<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Desimale breuke

Opvoeders afdeling

Memorandum

17.2 a) 999,955

  1. 802,383
  2. 115,749
  3. 420,799

18. 0,1818181

0,8181818

0,9999999

Bg. is repeterende breuke

Afgerond is antwoord 1

19.

a) 1

b) 3,3

c) 0,67

d) 4,3

e) 6,4

f) 2,7

g) 3,4

h) 1,25

i) 1,05

j) 6,7

K)2,98

L)1,12

m) 5

n) 8,6

o) 8,2

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: optelling en aftrekking van desimale breuke [lu 1.7.4]

17. OPTELLING EN AFTREKKING VAN DESIMALE BREUKE:

17.1 Onthou jy nog?

Om desimale breuke op te tel en af te trek, is baie maklik! Ons doen dit presies net soos ons heelgetalle sou optel of aftrek.

Maak net seker dat:

  • Die tiendes in die tiendes-kolom staan
  • Die honderdstes in die honderdstes-kolom staan
  • Die duisendstes in die duisendstes-kolom staan

17.2 Bereken:

a) n = 284,523 + 715,432

b) d = 476,897 + 325,486

c) k = 532,298 – 416,549

d) b = 785,361 – 364,562

18. KOPKRAPPER!

Skryf twee elfdes as ’n desimale breuk. Skryf dan nege elfdes as ’n desimale breuk. Tel nou jou twee antwoorde bymekaar.

Jy weet tog dat 2 elfdes plus 9 elfdes = 11 elfdes = een.Hoe verklaar jy jou bogenoemde antwoord?

19. Kom ons kyk hoe vaar jy in jou volgende hoofrekentoets.

a) 0,6 + 0,4 = .................

b) 2,4 + 0,9 = .................

c) 0,27 + 0,4 = .................

d) 5 – 0,7 = .................

e) 3,8 + 2,6 = .................

f) 3,2 – 0,5 = .................

g) 3,45 – 0,05 = .................

h) 3,45 – 2,2 = .................

i) 3,45 – 2,4 = .................

j) 2,65 + 4,05 = .................

k) 4 – 1,02 = .................

l) 0,39 + 0,73 = .................

m) 3,25 + 1,75 = .................

n) 4,9 + 3,7 = .................

o) 12 – 3,8 = .................

  • Voltooi deur ’n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak.
Ek het
VERBETER
DIESELFDE AANTAL ANTWOORDE REG
VERSWAK
in my hoofrekentoets.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:

1.7.4 optelling, aftrekking.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask