<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Maak baie seker dat die leerders nie die voorste getal van ‘n aftrekbewerking herbenoem nie. ( Dit is die rede waarom hulle later probleme ondervind as hulle ‘n bewerking waar ‘n groep van 10 ontbind moet word, kry. )

Voorbeeld: 76 - 12 = ______

Probeer dit!

Gooi 76 tellers, wat in tiene en ene gegroepeer is, in ‘n plastieksak.

Laat ‘n leerder nou 2 kom uithaal.

Vra : Hoeveel is in die sak oor? 74

Wat is gedoen? ( 2 ene is uitgehaal) Skryf : 76 - 2 = 74

Laat ‘n ander leerder nou die 10 kom uithaal.

Vra : Wat is nou oor in die sak? 64

Wat is gedoen? ( 1 tien is uitgehaal) Skryf : 74 - 10 = 64

Om te toets, word eers 10 en dan 2 weer terug in die sak gegooi. Nou is daar weer 76 .

Onthou : Alle bewerkings word nog sonder oordrag of ontbinding van ‘n tien gedoen.

Leerders kan horisontaal of vertikaal werk. Dit is hulle keuse.

Help die leerders net om aan die gang te kom met die ontsyfering van die geheime kode. Hulle moet net begryp dat elke teken ‘n letter van die alfabet voorstel. Los hulle dan om self te probeer.

Moedig almal aan om iets met die kode te skryf, al is dit net hul eie naam.

Dit is ook ‘n geleentheid om uit te vind wie reeds die alfabet ken. Dalk kan dit sommer dien as aansporing om dit te leer.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getalle [lu 1.10, lu 1.8, lu 2.2, lu 1.6]

  • Gebruik die getallelyn en vul in: 3 plekke na :
  • Vul in: 2 plekke voor :
LU 1.10
  • Vergelyk die getalle met mekaar:
6 is 2 meer as 4
1 6 is __________________ as 1 4
3 is __________________ as 6
1 3 is __________________ as 1 6
7 is __________________ as 3
1 7 is __________________ as 1 3
27 is __________________ as 23
_____ is 2 meer as 5
_____ is 2 minder as 8
_____ is 1 meer as 9
_____ is 3 minder as 14
LU 1.4
  • Bonnie en Tommie wil graag hulle somme ook op 'n ander manier skryf.
LU 1.8

Voltooi die patrone:

Doen dieselfde met:

4 + 2 = 6 5 + 4 = _____ 3 + 4 = _____
1 4 + 2 = 16 1 5 + 4 = _____ _______________
24 + 2 = _____ 25 + 4 = _____ _______________
34 + 2 = _____ 35 + 4 = _____ _______________
44 + 2 = _____ 45 + 4 = _____ _______________
8 - 3 = 5 5 - 4 = _____ 9 - 2 = _____
1 8 - 3 = 15 1 5 - 4 = _____ _______________
28 - 3 = _____ 25 - 4 = _____ _______________
38 - 3 = _____ 35 - 4 = _____ _______________
48 - 3 = _____ 45 - 4 = _____ _______________
LU 2.2
  • Bonnie sê: Dit is baie makliker om met getalle te werk as jy dit eers uitmekaar haal sodat die tiene en die ene apart is.

Sy herbenoem die getalle. bv. 36 = 30 + 6

  • Tommie sê: Dit is soms nodig om die getalle, nadat jy dit herbenoem het, ook nog anders te groepeer .

Hy hergroepeer dan die getalle. bv. 30 + 6 = 20 + 10 + 6

Herbenoem Hergroepeer

34 = 30 + 4 = 20 + 10 + 4

28 = _____ + _____ = _____ + 10 + 8

46 = _____ + _____ = _____ + 10 + 6

39 = _____ + _____ = _____ + _____ + _____

23 = _____ + _____ = _____ + _____ + _____

55 = _____ + _____ = _____ + _____ + _____

  • Kom ons sit nou weer die getalle aanmekaar:

30 + 10 + 1 = 40 + 1 = 41

20 + 10 + 7 = _____ + _____ = _____

1 0 + 10 + 2 = _____ + _____ = _____

40 + 10 + 9 = _____ + _____ = _____

30 + 10 + 6 = _____ + _____ = _____

20 + 10 = 5 = _____ + _____ = _____

LU 1.10
  • Bonnie en Tommie gaan winkel toe. Bonnie het R5 en Tommie het R6. Op die rak is koekies en sjokolade wat hulle graag wil koop.
  • Hoeveel koekies kan Bonnie vir haar R5 koop?

__________________________ koekies. Teken dit.

  • Hoeveel sjokolades kan Tommie vir sy R6 koop?

__________________________ sjokolades. Teken dit.

LU 1.6

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels, insluitend herleiding tussen rand en sent;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los;

1.8.1 optelling en aftrekking van heelgetalle met minstens 3 syfers;

1.8.2 vermenigvuldiging van minstens 2-syferheelgetalle met 1-syferheelgetalle;

1.8.3 deling van minstens 2-syferheelgetalle deur 1-syferheelgetalle;

1.8.4 skatting;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse uit tot minstens 1 000 kopieer en brei.

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask