandhoudende vereistes kan identifiseer; en
5.2 loopbaan- en studiegeleenthede wat met eie belangstellings en aanleg verband hou, kan ondersoek.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11047/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask