<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Wat sê Boetie as ek loop en spog?

..........................................................................................................................................

..........................................................................................................................................

LU 2.1
  • Klanke:
  • Hierdie klanke lyk en klink dieselfde in Engels en Afrikaans.
  • Lees die woorde.
  • Sê met watter klank dit begin.
  • Skryf die woorde in jou eie woordeboek.
LU 3.8.1 LU 4.2
  • Teken die prentjies.
  • Skryf die woorde in jou eie woordeboek.

meisie

saag

ry

rok

muur

peer

tuin

roomys

tier

rook

som

nes

LU 4.2
  • Gesels oor al Kabouter se klere:
  • Kleure:
swart rooi groen geel oranje blou pers bruin wit
  • Kleur die prent van die kabouter in.
  • Skryf die kleure in jou woordeboek.
  • Trek ‘n lyn vanaf die prentjie na die regte woord.
LU 3.3.1
  • Watter klere het jy self in jou kas?

Antwoord ja of nee, bv. Ek het nie ‘n rok nie. Ja, ek het ‘n das. ens.

mus rok
hempie baadjie
das broekie
kouse sandale
tekkies windjakker
lyfband handskoene
serp sweetpak
  • Watter kleur is die klere in jou kas?

My mus is rooi

My .............................................................................................................................

  • Sê met watter klank elke woord begin.
  • Teken die prentjie.

leer

mus

fiets

kos

boek

hen

hak

neus

dak

soom

bak

pit

LU 3.8.1
  • Lees en klap die woorde:
lekker lek/ker
klere kle/re
hempies hem/pies
Boetie Boe/tie
spog Spog
sommer som/mer
  • Lees die klanke:
r s t
p n l
k h m
b f d
LU 3.8.1

Assessering

Leeruitkomste 2: PRAAT : Die leerder is in staat om binne ‘n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder vrae beantwoord met woorde en frases;

Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.

Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep:

3.3.1 herken ‘n toenemende aantal hoë frekwensiewoorde as sigwoorde;

Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder op sy/haar eie vir inligting en genot lees:

3.6.6 lees bekende gedigte en rympies;

Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:

3.8.1 herken en benoem alfabetletters.

Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde skryf in ‘n persoonlike woordeboek.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now

Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask