<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 1   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Word slim met syfers

Opvoeders afdeling

Memorandum

INLEIDING

Die Graad 1-opvoeder moet vasstel of die leerders ‘n preprimêre klas bygewoon het. Vir dié wat nie in ‘n preprimêre klas was nie, is dit nodig om Modules 1 en 2 aan te pas om meer aktiwiteite in te sluit ten einde die woordeskat en konsepte in hierdie modules te versterk. Vir dié wat wel in ‘n preprimêre klas was, sal Modules 1 en 2 as hersiening dien en sal aan die opvoeder ‘n duidelike beeld gee van hoeveel hulle weet.

TYDTOEWYSING

Daar is twee modules vir elke kwartaal. Dit kan egter gebeur dat vinnige werkers die modules in ‘n korter tyd sal voltooi as dié wat stadiger werk. Dit staan die opvoeder vry om die getalgebied uit te brei volgens die leerders se vermoë. Modules 1 - 7 is die minimum vereiste vir die stadige leerders.

Kritieke- en Ontwikkelings Uitkomste

Die leerders moet uiteindelik kan:

1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;

2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;

3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;

4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;

5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;

6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;

7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;

8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;

9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;

10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;

11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en

12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  • Integrasie van Temas: Winter
  • ‘n Gesonde Omgewing: Leerders word bewus gemaak van plant- en dierelewe in die natuur en hoe hulle daarvoor behoort te sorg. Die oorsprong van lewe in die natuur kan ook bespreek word.
  • Inklusiwiteit: Almal het plante en diere nodig om te oorleef. Bespreek.
  • Menseregte: Geld is nodig om kos te koop. Mens moet werk om geld te verdien. Leerders kan tuis verantwoordelik gemaak word vir klein takies waarmee hulle sakgeld kan verdien.

Aktiwiteite oortekens van die lente help die leerders om die volgende te verstaan:

  • getalbegrip tot 11;
  • telaktiwiteite in tweë, drieë en vywe;
  • terugtel;
  • herhaalde opteling
  • samestellings tot 10;
  • tien en ‘n getal;
  • +4 en −4;
  • verdubbeling, halvering en deling;
  • treinsomme;
  • vorms – ovaal;
  • inhoud – liter;
  • meting van afstand.

Leerders afdeling

Inhoud

  • Voltooi:

4, 8, …………, …………, 20, …………, …………, 32, …………, 40.

LU 1.7 LU 1.8 LU 2.2
  • Neem ‘n 1c, 2c en 5c en krap hulle hier af.
  • Wat sien jy op al drie?
  • Neem ‘n 10c, 20c en 50c en krap hulle hier af:
  • Wat sien jy op al drie.?
  • In my beursie is:

_ _ _c

_ _ _c

_ _ _c

_ _ _c

LU 1.5
5 4 3 1 8
ligpers swart geel rooi bruin

Hoeveel blomme……………………………………………..

Verdubbel …………………………………………………..

LU 1.2 LU 1.8 LU 1.9
  • Verdubbel:
  • Halveer:
  • Voltooi:
2 3 6 4 7 8
+2
+3
+4
6 8 9 10 7 5
-2
-3
-4
LU 1.8 LU 1.9
  • Tel in 2’e.
  • Voltooi:

  • Skryf die maatjies van 10.

LU 1.8 LU 1.9
  • Skryf die maatjies van 10.
  • Voltooi:

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

10 = ……………………. + …………………….

  • Tel: 1, …….., 3, …….., …….., …….., 7, …….., …….., 10, 11.
  • Na 10 kom ………………. 11 elf 11 ……………………………..
LU 1.2 LU 1.8
  • In watter volgorde groei die saadjie?
  • Voltooi:

12 = 10 + ……………………………..

13 = 10 + ……………………………..

14 = 10 + ……………………………..

15 = 10 + ……………………………..

16 = 10 + ……………………………..

17 = 10 + ……………………………..

18 = 10 + ……………………………..

19 = 10 + ……………………………..

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
+10
LU 1.9 LU 4.2

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 4: METING : Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder k gebeure vergelyk na aanleiding van hoe lank dit duur (langer, korter, vinniger, stadiger).

Questions & Answers

Ayele, K., 2003. Introductory Economics, 3rd ed., Addis Ababa.
Widad Reply
can you send the book attached ?
Ariel
?
Ariel
What is economics
Widad Reply
the study of how humans make choices under conditions of scarcity
AI-Robot
U(x,y) = (x×y)1/2 find mu of x for y
Desalegn Reply
U(x,y) = (x×y)1/2 find mu of x for y
Desalegn
what is ecnomics
Jan Reply
this is the study of how the society manages it's scarce resources
Belonwu
what is macroeconomic
John Reply
macroeconomic is the branch of economics which studies actions, scale, activities and behaviour of the aggregate economy as a whole.
husaini
etc
husaini
difference between firm and industry
husaini Reply
what's the difference between a firm and an industry
Abdul
firm is the unit which transform inputs to output where as industry contain combination of firms with similar production 😅😅
Abdulraufu
Suppose the demand function that a firm faces shifted from Qd  120 3P to Qd  90  3P and the supply function has shifted from QS  20  2P to QS 10  2P . a) Find the effect of this change on price and quantity. b) Which of the changes in demand and supply is higher?
Toofiq Reply
explain standard reason why economic is a science
innocent Reply
factors influencing supply
Petrus Reply
what is economic.
Milan Reply
scares means__________________ends resources. unlimited
Jan
economics is a science that studies human behaviour as a relationship b/w ends and scares means which have alternative uses
Jan
calculate the profit maximizing for demand and supply
Zarshad Reply
Why qualify 28 supplies
Milan
what are explicit costs
Nomsa Reply
out-of-pocket costs for a firm, for example, payments for wages and salaries, rent, or materials
AI-Robot
concepts of supply in microeconomics
David Reply
economic overview notes
Amahle Reply
identify a demand and a supply curve
Salome Reply
i don't know
Parul
there's a difference
Aryan
Demand curve shows that how supply and others conditions affect on demand of a particular thing and what percent demand increase whith increase of supply of goods
Israr
Hi Sir please how do u calculate Cross elastic demand and income elastic demand?
Abari
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask