<< Chapter < Page Chapter >> Page >
LU 2.2.1 LU 2.3.4

Leer die volgende meervoude:

e e e e
Kort klanke -e Lang klanke Eindig op-g Ander woorde
EEN BAIE EEN BAIE EEN BAIE EEN BAIE
tak tak ke skaap sk ape dag d ae muis muis e
mes mes se vuur v ure vlag vl ae hond hond e
pit pit te beer b ere vraag vr ae neus neus e
bok bok ke boot b ote maag m ae bladsy bladsy e
hut hut te haas h ase saag s ae vark vark e
-kke; -sse;-tte ens aa; ee; oo; uu g onthou ook aa
s s ‘s
Familiewoorde -s Woorde met meer as een lettergreep Eindig op -i,-o,-u en beklemtoonde -a kry 's
EEN BAIE EEN BAIE EEN BAIE
broer broer s lepel lepel s ski ski 's
suster suster s vinger vinger s foto foto 's
oom oom s koppie koppie s hoera hoera 's
niggie niggie s appel appel s skadu skadu 's
neef neef s winkel winkel s ma ma 's
te we ers
Eindig op -g Eindig op -f kind kind ers
EEN BAIE EEN BAIE
nag nag te wolf wol we
wag wag te straf straw we
lig lig te kloof klo we ens
vrug vrug te stoof sto we bad badd ens
gesig gesig te dief die we bed bedd ens
plig plig te duif dui we vrou vrou ens
ë Uitsonderings
oog o ë pad - paaie hemp - hemde
boog bo ë gat - gate bees - beeste
vlieg vlie ë skip -skepe vliegtuig - vliegtuie
knie knie ë stad stede glas - glase

Vul die meervoude in:

  1. Daar is baie blaar aan die tak.

Daar is baie ______aan die_____________.

  1. Party dag vra ons baie vraag.

Party _________vra ons baie_________.

  1. Die boer het vark en perd op sy plaas.

Die boer het ________en ____________op sy plaas.

  1. Ek het twee broer en drie suster.

Ek het twee _________en drie_____________.

  1. Ek eet graag appel en piesang.

Ek eet graag ____________ en__________.

  1. Ons twee se ma neem foto van ons.

Ons twee se ___________neem ___________ van ons.

  1. Die wolf bly almal in die kloof.

Die ___________ bly almal in die _________.

  1. Die kind slaap in die bed.

Die _____________slaap in die__________.

  1. Die honger mense se gesig blink van blydskap wanneer hulle die vrug kry.

Die honger mense se _________ blink van blydskap wanneer hulle die

__________ kry.

  1. Die mense in die groot stad kla van al die vliegtuig se geraas.

Die mense in die groot ________kla van al die _________ se geraas.

RUIL JOU SINNE MET ’N MAAT S’N OM. ASSESSERING ONDER LEIDING VAN DIE OPVOEDER.

LU 6.2.6

Assessering

LU 2
PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
2.1 voer interaksie in sy/haar addisionele taal:
2.1.2 voer ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp;
2.2 tree op kultureel gepaste maniere op:
2.2.1 rolspeel bekende situasies met gepaste taal en gebare;
2.3 gebruik die addisionele taal om inligting oor te dra:
2.3.4 beskryf die funksie van iets (soos waarvoor ‘n alledaagse toestel gebruik word);
LU 3
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
3.7 gebruik naslaanwerke en ontwikkel woordeskat:
3.7.2 gebruik ‘n woordeboek;
3.3 lees vir inligting:
3.3.2 soeklees (roosters/leesstuk) vir spesifieke inligting;
LU 4
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
4.1 skryf om inligting oor te dra:
4.1.1 teken en skryf byskrifte by kaarte, diagramme, grafieke en tabelle;
4.1.3 gebruik ‘n raam of struktuur om ‘n eenvoudige verslag te skryf (soos vir ‘n wetenskapeksperiment);
4.3 skryf kreatief:
4.3.1 toon ontwikkeling in die vermoë om verhale, toneelstukke en dialoë te skryf (soos deur sommige poëtiese tegnieke te gebruik om interessante titels te skep en deur dialoog by verhale in te sluit);
4.4 ontwerp mediatekste:
4.4.1 ontwerp ‘n plakkaat, ‘n eenvoudige advertensie en ‘n eenvoudige vraelys;
4.6 gebruik ontwikkelende kennis van taalstruktuur en -gebruik:
4.6.1 pas kennis van taalstrukture toe (soos grammatika, spelling, punktuasie, grammatikale verskille tussen huis- en addisionele taal) om eie en ander se werk te redigeer.
LU 5
DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
5.2 gebruik taal om te dink:
5.2.4 identifiseer ooreenkomste en verskille;
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:
6.2 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer:
6.2.6 die enkelvoud- en meervoudsvorm, verkleiningsvorm (ook van meerlettergrepige woorde) en geslagsvorme van alledaagse woorde (soos: skool/skole; span/spanne; speletjie; kettinkie; broer/suster; man/vrou);
6.2.7 verbuiging van adjektiewe, alledaagse trappe van vergelyking en intensiewe vorme (soos: jong; sagte; vroeër; vroegste; dolverlief);
6.2.15 hoofletters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken, dubbelpunt).

Memorandum

3.

(a) Waar

(b) Waar

(c) Waar

(d) Onwaar

(e) Onwaar

(f) Onvoldoende besonderhede

(g) Onwaar

(h) Waar

(i) Onvoldoende besonderhede

(j) Waar

4.

(a) Hou op om so te skree!

(b) Eina, Mansu, jy trap op my toon!

(c) Lewer John Williams Die Burger in Boomstraat af?

(d) Oppas, Michelle, jy gaan val!

(e) Is Susan Thomas in die Laerskool Jakaranda?

(f) Daar is 'n foto van Tafelberg op die voorblad van Die Huisgenoot.

(g) Ek is 'n burger van Suid-Afrika.

(h) Joshua Mesele woon in Maputo, die hoofstad van Mosambiek.

5. A need 'n Behoefte

A desire 'n Begeerte

7.

(a) behoeftes

(b) geld; ruilhandel

(c,d) bevolking; dorpe; gemeenskappe; afstande tussen dorpe (enige twee)

(e) vleis

(f) brood

(g) Hy het die orige varkvleis vir 'n stuk linne verruil.

(h) 'n Wewer maak linne.

(i) Diervelle was skaars.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10996/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask