<< Chapter < Page Chapter >> Page >
LU 1.7
  • Teken die klokkie oor.
  • Tel hoeveel blokkies het jy gebruik. …………………….. blokkies.
  • Kleur dit mooi in.
  • Tel.

2, ........, ........, ........, 10, ........, ........, ........, 18, ........

3, ........, ........, ........, 15, ........, ........, ........, ........, 3

4, ........, ........, ........, 20, ........, ........, 32, 36, ........

5, ........, ........, ........, 25, ........, ........, ........, 45 ........

LU 1.1 LU 2.2 LU 4.5
  • Skat watter vorm is groter? A of B.
  • Tel die blokkies in elke vorm om uit te vind of jy reg of verkeerd is.
  • Kleur die grootste vorms in.
  • Ek skat ……………………………… is groter.
  • A = …………………….. blokkies. B = …………………………… blokkies.
  • Ek was ……………………………….. (reg of verkeerd).
  • Ek skat ………………………………… is groter.
  • A = ……………………………. blokkies. B = …………………….. blokkies.
  • Ek was ……………………………….. (reg of verkeerd).
LU 3.2 LU 4.5
  • Teken 20 sterretjies op die boom.
  • Skryf die getal en die getalnaam.

  • ………………………………….. kom net voor 20.
  • 20 is een meer as ………………………………….
  • 20 is tien minder as ……………………………….
  • Verdubbel 20, …………………………………….
  • Halveer 20, ………………………………………..
LU 1.1 LU 1.3 LU 1.4 LU 1.9
  • Lees, dink en voltooi.

1 As ek 18 sterretjies het vir 2 bome, kan ek ……………... aan elke boom hang.

2 Ek wil 12 sterretjies aan die boom hang, maar ek het net 9 sterretjies. Ek moet nog ………………………………………….. kry.

3 Daar is 11 sterretjies in een pakkie en 5 sterretjies in die ander pakkie. Daar is altesaam …………………………………….. sterretjies.

4 Een pakkie sterretjies kos R5. Vir 3 pakkies moet ek R ………………. betaal.

5 Hoeveel kleingeld sal ek kry as ek met ‘n R20-noot betaal? R………………. kleingeld.

6 Ek tel 34 sterretjies aan die bome. 5 sterretjies val af. Daar bly ………… oor.

7 Tel die sterretjies:

9 + 2 + 3 + 4 = ………………………………………….

LU 1.5 LU 1.7
  • Voltooi.
  • Vra ‘n maatjie om jou toets te merk.

_____/15

  • Vra ‘n ander maatjie om jou toets te merk.

_____/15

  • Is jy (Kies een en kleur in).
LU 1.7 LU 1.1.1
  • Voltooi die antwoorde.
  • As die antwoord meer is as 20, kleur die vorm groen in.
  • As die antwoord minder is as 20, kleur die vorm geel in.
  • Teken die gesig van die dier.
LU 1.7 LU 1.8

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34 ken en lees;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en heelgetalle vergelyk tot minstens 2-syfergetalle;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik;

Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder klasmaats se oplossings vir probleme kontroleer;

Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 3: RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder fisiese tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe beskryf, sorteer en vergelyk;

Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder simmetrie in self en eie omgewing herken (met die klem op “links”, “regs”, “voor-” en “agterkant”);

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder een driedimensionele voorwerp beskryf in verhouding tot ’n ander (bv. “voor” of “agter”);

Leeruitkomste 4: METING : Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask