<< Chapter < Page Chapter >> Page >

c) Winkelsentrum _________________________________________________

d) Park __________________________________________________________

e) Bushalte_______________________________________________________

f) Openbare swembad ____________________________________________

g) Stasie_________________________________________________________

h) Golfbaan_____________________________________________________

18. Tyd vir selfassessering

  • Merk die toepaslike kolom met ’n regmerkie:
Ja Sukkel nog
Ek kon die inligting by 14.1 deur middel van ’n lyngrafiek voorstel
Ek kon ’n sirkelgrafiek trek by 14.2
Ek kon die aantal stemme in die verkiesing by 14.3 korrek met ’n piktogram voorstel
Ek kon ’n kolomgrafiek by 14.4 teken
Ek kon ’n dubbele kolomgrafiek korrek by 14.5 teken
Ek kon die vrae by 15.1 in verband met tyd korrek beantwoord
Ek kon die gegewe skaal by 15.2 korrek interpreteer en vrae na aanleiding daarvan korrek beantwoord
Ek kon gegewe koördinate op ’n kaart korrek interpreteer en die opdragte by 16.2 korrek uitvoer
Ek kon die vrae na aanleiding van die kombinasie van koördinate en rigting korrek beantwoord (17.2)

19. Kom ons kyk of jy volpunte kan kry vir jou laaste hoofrekentoets! Kyk sommer ook of jy al die vrae in minder as 2 minute kan beantwoord

a) 7³ = __________________________

b) 5² x 2³ = __________________________

c) 3³ x 10 4 = __________________________

d) 2 4 x 10 5 = __________________________

e) (4 x 7) ÷ (8 x 9) = __________________________

f) (12 x 9) ÷ (7 x 8) = __________________________

g) 16 ÷ 6 x 8 ÷ 19 = __________________________

h) (2 x 8 x 5 x 4 x 7) x 0 = __________________________

i) = __________________________

j) of 200 = __________________________

k) 0,3 = __________________________%

l) 25% of R592 = __________________________

m) (72 ÷ 9) ÷ (45 ÷ 9) = __________________________

n) (63 ÷ 7) x (54 ÷ 6) = __________________________

o) 92 – 9 x 4 – 28 = __________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofrekenberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 2 en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 ³ behels.

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder posisie/ligging op koördinaatstelsels (geordende roosters) en kaarte bepaal.

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.9: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskeie maniere voorgestel is krities lees en interpreteer ten einde gevolgtrekkings en voorspellings te maak wat sensitief is.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask