<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Los die probleme op jou eie manier op, maar wys hoe jy dit doen.

1. Ons was vir 3 weke by Ouma en Oupa op die plaas. Hoeveel

dae was ons altesaam daar?

Ons was _________________________________________________

2. Marie was vir 2 weke in die bed met waterpokkies. Hoeveel

dae se skoolwerk moet sy nou inhaal?

Sy moet _________________________________________________.

3. Pappa ry elke dag 6 km om tot by sy werk te kom. Hoeveel

km ry hy in 1 week as hy elke werksdag werk toe gaan?

Hy ry _________________________________________________

4. Bonnie en Tommie gaan elke dag van die naweek vir 1 uur met

hulle hondjie speel. Hoeveel uur het hulle dan na 5 weke met

hom gespeel?

Hulle het _________________________________________________

Voltooi: weke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
skooldae 5
  • Met die getalle-leer kan Bonnie en Tommie opklim tot by 1 000

of afklim tot by -100.

  • Tel in honderde aan en terug:

100 200 _____ _____ _____ _____ _____ _____ _____ 1 000

1 000 900 _____ _____ _____ _____ _____ _____ _____ 100

  • Bonnie en Tommie gebruik soms diagramme om getalle voor te stel.
  • Wat sal gebeur as jy nog 'n honderd by elkeen van hierdie getalle teken?

_____ + 100 = _____ _____ + 100 = _____ _____ + 100 = _____

  • Bonnie en Tommie het vir julle 'n getalsin tussen die getalle in hierdie blok weggesteek.
  • Soek al die getalle tussen 300 en 400 en kleur die blokkies liggies in met jou gewone potlood.
200 315 178 612 144 447 162 333 554 128 419 304 109
155 301 290 422 515 167 298 303 818 422 191 320 715
524 321 188 661 176 325 327 329 336 340 222 348 199
432 350 569 351 208 184 529 357 177 282 555 363 999
191 362 365 369 370 171 284 375 286 612 444 377 813
946 914 755 384 123 456 678 789 800 876 753 531 179

1. Het jy dit gekry? Skryf en doen dit hier: ______________________________

_____________________________________________________________________

2. Las nou twee nulle by elke getal aan en skryf die nuwe getalsin.

_____________________________________________________________________

3. Soek al die getalle in die blok wat 2 honderde het en skryf hulle hier

neer:

_______ _______ _______ ______ ______ ______ ______ ______

4. Rangskik hulle van groot na klein:

_______ _______ _______ ______ ______ ______ ______ ______

5. Vul die getalle in wat weggelaat is:

205 206 207 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 214

221 223 225 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 239

230 235 240 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 275

203 213 223 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 293

275 274 273 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 266

258 256 254 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 240

265 260 255 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 220

297 287 277 _____ _____ _____ _____ _____ _____ 207

  • Kyk hoe Bonnie en Tommie hierdie probleem opgelos het.
  • Bonnie het 25 lekkers en Tommie het 17. Hoeveel lekkers het hulle altesaam?
  • As hulle alles bymekaar gooi, kan hulle nog ‘n tien volmaak met die ene.
  • Bonnie het 25 lekkers en Tommie het 17. Hoeveel lekkers het hulle altesaam?
  • Hier is ‘n bewerking wat probleme kan veroorsaak.
  • Kyk wat Bonnie en Tommie gedoen het:

Mamma bak 52 koekies en hulle eet 16 op. Hoeveel koekies is oor?

Daar is nie genoeg ene om die 6 weg te neem nie. Ontbind ‘n tien.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:

1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk getalle;

Assesseringstandaard 1.5: Dit is duidelik wanneer die leerder die plekwaarde van syfers in heelgetalle herken tot minstens 3-syfergetalle;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos wat berekeninge met en herleiding behels;

Assesseringstandaard 4.3: Dit is duidelik wanneer die leerder belangrike datums op kalenders identifiseer;

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder data versamel (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer en skoolomgewing om vrae wat die onderwyser en die klas stel, te beantwoord (bv. “hoeveel leerders stap skool toe?”).

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask