<< Chapter < Page Chapter >> Page >

____________________________________________________________________

3.8 Die skets toon ’n kamp wat vir skape omhein moet word.

a) As die lengte van die dwarspale 2,7 m is en jy ’n opening van 1,5 m vir ’n hek moet laat, hoeveel regop pale gaan jy nodig hê?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

b) Waar sal jy die opening van die hek laat? Motiveer jou antwoord.

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

c) As die pale R63,85 elk kos, hoeveel sal die boer moet spandeer?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

4. Tyd vir selfassessering

  • Maak ’n regmerkie in die toepaslike blokkie:
Ja Nee
Ek kon die oplossings vir die kopkrappers vind
Ek kon die reëlmatige vyfhoek teken
Ek kon die reëlmatige aghoek teken
Ek kan die begrip “omtrek” verduidelik
Ek kon die omtrek van die veelhoeke akkuraat bepaal
Ek kon die formules vir die omtrek van die volgende veelhoeke aflei en neerskryf:
  • Reghoek
  • Parallelogram
  • Ruit
  • Vlieër
Ek kon die afstand wat die Gr. 7’s op hul toer sou aflê, akkuraat volgens skaal bereken
Ek kon die aantal pale wat vir die kamp benodig is, korrek bereken

5. Kom ons toets eers jou hoofreken!

Voltooi die volgende so vinnig en akkuraat moontlik:

a) 6 + 7 x 3 = ___________________

b) 6 + (7 x 3) = ___________________

c) (6 + 7) x 3 = ___________________

d) 9 x 6 ÷ 3 = ___________________

e) 9 x (6 ÷ 3) = ___________________

f) 36 ÷ (12 ÷ 3) = ___________________

g) 13 – 5 + 6 = ___________________

h) 13 – (5 + 6) = ___________________

i) 14 – (5 – 3) = ___________________

j) 4 x 3 x 5 = ___________________

k) 5 x (3 x 4) = ___________________

l) 43 = ___________________

m) 32 x 23 = ___________________

n) 53 = ___________________

o) 33 x 22 = ___________________

  • Voltooi deur in te kleur:
Ek het GOED REDELIK SWAK gevaar.

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.5: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsinne oplos of voltooi deur inspeksie of deur ‘n proses van probeer en verbeter, en die oplossings deur vervanging kontroleer (bv. 2 x - 8 = 4).

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos;

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos deur ‘n verskeidenheid strategieë te gebruik;

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofrekenberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 ² en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 ³ behels.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask