<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
3 + 4 = ………………………………
5 + 3 = ………………………………
6 + 2 = ………………………………
8 + 0 = ………………………………
7 + 1 = ………………………………
4 + 2 = ………………………………
1 + 5 = ………………………………
1 + 3 = ………………………………
7 – 2 = ………………………………
7 – 6 = ………………………………
8 – 1 = ………………………………
8 – 2 = ………………………………
6 – 4 = ………………………………
6 – 2 = ………………………………
5 – 3 = ………………………………
5 – 2 = ………………………………
LU 1.7 |
LU 1.2 | LU 1.7 |
………………………… 11
………………………… 12
………………………… 10
………………………… 9
………………………… 8
………………………… 11
………………………… 12
………………………… 10
………………………… 7
………………………… 6
LU 1.2 | LU 1.4 | LU 2.2 |
6 + 4 = ……………………………………………….
3 + 4 = ……………………………………………….
2 + 4 = ……………………………………………….
1 + 4 = ……………………………………………….
5 + 4 = ……………………………………………….
6 – 4 = ……………………………………………….
7 – 4 = ……………………………………………….
8 – 4 = ……………………………………………….
9 – 4 = ……………………………………………….
10 – 4 = ……………………………………………….
LU 1.7 |
Een pannekoek kos 20c.
Ek verkoop nog 3 pannekoeke vir …………………………c.
Sop R ……………………………….;
pannekoek R ………………………..;
Ek het R…………………………….. altesaam.
LU 1.5 |
Leeruitkomste 1: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 34 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en heelgetalle vergelyk tot minstens 2-syfergetalle;
Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme te kan oplos;
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder tegnieke gebruik.
Leeruitkomste 2: PATRONE, FUNKSIES EN ALGEBRA: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 100;
Leeruitkomste 3: RUIMTE EN VORM (MEETKUNDE): Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder rigtingaanwysings (alleen en/of as lid van ’n groep of span) volg om self binne die klaskamer te verplaas of te posisioneer of om driedimensionele voorwerpe in verhouding tot mekaar te posisioneer;
Leeruitkomste 4: METING: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 1' conversation and receive update notifications?