<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans eerste addisionele taal

Graad 7

Module 6

Kommediante

LUISTERLEES

1. Jou opvoeder gaan nou 10 vrae lees en daarna 'n kort leesstuk. Jy weet dus reeds dat jy baie aandagtig moet luister. Nadat die leesstuk minstens twee maal voorgelees is, sal die opvoeder weer die vrae herhaal!

Beantwoord die onderstaande vrae soos wat die opvoeder hulle vra:

Selfassessering onder leiding van die opvoeder.

TOTAAL UIT 10

LU 1.1.1

2. Dis nou jou beurt ... om vir jou klasmaats meer te vertel van jou gunsteling komediant - verkieslik 'n rolprentster of televisiester. Die volgende inligting is nodig:

  • Wanneer en waar is hy/sy gebore?
  • Kinderjare.
  • Wanneer het hy/sy opgang begin maak?
  • Name van rolprente of televisiereekse.
  • Hoekom is hy/sy jou gunsteling komediant?

Voorbeelde van komediante:

  • Bill Cosby
  • Paul Hogan, beter bekend as Crocodile Dundee
  • Jim Carey
  • Whoopi Goldberg
  • Eddie Murphy
  • Will Smith

Leon Schuster

Jy kan die skoolbiblioteek of die plaaslike biblioteek besoek vir inligting. Indien jy toegang daartoe het, is die internet ook 'n wonderlike bron van inligting.

Indien jy nie van 'n rolprentster of 'n televisiester weet oor wie jy kan praat nie, kan jy enige ander persoon kies wat jy ken. Jou pa, ma, oupa, oom, neef, vriend of iemand in die buurt is dalk ook 'n komediant, al is hy of sy nie beroemd nie!

Kom vertel dan ook:

  • Waar en wanneer is hy/sy gebore?
  • Kinderjare?
  • Waar en wanneer het jy agtergekom hy/sy is baie snaaks?
  • Vertel ons van sy/haar manewales en grappe
LU 2.3
LU 4.1.3

3. Die woord, filmster , begin met die letter f , maar verveeld begin met 'n v . Die klanke klink dieselfde, maar hoe weet jy of jy 'n f of v moet skryf? Al uitweg is om die woorde te leer en te onthou.

filmster vyf
foto verveeld (bored)
familie vlooi (flea)
fout (mistake) verrassing (surprise)
fiks (fit) valskerm (parachute)
fluks verkeerd

4. Hieronder volg 'n feitekaart van Charlie Chaplin. Jy moet die feite wat in telegramstyl geskryf is, oorskryf in volsinne sodat dit in verhalende vorm is en soos 'n storie lees.

  • Gebore in Londen 1889.
  • Vader verlaat huis - een jaar oud.
  • Armoedig groot geword.
  • Word lid van seunsgeselskap, sing en dans - nege jaar oud.
  • Sterf 1977 in Switserland.
  • Groot invloed op toekoms van rolprente.
  • Regisseer rolprente, gebruik alledaagse gebeure.
  • Word miljoenêr en superster.
  • Meeste rolprente as hierdie karakter.
  • Vertolk rol van arm ou - kies self kostuum.
  • Tweede rolprent - skep boemelaar-karakter.
  • Word raakgesien deur rolprentvervaardiger - 1914 eerste rolprent.
LU 4.6.1
  1. Hoe geslaagd was jou poging om hierdie feite oor te skryf in die verhalende vorm? Ruil met ‘n maat sodat hy of sy jou skryfstuk kan assesseer. Maak ‘n merk () in die toepaslike kolom.
Soms Dikwels Altyd
Al die sinne begin met hoofletters.
Punktuasie is gebruik waar nodig.
Woorde is korrek gespel.
Woordorde is korrek.
Dis in goeie, volsinne geskryf.
Die poging is geslaagd.
LU 4.6.2
LU 4.6.3

ASSESSERING DEUR OPVOEDER:

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
LUISTERDie leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 verstaan en waardeer stories, asook dié wat deur medeleerders vertel word:
1.1.1 reageer persoonlik en krities, stel en beantwoord vrae.
LU 2
PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.2 voer interaksie in die addisionele taal:
2.2.1 gebruik taal vir ‘n wye verskeidenheid funksies: gee uitdrukking aan menings en gevoelens, maak keuses, gee raad en maak voorstelle (soos: Ek dink jy moet ...);
2.2.2 neem deel aan rolspel in verskillende situasies wat verskillende soorte taalgebruik behels (soos formele en informele telefoongesprekke);
2.3 toon ontwikkeling in die vermoë om kenmerke van gesproke taal te gebruik om te kommunikeer: woord- en sinsaksent, intonasie, ritme;
2.4 begin sosiale en etiese kwessies debatteer:
2.4.2 betrek ander by die bespreking (soos: Wat dink jy?);
2.4.6 wissel tale af, indien nodig.
Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
LUISTERDie leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ‘n wye verskeidenheid situasies te reageer.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 verstaan en waardeer stories, asook dié wat deur medeleerders vertel word:
1.1.1 reageer persoonlik en krities, stel en beantwoord vrae.
LU 2
PRAATDie leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.2 voer interaksie in die addisionele taal:
2.2.1 gebruik taal vir ‘n wye verskeidenheid funksies: gee uitdrukking aan menings en gevoelens, maak keuses, gee raad en maak voorstelle (soos: Ek dink jy moet ...);
2.2.2 neem deel aan rolspel in verskillende situasies wat verskillende soorte taalgebruik behels (soos formele en informele telefoongesprekke);
2.3 toon ontwikkeling in die vermoë om kenmerke van gesproke taal te gebruik om te kommunikeer: woord- en sinsaksent, intonasie, ritme;
2.4 begin sosiale en etiese kwessies debatteer:
2.4.2 betrek ander by die bespreking (soos: Wat dink jy?);
2.4.6 wissel tale af, indien nodig.
LU 4
SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
4.1 skryf om inligting oor te dra:
4.1.2 skryf een of twee paragrawe om ‘n proses te beskryf (soos hoe om ‘n motorband om te ruil);
4.1.3 gebruik inligting uit ‘n onderhoud en skryf ‘n verslag of gee ‘n beskrywing daarvan;
4.4 skryf skeppend
4.4.1 toon ontwikkelende vermoë om stories, gedigte en toneelstukke te skryf (soos deur dialoog by ‘n storie in te sluit);
4.6 benader skryf as ‘n proses:
4.6.1 beplan ‘n skryfstuk volgens die doel, teikengroep en konteks;
4.6.2 skryf ‘n konsepweergawe en lees en bespreek dit krities;
4.6.3 gebruik kennis van grammatika en spelling om te redigeer.

Memorandum

Vir die Opvoeder: Leesstuk by No. 1

Hier volg die leesstuk en die vrae. Lees die vrae voordat die leesstuk gelees word. Sodoende weet die leerders waarvoor hulle moet oplet. Lees die leesstuk en dan weer die vrae sodat leerders die vrae kan beantwoord.

"Wat ek die graagste wil hê, is dat elke kind genoeg moet hê om te eet, klere aan sy lyf, skoene aan sy voete en 'n dak oor sy kop." Dit was die woorde van een van die wêreld se mees geliefde en beroemdste rolprentsterre ooit.

Met sy sakkerige broek, 'n baadjie wat te nou was, 'n klein hoedjie op sy kop, skoene wat te groot was, 'n wandelstok van bamboes, 'n klein snorretjie en 'n koddige stappie, was Charlie Chaplin een van die mees geliefde komediante.

Charlie is in 1889 in Londen gebore en het baie armoedig grootgeword. Tog het hy sy omstandighede te bowe gekom en skatryk en wêreldberoemd geword. Hy is in 1977 oorlede.

Vrae

(a) Oor wie handel hierdie leesstuk?

(b) Was dit vir hom belangrik dat kinders nie moes swaarkry nie?

(c) Was hy 'n rolprentster?

(d) Het sy klere netjies gepas?

(e) Het hy mense laat lag?

(f) Is hy in New York gebore?

(g) Was sy ouers baie ryk?

(h) Is hy meer as 'n honderd jaar gelede gebore?

(i) Was hy 'n beroemde persoon?

(j) Lewe hy nog?

12.

(a) Charlie Chaplin

(b) Ja

(c) Ja

(d) Nee

(e) Ja

(f) Nee

(g) Nee

(h) Ja

(i) Ja

(j) Nee

4. Charlie Chaplin is in 1889 in Londen gebore. Sy vader het die huis verlaat toe hy een jaar oud was. Hy het armoedig groot geword. Op negejarige ouderdom het hy lid geword van 'n seunsgeselskap wat gesing en gedans het. Hy het in 1977 in Switserland gesterf. Chaplin het 'n groot invloed op die toekoms van rolprente gehad. Hy het rolprente geregisseer en alledaagse gebeure gebruik. Hy het 'n miljoenêr en 'n superster geword. In die meeste rolprente het hy die karakter van 'n arm ou vertolk en het self sy kostuum gekies. In sy tweede rolprent, wat in 1914 gemaak is, het hy die boemelaar-karakter geskep. Van 1919 tot 1923 het hy deur Amerika getoer as lid van 'n geselskap komediante. Hy is deur 'n rolprentvervaardiger raakgesien en het in 1913 in sy eerste rolprent gespeel.

Questions & Answers

how does Neisseria cause meningitis
Nyibol Reply
what is microbiologist
Muhammad Reply
what is errata
Muhammad
is the branch of biology that deals with the study of microorganisms.
Ntefuni Reply
What is microbiology
Mercy Reply
studies of microbes
Louisiaste
when we takee the specimen which lumbar,spin,
Ziyad Reply
How bacteria create energy to survive?
Muhamad Reply
Bacteria doesn't produce energy they are dependent upon their substrate in case of lack of nutrients they are able to make spores which helps them to sustain in harsh environments
_Adnan
But not all bacteria make spores, l mean Eukaryotic cells have Mitochondria which acts as powerhouse for them, since bacteria don't have it, what is the substitution for it?
Muhamad
they make spores
Louisiaste
what is sporadic nd endemic, epidemic
Aminu Reply
the significance of food webs for disease transmission
Abreham
food webs brings about an infection as an individual depends on number of diseased foods or carriers dully.
Mark
explain assimilatory nitrate reduction
Esinniobiwa Reply
Assimilatory nitrate reduction is a process that occurs in some microorganisms, such as bacteria and archaea, in which nitrate (NO3-) is reduced to nitrite (NO2-), and then further reduced to ammonia (NH3).
Elkana
This process is called assimilatory nitrate reduction because the nitrogen that is produced is incorporated in the cells of microorganisms where it can be used in the synthesis of amino acids and other nitrogen products
Elkana
Examples of thermophilic organisms
Shu Reply
Give Examples of thermophilic organisms
Shu
advantages of normal Flora to the host
Micheal Reply
Prevent foreign microbes to the host
Abubakar
they provide healthier benefits to their hosts
ayesha
They are friends to host only when Host immune system is strong and become enemies when the host immune system is weakened . very bad relationship!
Mark
what is cell
faisal Reply
cell is the smallest unit of life
Fauziya
cell is the smallest unit of life
Akanni
ok
Innocent
cell is the structural and functional unit of life
Hasan
is the fundamental units of Life
Musa
what are emergency diseases
Micheal Reply
There are nothing like emergency disease but there are some common medical emergency which can occur simultaneously like Bleeding,heart attack,Breathing difficulties,severe pain heart stock.Hope you will get my point .Have a nice day ❣️
_Adnan
define infection ,prevention and control
Innocent
I think infection prevention and control is the avoidance of all things we do that gives out break of infections and promotion of health practices that promote life
Lubega
Heyy Lubega hussein where are u from?
_Adnan
en français
Adama
which site have a normal flora
ESTHER Reply
Many sites of the body have it Skin Nasal cavity Oral cavity Gastro intestinal tract
Safaa
skin
Asiina
skin,Oral,Nasal,GIt
Sadik
How can Commensal can Bacteria change into pathogen?
Sadik
How can Commensal Bacteria change into pathogen?
Sadik
all
Tesfaye
by fussion
Asiina
what are the advantages of normal Flora to the host
Micheal
what are the ways of control and prevention of nosocomial infection in the hospital
Micheal
what is inflammation
Shelly Reply
part of a tissue or an organ being wounded or bruised.
Wilfred
what term is used to name and classify microorganisms?
Micheal Reply
Binomial nomenclature
adeolu
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11017/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask