<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Gisteraand het Ben en Dawie lekker met Dawie se pa oor sy werk in die polisie gesels.
HIER IS ‘N PAAR INTERESSANTE DINGE WAT JY SOLANK KAN ONDERSOEK.
Na ‘n lang gesoebat het Dawie se pa ingewillig om vir Ben en Dawie beeldende en skriftelike bronne (dokumente) te gee van ‘n onopgeloste saak in Mooimeisiesfontein. Aangesien jy ‘n geskiedenis-speurder is, kan jy dalk die saak oplos . . .
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Dis duidelik wanneer die leerder
1.1 werk met bronne: inligting aanteken en verwerk uit ‘n verskeidenheid van bronne;
1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord;
1.3 antwoorde kommunikeer uit bronne: kennis en begrip kommunikeer op verskillende maniere.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 4' conversation and receive update notifications?