<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Bolyf:

..........................................................................................................................................

  • Kop:

  • Deel in pare. Maak jou oë toe en vertel vir jou maat wat jy op elke weblyn geteken het.
LU 2.8 LU 5.6.3

Assessering

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.7: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n proses, soos om gereed te maak vir skool beskryf;

Assesseringstandaard 2.8: Dit is duidelik wanneer die leerder gesels oor ‘n tekening, prent of voorwerp.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder visuele leidrade gebruik om betekenis te skep:

3.1.1 toon begrip van ‘n prenteverhaal (soos deur prente in die korrekte volgorde te rangskik);

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.5.1 herken uitspraakverskille tussen huis en addisionele taal;

3.5.2 herken verskille in klank-spellingverhouding tussen huistaal en addisionele taal soos die wa- in water in Afrikaans en Engels;

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel.

3.8.4 verstaan die letter-klank-verhouding van die meeste enkelkonsonante en kort vokale in woorde soos “mat”, “bal”;

3.8.5 verdeel eenvoudige woorde met enkel begin konsonante en kort vokale in eerste klanke en tweede deel van die lettergreep soos “p-ot”, “m-at”;

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder individuele woorde, soos byskrifte skryf;

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder bekende woorde korrek spel.

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind

Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder dra inligting van een vorm na ‘n ander oor:

5.6.3 gebruik inligting uit ‘n diagram, staafgrafiek, kopkaart of prent om ‘n kort teks te skryf of voltooi.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask