<< Chapter < Page Chapter >> Page >

..........................................................................................................................................

5. gladde: .................................................................................................................

..........................................................................................................................................

6. hulle: ....................................................................................................................

..........................................................................................................................................

7. appel: ...................................................................................................................

..........................................................................................................................................

8. tussen: .................................................................................................................

..........................................................................................................................................

9. kekkel: .................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 6.3.1 LU 6.3.2 LU 6.3.3
  • Lees die woorde.
  • Luister na die klank van die letter met die deelteken.
  • Skryf die meervoude van:
Een Baie
oogseëlvoëlknieuitveërploegvlieg
LU 6.2.1 LU 6.2.2
  • Lees die woorde.
  • Luister na die klank van die letter met die kappie.

Waar pas hulle in?

1. Ek s........................... jou k......................... moet die p...............................

b....................................................................... voordat hy dit verloor.

2. Daar is n......................................... ‘n skaap wat nie l................................ en

bl.................................................................................................. nie.

3. Hy wil die papier met ‘n ............................................................. knip.

LU 6.2.1 LU 6.2.2
  • Hier is ‘n speletjie om met ‘n maat te speel.
  • Neem beurte. Die leidrade sal julle help.
  • Skryf die antwoorde op die bakstene en kleur in.
  • As jy of jou maat die antwoord verkeerd skryf, mag julle nie die baksteen inkleur nie.
  • Die een wie se huis eerste ingekleur is, is die wenner.
Leidrade
  1. Skape
  2. Vee uit met ‘n
  3. Pak dit.
  4. Hang aan boom.
  5. ‘n Hen
  6. die brief.
  7. Twee kan sien.
  8. Nie buite nie.
  9. Brood en
  10. eutsns (skommel reg)
  11. Die kos smaak .
  • Nie sleg nie.
  • Eekhorings eet ………………………..
  • Twee “ploeg”.
  • Twee “voël”.
  • Twee “vlieg”.
  • Nie bang nie.
  • “alneel” (skommel reg)
  • Knip met ‘n ……………………………………
  • Nie sit nie.
  • Sit weg.
  • Die vlag …………………………………….
LU 3.5.6 LU 6.2.1
  • Ons moet nou tot siens sê aan Muggie, sy gesin en al sy maatjies.

“Tot siens, Muggie.”

“Goodbye, Muggie.”

“Sala Kakuhle Muggie.”

“Au revoir, Muggie.”

  • Bespreek hierdie vorms van groet in die verskillende tale.
  • Lees hulle.
  • Teken ‘n “vaarwel-prent” of skryf ‘n laaste boodskap vir Muggie.
LU 1.4.8 LU 5.1.1
  • Lees Muggie se brief wat hy vir jou geskryf het.
  • Aan al my maatjies in Graad 3.

Lees die brief wat ek vir oulaas vir julle geskryf het. Julle kan vir my skryf: Muggie

Posbus 41

Durbanville 7551

  • Wat het ek geskryf?
  • Skryf my brief oor.

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder met genot na stories, gedigte, liedjies en ander mondelinge tekste luister en begrip toon:

1.4.8 prente teken om begrip van ‘n mondelinge teks te illustreer en dit in eie woorde skryf.

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.

Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder vir inligting en genot lees:

3.5.6 woordspeletjies speel wat kennis van woordeskat en spelling uitbrei;

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan:

4.6.2 met woorde uit stories, leesstukke, die media, grappe en klasmaats en ander se mondelinge taal eksperimenteer en dit gebruik;

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder taal gebruik om konsepte te ontwikkel:

5.1.1 konseptuele taal uit verskillende leerareas nodig op hierdie vlak en ter voorbereiding van die volgende vlak verstaan en gebruik;

Leeruitkomste 6: TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK : Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Assesseringstandaard 6.2: Dit is duidelik wanneer die leerder werk met woorde:

6.2.1 sommige spelreëls gebruik om korrek te spel;

6.2.2 skryftekens korrek gebruik;

Assesseringstandaard 6.3: Dit is duidelik wanneer die leerder met sinne werk:

6.3.1 ‘n verskeidenheid sinsoorte gebruik;

6.3.2 woordorde korrek in korter en langer sinne gebruik;

6.3.3 gepaste tye gebruik.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11109/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask