<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Daar is …………………………………………………………. bene.

Daar is …………………………………………………………… ore.

Daar is ……………………………………………………………. oë.

Daar is ………………………………………………………… sterte.

Tel: 4, 8, ………………………… , 20.

  • Voltooi:
LU 1.1 LU 1.8 LU 2.2
  • Voltooi die syfers tot by 20.

………………………….. kom voor 10

………………………….. kom voor 8

………………………….. kom voor 13

………………………….. kom voor 15

………………………….. kom voor 12

………………………….. kom voor 11

………………………….. kom voor 20

………………………….. kom voor 17

  • Skryf die getalnaam vir :-
3 drie 4 10
6 7 8
1 9 3
2 5 2
  • Deel gelykop:-
LU 1.3 LU 1.4 LU 1.6 LU 1.9
  • Daar is 3 hoenders in die hok.
  • Elkeen lê 3 eiers.
  • Nou is daar …………………………………………….. eiers.
  • Daar is 12 eiers in een dosyn.
  • Daar is ………………………………… eiers in ‘n halfdosyn.
  • Tel terug:
  • Hierdie eier se vorm is ‘n ovaal.

ovaal

  • Kleur elke ovaal in:-

LU 1.2 LU 1.7 LU 3.1
  • Voltooi die maatjies vir 9.
LU 1.8
LU 1.8
  • Die muis soek ‘n stukkie kaas:-
  • Elke bottel hou 1 ℓ melk.

Alles saam is daar ………………………..ℓ melk.

  • Ek drink 2ℓ .

Nou is daar ……………………………ℓ melk oor.

  • 1 ℓ melk kos R2.00.

Ek betaal R………………………….. vir 6 ℓ melk.

LU 1.8 LU 1.5 LU 4.6
  • Treintjie-somme:

LU 1.8 LU 3.1
LU 1.6
  • Vinnig dink.
7 8 9 6 3 2 1 4 5
+4 11
7 8 9 10 4 5 7 6 8 11
-4
  • Voltooi:
LU 1.8

Assessering

Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 100 en skryf getalname van 1 tot minstens 34 ken en lees;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en heelgetalle vergelyk tot minstens 2-syfergetalle;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering met heelgetalle tot minstens 34 behels en verduidelik die antwoorde, wat reste kan insluit;

Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat optelling en aftrekking van getalle tot minstens 10 behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.

Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;

Leeruitkomste 3: RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die klaskamer en in prente herken, identifiseer en benoem;

Leeruitkomste 4: METING : Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe;

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder met die liter bekengestel word.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 1. OpenStax CNX. Oct 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11125/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask