<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 6

Strukture

Module10

Ontwerp ‘n raamstruktuur

Wat is die probleem?

Aangesien elke leerder ‘n portfolio moet saamstel van sy/haar beste werk in ‘n graad deur die jaar, kan dit nogal ’n groot gemors afgee as jou bladsye van die tien verskillende leerareas deurmekaar raak as jy bladsye wil vervang. Dit is dus belangrik dat die bladsye van elke leerarea in jou portefeulje bymekaar gehou word met behulp van ‘n skuifspeld, sodat jy nie onnodig tyd sal verspil as jy bladsye wil vervang nie.

Wat is die behoefte?

Jy het ‘n klein houertjie nodig waarin jy jou skuifspelde kan bêre of ekstra tot jou beskikking kan hê wanneer dit nodig is om bladsye te vervang. Aangesien daar tans niks gepas in die winkels beskikbaar is nie, sal jy nou jou eie houertjie moet ontwerp en maak.

Wat is die opdrag?

Ontwerp en maak ‘n klein houertjie vir skuifspelde wat jy op jou bank kan hou. Gebruik koki’s om die deksel te versier met ‘n eenvoudige meetkundige vorm en sorg dat die dekseltjie stewig sluit.

Wat is die beperkings?

Jy mag slegs ‘n vel A4-karton, ‘n halfmeterlange 1 cm by 1 cm houtbalkie en houtlym gebruik, asook koki’s vir die versiering.

Opsomming van behoefte

OPDRAG 1:

LU/AS 1.4

Voltooi:

Ek gaan ‘n netjiese en aantreklike houertjie ontwerp en maak wat

kan hou wat gemaak gaan word van en

vir gebruik in die en waarvan die dekseltjie versier gaan word met ‘n

patroon met .

Navorsing en ondersoek

OPDRAG 2:

Bring soveel moontlik klein houertjies na die klas waarin jy skuifspelde sou kon bêre en teken met byskrifte ten minste drie voorbeelde. Kyk veral dat hul vorms, hul groottes en die materiaal waarvan elk gemaak is, so ver moontlik verskil.

LU/AS 1.2

Ontwerp

OPDRAG 3:

Ontwerp en teken die raamwerk vir die houertjie op die geruite papier verskaf.

LU/AS 1.5
  • Jy gaan dit van die houtbalkie maak. Die houertjie se binnemates mag nie groter wees as 10 cm by 10 cm nie en nie kleiner as 5 cm by 5 cm nie, aangesien dit ten minste tien skuifspelde met gemak moet kan hou. Kleur die balkies wat dieselfde lengtes is met dieselfde kleur in. Dui ook die binne- en buite- afmetings van die ontwerp aan. Trek ‘n kring om jou finale keuse.
  • Onthou : Neem aan dat ’n blokkie 1 cm by 1 cm is, dus is ‘n liniaal onnodig. Onthou dat die langer sye van die raam die korter sye insluit.

OPDRAG 4:

Ontwerp en teken eenvoudige meetkundige vorms waarmee jy die dekseltjie wil versier. Jy mag slegs een basiese vorm kies en gebruik. Teken dit dieselfde grootte soos wat jy dit op die deksel sou doen.

LU/AS 1.6

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen :
Ondersoek:
1.2 vind uit oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en identifiseer en vergelyk die ontwerpaspekte daarvan (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk; waarvan dit gemaak is, hoe dit werk, of dit die omgewing sal affekteer);
1.3 voer, waar gepas, ‘n wetenskaplike ondersoek uit oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik;
Ontwerp:
1.4 skryf of kommunikeer ‘n ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van ‘n produk met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid en stel die tegnologiese doel van die oplossing duidelik;
1.5 stel minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voor wat duidelik met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, veiligheid, omgewingsimpak, voorkoms) skakel, en teken dit aan;
Maak:
1.7 ontwikkel planne met besonderhede oor die stappe om dinge te maak, insluitend tekeninge of sketse wat help om die planne duidelik te stel;
1.8 kies en gebruik gepaste gereedskap en materiaal om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;
1.9 werk doeltreffend en veilig;
Evalueer:
1.10 evalueer die produk volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, omgewingsimpak, veiligheid, voorkoms), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig;
1.11 evalueer die aksieplan wat gevolg is en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig;
Kommunikeer:
1.12 maak gepaste sketse (bv. tweedimensionele sketse van idees met byskrifte, uitgebreide tekeninge van finale oplossing en tekeninge met afmetings) om verskillende inligting gepas en doeltreffend te kommunikeer.

Questions & Answers

prostaglandin and fever
Maha Reply
Discuss the differences between taste and flavor, including how other sensory inputs contribute to our  perception of flavor.
John Reply
taste refers to your understanding of the flavor . while flavor one The other hand is refers to sort of just a blend things.
Faith
While taste primarily relies on our taste buds, flavor involves a complex interplay between taste and aroma
Kamara
which drugs can we use for ulcers
Ummi Reply
omeprazole
Kamara
what
Renee
what is this
Renee
is a drug
Kamara
of anti-ulcer
Kamara
Omeprazole Cimetidine / Tagament For the complicated once ulcer - kit
Patrick
what is the function of lymphatic system
Nency Reply
Not really sure
Eli
to drain extracellular fluid all over the body.
asegid
The lymphatic system plays several crucial roles in the human body, functioning as a key component of the immune system and contributing to the maintenance of fluid balance. Its main functions include: 1. Immune Response: The lymphatic system produces and transports lymphocytes, which are a type of
asegid
to transport fluids fats proteins and lymphocytes to the blood stream as lymph
Adama
what is anatomy
Oyindarmola Reply
Anatomy is the identification and description of the structures of living things
Kamara
what's the difference between anatomy and physiology
Oyerinde Reply
Anatomy is the study of the structure of the body, while physiology is the study of the function of the body. Anatomy looks at the body's organs and systems, while physiology looks at how those organs and systems work together to keep the body functioning.
AI-Robot
what is enzymes all about?
Mohammed Reply
Enzymes are proteins that help speed up chemical reactions in our bodies. Enzymes are essential for digestion, liver function and much more. Too much or too little of a certain enzyme can cause health problems
Kamara
yes
Prince
how does the stomach protect itself from the damaging effects of HCl
Wulku Reply
little girl okay how does the stomach protect itself from the damaging effect of HCL
Wulku
it is because of the enzyme that the stomach produce that help the stomach from the damaging effect of HCL
Kamara
function of digestive system
Ali Reply
function of digestive
Ali
the diagram of the lungs
Adaeze Reply
what is the normal body temperature
Diya Reply
37 degrees selcius
Xolo
37°c
Stephanie
please why 37 degree selcius normal temperature
Mark
36.5
Simon
37°c
Iyogho
the normal temperature is 37°c or 98.6 °Fahrenheit is important for maintaining the homeostasis in the body the body regular this temperature through the process called thermoregulation which involves brain skin muscle and other organ working together to maintain stable internal temperature
Stephanie
37A c
Wulku
what is anaemia
Diya Reply
anaemia is the decrease in RBC count hemoglobin count and PVC count
Eniola
what is the pH of the vagina
Diya Reply
how does Lysin attack pathogens
Diya
acid
Mary
I information on anatomy position and digestive system and there enzyme
Elisha Reply
anatomy of the female external genitalia
Muhammad Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11004/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask