<< Chapter < Page Chapter >> Page >

3.3 As jy slegs die inligting, soos in die sketse hieronder, kry, sal jy met sekerheid kan sê dat die twee driehoeke altyd kongruent is?

3.4 Sal die volgende driehoeke altyd kongruent wees? Hoekom sê jy so?

4.1 Kyk na bladsy A-4 van die akkuraat gekonstrueerde driehoeke. Al die driehoeke op bladsy A-4 is gekonstrueer deurdat die twee sye en die hoek nie tussen die gegewe sye (ss ) gebruik is om die driehoeke te konstrueer nie. Soek al die pare driehoeke wat kongruent is en skryf hulle neer in volgorde van die elemente wat gelyk is.

4.2 Daar is twee driehoeke wat, hoewel die twee sye en die hoek gelyk is, nie kongruent is nie. Noem hulle.

4.3.1 Dink jy dat, as twee sye en die nie-ingeslote hoek gegee word, die driehoeke wat só gekonstrueer word altyd kongruent sal wees?

4.3.2 Aan watter vereiste moet die lengtes van die twee sye wat gebruik word om die driehoeke te konstrueer, voldoen vir die driehoeke om kongruent te wees?

4.4.4 As jy slegs die inligting, soos in die sketse hieronder, kry, sal jy met sekerheid kan sê dat die twee driehoeke altyd kongruent is? (Onthou, jy weet nie nou hoe lank die twee gegewe sye is nie).

4.5.1 Daar is vier driehoeke op bladsy A-4 waar die gegewe hoek 90° is. As die nie-ingeslote hoek 90° is, dink jy dat die twee driehoeke altyd kongruent sal wees? (s s 90 ° )

4.5.2 As jy slegs die inligting, soos in die sketse hieronder, kry, sal jy met sekerheid kan sê dat die twee driehoeke altyd kongruent is?

5. Op bladsy A-5 kry jy driehoeke waarvan die drie hoeke van die een driehoek gelyk is aan die drie hoeke van die ander driehoek. (  )

5.1 Is driehoeke wat só gekonstrueer word , noodwendig altyd kongruent?

5.2 As jy slegs die inligting, soos in die sketse hieronder, kry, sal jy met sekerheid kan sê dat die twee driehoeke altyd kongruent is?

6. Gee nou self die kombinasies van sye en hoeke vir driehoeke om kongruent te wees. Illustreer elke kombinasie soos die voorbeeld hieronder:

1.

2.

3.

4.

Huiswerkopdrag

1. Sê of die volgende pare driehoek kongruent is of nie. Doen elke nommer soos die voorbeeld hieronder.

Voorbeeld:

Δ ABC  Δ DEF (sss)  A =  D; B = E en C = F

L.W. As die driehoeke nie noodwendig kongruent is nie, skryf dan ΔABC  ΔDEF en skryf dan neer hoekom jy so sê.

  • Die driehoeke is nie volgens skaal geteken nie. Jy moet slegs die inligting wat in elk van die figure gegee is in ag neem.

2. In elk van die volgende pare driehoeke is twee pare dele gelyk gemaak. Skryf in elke geval nog ‘n paar dele neer wat gelyk moet wees om kongruensie te verseker. Gee die kongruensietoets wat jy gebruik en gee ook al die moontlikhede sonder om een kongruensietoets te herhaal.

Assessering

Assessering

LU 3
Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Ons weet dit as die leerder:
3.1 meetkundige figure en driedimensionele voorwerpe in natuurlike en kulturele vorms en meetkundige agtergrond herken, visualiseer en benoem, insluitend:
3.1.1 reëlmatige en onreëlmatige veelhoeke en veelvlakke;
3.1.2 sfere;
3.1.3 silinders;
3.2 die onderlinge verwantskappe van meetkundige figure en driedimensionele voorwerpe se eienskappe met bewyse in kontekste, insluitend dié wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van sosiale, kulturele en omgewingsake te bevorder beskryf, insluitend:3.2.1 kongruensie en reguitlynmeetkunde;

Questions & Answers

calculate molarity of NaOH solution when 25.0ml of NaOH titrated with 27.2ml of 0.2m H2SO4
Gasin Reply
what's Thermochemistry
rhoda Reply
the study of the heat energy which is associated with chemical reactions
Kaddija
How was CH4 and o2 was able to produce (Co2)and (H2o
Edafe Reply
explain please
Victory
First twenty elements with their valences
Martine Reply
what is chemistry
asue Reply
what is atom
asue
what is the best way to define periodic table for jamb
Damilola Reply
what is the change of matter from one state to another
Elijah Reply
what is isolation of organic compounds
IKyernum Reply
what is atomic radius
ThankGod Reply
Read Chapter 6, section 5
Dr
Read Chapter 6, section 5
Kareem
Atomic radius is the radius of the atom and is also called the orbital radius
Kareem
atomic radius is the distance between the nucleus of an atom and its valence shell
Amos
Read Chapter 6, section 5
paulino
Bohr's model of the theory atom
Ayom Reply
is there a question?
Dr
when a gas is compressed why it becomes hot?
ATOMIC
It has no oxygen then
Goldyei
read the chapter on thermochemistry...the sections on "PV" work and the First Law of Thermodynamics should help..
Dr
Which element react with water
Mukthar Reply
Mgo
Ibeh
an increase in the pressure of a gas results in the decrease of its
Valentina Reply
definition of the periodic table
Cosmos Reply
What is the lkenes
Da Reply
what were atoms composed of?
Moses Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11055/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask