Onthou jy nog dat voorwerpe anders lyk as jy hulle van die kant af sien as wanneer jy hulle van bo af sien?
So, byvoorbeeld, is padtekens prentjies van voorwerpe. Ons noem dit SIMBOLE. ‘n Kaart is eintlik ook maar net ‘n prentjie van wat jy ver onder jou sien as jy hoog bo uit die lug afkyk na die grond.
Oor baie jare het die mense wat kaarte teken, simbole vir elke afsonderlike voorwerp ontwerp. Hierdie simbole word deur almal erken en het dus dieselfde betekenis vir almal, anders gaan niemand verstaan wat op ‘n kaart geteken is nie.
Hierdie erkende simbole word dan onderaan kaarte aangedui en word die SLEUTEL van die kaart genoem.
Aktiwiteit 1:
Om die posisie van plekke op 'n kaart aan te dui
[lu 1.4]
Kom ons kyk na die kaart van die dorpsplan waar Tom woon en probeer dan die vrae wat volg, beantwoord.
TOM SE DORPSPLAN
Sleutel Berg/heuwelBomePaaieGeboueSportvelde
Gestel jy staan by Tom se skool. In watter rigting lê die volgende?
die heuwel
die Munisipale sportvelde
die sportstadion
die klubhuis
Jou onderwyser kan vir jou ‘n kaart van jou eie dorp uitdeel. Voorbeelde van sulke dorpsplanne is gewoonlik by jou dorp se munisipaliteit, toeristeburo of die petrolvulstasies beskikbaar.
Aktiwiteit 2:
Om 'n eenvoudige sketsplan te teken
[lu 1.4]
Gebruik nou die kennis wat jy sover opgedoen het en teken ‘n eenvoudige sketsplan van hoe jy van die skool na jou huis/jou vriend se huis moet ry / loop.
Onthou:
gebruik kaartsimbole met ‘n duidelike sleutel;
dui straatname aan waar bekend;
jou plan moet ‘n duidelike opskrif hê;
dui die roete met rooi aan.
Assessering
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
bronne met nuttige aardrykskundige inligting kan kies en gebruik;
inligting kategoriseer;
sketskaarte en/of planne na aanleiding van veldwaarnemings en afmetings teken;
‘n indeks gebruik om plekke op wêreldatlaskaarte te vind;
deur projekte, bespreking, debat en diagramme, kennis en begrip van die vraagstuk toon [dra die antwoord oor].
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life