<< Chapter < Page Chapter >> Page >

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

KONTROLELYS: ONDERSOEKONDERWERP: SUURREëN
KRITERIA
1. Ek het betyds begin om navorsing te doen. Ja Nee
2. Ek het al die ondersoekstappe (1 tot 7) uitgevoer. Ja Nee
3. Ek het meer as een bron gebruik en ‘n bronnelys aangeheg. Ja Nee
4. Ek het my kennis oor die onderwerp verbreed en sinvolle voorstelle gemaak. Ja Nee
5. Ek het dit geniet om oor hierdie spesifieke onderwerp navorsing te doen. Ja Nee
PROBLEME WAT EK ONDERVIND HET:

Pret met sure en basisse

Probeer om die volgende ontdekkings tuis te doen en kom rapporteer jou bevindinge aan die klas.

GEHEIME SKRIF

Skryf ‘n woord met suurlemoensap op ‘n vel wit papier en laat droog word. Hou die papier dan vir ongeveer 5 minute voor ‘n verwarmer. (Versigtig – nie te naby nie!) Die woord word leesbaar, want die suurlemoensap reageer met die stysel in die papier en vorm bruinsuiker.

Om skuim te maak

Gooi ‘n paar druppels asyn op 10 ml koeksoda. Wat gebeur? Gooi nog asyn op. Stel vas hoe die beginsel gebruik word om brande te blus.

RIGLYNE VIR ASSESSERING:

Leerders se vordering om ‘n aanvaarbare prestasievlak te bereik, moet gemeet word. Die volgende tabel verskaf riglyne om die verskillende assesseringtake te assesseer en dui prestasievlakke aan.

Rooster vir prosesvaardighede (LU1)
Vlak Fokus en beplan ondersoeke Data-insameling en verwerking Data-ontleding Kommunikeer bevindings
1 Identifiseer verskynsels onafhanklik. Formuleer vrae vir ondersoeke. Verfyn vrae met die nodige ondersteuning. Organiseer en versamel toerusting om data in te samel met ondersteuning van groep. Sommige stappe word begryp, die meeste kort detail. Waarneming moet meer betekenisvol wees. Optekening van data is duidelik. Data-tabelle en/of grafiek kort inligting en onakkuraathede kom voor. Bespreek waarnemings en moontlike verklarings. Die grootste deel van die bespreking handel oor ondersoeke. Identifiseer sommige algemene tendense in die data. Maak sommige gevolgtrekkings. Verskaf te veel mondelinge en/of skriftelike inligting oor verwagte bevindings, geen organisasie.
2. Identifiseer verskynsels onafhanklik. Formuleer vrae uit ondersoeke en verfyn. Formuleer ‘n aksieplan, met verwysing na ‘n veranderlike, met ondersteuning van ‘n opvoeder. Gebruik instrumente en tegnieke in ‘n groep om akkurate en betroubare data in te samel. Daar is begrip vir die meeste van die stappe, maar ‘n paar kort detail. Maak betekenisvolle, ter saaklike waarnemings. Data-tabel en/of grafiek beide voltooi en akkuraat, sommige swak gevormde karakters. ‘n Mate van sortering of klassifikasie van data kom voor. Bespreek waarnemings en moontlike verklarings. Bespreking hou verband met ondersoeke en sluit ook sommige ander interessante feite in. Identifiseer tendense, patrone en groeperings in die data. Besin oor die betroubaarheid van sommige tendense. Maak gevolgtrekkings en bring waarnemings en verklarings met ander toestande in verband. Verskaf te veel mondelinge of skriftelike inligting oor verwagte bevindings; geen organisasie
3 Identifiseer verskynsels. Formuleer en verfyn vrae om die ondersoek se aksieplanne te ondersteun met verwysing na veranderlikes. Kies toepaslike ondersoekbane gegewe die doel en hulpbronne , en met aandag aan die maniere om een veranderlike te beheer. Ontwerp eenvoudige toetse om een veranderlike te beheer. Kies instrumente en tegnieke in ‘n groep en/of individueel om akkurate en betroubare data uit meer as een bron in te samel. Bied logiese stappe aan wat maklik is om te volg. Maak betekenisvolle en betroubare waarnemings betreffende een veranderlike. Data-tabel en/of grafiek netjies voltooi en heeltemal akkuraat. Blyke van die logiese sortering of klassifikasie van sommige data. Bespreek waarnemings en moontlike verklarings. Alle bespreking hou met ondersoeke verband en sluit ook sommige ander feite in. Bring waarnemings en verklarings met ander toestande in verband. Identifiseer tendense, patrone en groeperings in die data. Besin oor die betroubaarheid en geldigheid van die meeste bevindings. Maak gevolgtrekkings om redelike antwoorde te verskaf. Evalueer die gevolgtrekkings uit persoonlike ervaring. Verskaf verwagte inligting en bevindings in ‘n logiese vorm. Gebruik verskillende aanbiedingswyses om begrip te versterk. Kommunikeer en bied die bevindings in ‘n netjiese verslag aan.
4 Identifiseer verskynsels en die verhouding tussen verskillende verskynsels. Formuleer en verfyn vrae om die aksieplan vir die ondersoek te ondersteun met verwysing na veranderlikes. Kies toepaslike ondersoekbane vir ‘n ondersoek, gegewe die doel en hulpbronne en met spesiale aandag aan maniere om die veranderlikes te beheer. Ontwikkel toetse om die veranderlikes te beheer. Beplan prosedures om hipoteses en voorspellings vir twee veranderlikes te ondersoek. Identifiseer die voordele en beperkings van gekontroleerde eksperimente. Kies instrumente om bruikbare kwalitatiewe en kwantitatiewe data uit ten minste drie verskillende bronne in te samel. Kies instrumente om bruikbare kwalitatiewe en kwantitatiewe data uit ten minste drie verskillende bronne in te samel.Kies instrumente en tegnieke op ‘n individuele basis om bruikbare, akkurate, betroubare, kwantitatiewe en kwalitatiewe data uit ten minste drie verskillende bronne in te samel. Bied meer komplekse en logiese stappe . Doen komplekse akkurate waarnemings betreffende meer as een veranderlike. Data-tabel en/of grafiek beide netjies voltooi en heeltemal akkuraat (onafhanklike veranderlike op x-as). Blyke van logiese sortering of klassifikasie van alle data om patrone te identifiseer. Bespreek waarnemings en moontlike verklarings. Alle besprekings hou met ondersoeke verband en sluit ook ander interessante tendense, patrone en data-groeperings in. Besin oor die betroubaarheid en geldigheid van al die bevindings. Bied ‘n logiese verduideliking vir al die bevindings aan en skenk aandag aan die meeste van die ondersoekvrae deur logiese gevolgtrekkings te maak en dit met ander toestande in verband te bring. Maak gevolgtrekkings gegrond op ingesamelde data en persoonlike ervarings, en stel samewerkend moontlike verbeterings aan die ondersoeke voor. Assesseer gevolgtrekkings met betrekking tot ander bewyse en bronne. Verskaf alle verwagte inligting en bevindings in ‘n logiese vorm. Kommunikeer en bied die bevindings en inligting in ‘n toepaslike en maklike verstaanbare vorm aan.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke beplan: beplan eenvoudige toetse en vergelykings en bedink hoe om dit deeglik uit te voer;

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik apparaat/toerusting of bronne om inligting in te win en te noteer.

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindings kommunikeer: veralgemeen in terme van relevante aspekte en beskryf hoe die data die veralgemening onderskryf.

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon .

Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder die volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan: ontleed inligting oor volhoubare en onvolhoubare gebruik van hulpbronne.

Questions & Answers

What are the factors that affect demand for a commodity
Florence Reply
differentiate between demand and supply giving examples
Lambiv Reply
differentiated between demand and supply using examples
Lambiv
what is labour ?
Lambiv
how will I do?
Venny Reply
how is the graph works?I don't fully understand
Rezat Reply
information
Eliyee
devaluation
Eliyee
t
WARKISA
hi guys good evening to all
Lambiv
multiple choice question
Aster Reply
appreciation
Eliyee
explain perfect market
Lindiwe Reply
In economics, a perfect market refers to a theoretical construct where all participants have perfect information, goods are homogenous, there are no barriers to entry or exit, and prices are determined solely by supply and demand. It's an idealized model used for analysis,
Ezea
What is ceteris paribus?
Shukri Reply
other things being equal
AI-Robot
When MP₁ becomes negative, TP start to decline. Extuples Suppose that the short-run production function of certain cut-flower firm is given by: Q=4KL-0.6K2 - 0.112 • Where is quantity of cut flower produced, I is labour input and K is fixed capital input (K-5). Determine the average product of lab
Kelo
Extuples Suppose that the short-run production function of certain cut-flower firm is given by: Q=4KL-0.6K2 - 0.112 • Where is quantity of cut flower produced, I is labour input and K is fixed capital input (K-5). Determine the average product of labour (APL) and marginal product of labour (MPL)
Kelo
yes,thank you
Shukri
Can I ask you other question?
Shukri
what is monopoly mean?
Habtamu Reply
What is different between quantity demand and demand?
Shukri Reply
Quantity demanded refers to the specific amount of a good or service that consumers are willing and able to purchase at a give price and within a specific time period. Demand, on the other hand, is a broader concept that encompasses the entire relationship between price and quantity demanded
Ezea
ok
Shukri
how do you save a country economic situation when it's falling apart
Lilia Reply
what is the difference between economic growth and development
Fiker Reply
Economic growth as an increase in the production and consumption of goods and services within an economy.but Economic development as a broader concept that encompasses not only economic growth but also social & human well being.
Shukri
production function means
Jabir
What do you think is more important to focus on when considering inequality ?
Abdisa Reply
any question about economics?
Awais Reply
sir...I just want to ask one question... Define the term contract curve? if you are free please help me to find this answer 🙏
Asui
it is a curve that we get after connecting the pareto optimal combinations of two consumers after their mutually beneficial trade offs
Awais
thank you so much 👍 sir
Asui
In economics, the contract curve refers to the set of points in an Edgeworth box diagram where both parties involved in a trade cannot be made better off without making one of them worse off. It represents the Pareto efficient allocations of goods between two individuals or entities, where neither p
Cornelius
In economics, the contract curve refers to the set of points in an Edgeworth box diagram where both parties involved in a trade cannot be made better off without making one of them worse off. It represents the Pareto efficient allocations of goods between two individuals or entities,
Cornelius
Suppose a consumer consuming two commodities X and Y has The following utility function u=X0.4 Y0.6. If the price of the X and Y are 2 and 3 respectively and income Constraint is birr 50. A,Calculate quantities of x and y which maximize utility. B,Calculate value of Lagrange multiplier. C,Calculate quantities of X and Y consumed with a given price. D,alculate optimum level of output .
Feyisa Reply
Answer
Feyisa
c
Jabir
the market for lemon has 10 potential consumers, each having an individual demand curve p=101-10Qi, where p is price in dollar's per cup and Qi is the number of cups demanded per week by the i th consumer.Find the market demand curve using algebra. Draw an individual demand curve and the market dema
Gsbwnw Reply
suppose the production function is given by ( L, K)=L¼K¾.assuming capital is fixed find APL and MPL. consider the following short run production function:Q=6L²-0.4L³ a) find the value of L that maximizes output b)find the value of L that maximizes marginal product
Abdureman
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 7. OpenStax CNX. Sep 16, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11078/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask