<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Aktiwiteit 2

Om loopgrawe as ’n kenmerk van die Eerste Wêreldoorlog te kan bespreek

LU 1.1 LU 1.2 LU 1.3 LU 1.4 LU 1.5 LU 3.3 LU 3.5

LEESSTUK 2

Toe die oorlog uitbreek, moes Duitsland op twee fronte veg: in die Ooste, teen die Russiese leërs, sowel as in die Weste, teen die gesamentlike magte van die Britte en Franse. Die Duitsers het beplan om gou met die Westelike front klaar te speel om daarna die swak Oostenryk-Hongaarse leërs in die Ooste teen die Russe te gaan help.

Op pad na die hoofstad van Frankryk, Parys, is die Duitse leër egter by die Marnerivier gestuit (gestop). Hier het ’n loopgraafoorlog ontstaan wat vier jaar lank geduur het.

BRON A Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT):
loopgraaf. Gang in die grond waarin soldate kan loop, staan, sit, sonder om aan vyandelike vuur blootgestel te wees.
  • Voltooi:

Bron B is ’n soort bron. My motivering vir my vorige

antwoord is

Ek dink Bron ......... is nuttiger vir die geskiedenisnavorser, want

BRON B

/5/

LU 1.1 LU 1.2 LU 3.3 LU 3.5

Opdrag:

  • BESTUDEER BRON B EN BESIN OOR DIE INLIGTING OORGEDRA

BRON C: DIE GROOT GEïLLUSTREERDE ENSIKLOPEDIE deur Human&Rousseau (Edms.) Bpk., Kaapstad. 1966. bl. 265, 266 ILLUSTRATED FACTOPEDIA by Dorling Kindersley Limited, London. 1955

1914 - 1918 Vliegtuie word die eerste keer in ’n oorlog as wapens aangewend: daar is ’n enorme verbetering wat spoed, reikafstand en krag betref

BEROEMDE OORLOGSVLIEGTUIE

FOKKER-DRIEDEKKER Die Duitse baasvlieënier, Manfred von Richthofen (1892 - 1918) - die "Rooi Baron" - se bekendste vliegtuig was ’n Fokker-driedekker.

  • BRONC is ’n goeie voorbeeld van hoeveel inligting deur ’n prent en deur ’n woordelikse beskrywing oorgedra kan word.
LU 1.3

Opdrag: COLLAGE of PLAKKAAT

  • Hier is nou jou kans om ’n pragtige, kreatiewe collage OF ’n ordelike, maar kleurvolle plakkaat met prente en byskrifte vir jou portefeulje te maak.
  • Maak seker by jou onderwyser of die werkstuk in ’n lêer moet pas; dan moet jy die A4-blad wat volg, daarvoor gebruik. Vir klasversiering is ’n ander formaat nodig. Besluit eers oor die boodskap wat jou werkstuk moet oordra, bv. Stop oorlog / Maak vrede / Kolonisasie / Vroue in Oorlog / ens.
  • Moenie boeke beskadig nie!! ’n Kopie wat jy self inkleur, lyk gewoonlik na meer moeite en verdien beter punte. Selekteer die prente wat jy gaan gebruik.
  • Onthou dat ’n collage net treffend is as jy moeite doen om verskillende teksture in jou plakwerk te gebruik. Skrif: lettertipes, sowel as grootte, behoort afgewissel te word. Noem weer jou bronne agterop die collage, op die voorgeskrewe manier.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
Geskiedkundige OndersoekDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 ‘n verskeidenheid van relevante historiese en argeologiese bronne kan identifiseer en selekteer in sy navorsingsproses [vind bronne];
1.2 bronne suksesvol evalueer t.o.v. die betroubaarheid, nuttigheid en die gesindheid van die skrywer [werk met bronne];
1.3 grafiese en statistiese bronne interpreteer [werk met bronne];
1.4 ‘n oorspronklike idee insluit in sy antwoorde [beantwoord die vraag];
1.5 kennis en begrip kommunikeer deur [dra die antwoord oor]:
  • die opbou van sy eie argumente en interpretasie gebaseer op die historiese bronne (wat uitgebreide skryfwerk, kunswerke, grafieke en dramas insluit);
  • informasie tegnologie waar beskikbaar en toepaslik te gebruik om sinvol te kommunikeer.
LU 2
Geskiedkundige Kennis en BegripDie leerder is in staat om historiese kennis en begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
2.1 verbande tussen geskiedkundige gebeurtenisse en prosesse in verskillende kontekste in dieselfde tydperk begin trek [chronologie en tyd];
2.2 verstaan dat daar ‘n verskil in die belangrikheid van gebeurtenisse se oorsake en gevolge is [oorsaak en gevolg];
2.3 veranderinge in ‘n groter historiese en omgewingskonteks verduidelik [kontinuïteit en verandering];
LU 3
Geskiedkundige InterpretasieDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 geskiedkundige interpretasie ondersoek deur relevante vrae oor ‘n geskiedkundige bron se skrywer te stel [interpretasie van bronne];
3.2 die verskillende maniere waarop die gebeure in die verlede aangebied en geïnterpreteer is, kan identifiseer en beredeneer [interpretasie van bronne];
3.3 verduidelik waarom geskiedenis nie objektief of neutraal is nie [interpretasie van bronne];
3.4 verstaan dat identiteitsgevoel die manier waarop gebeurtenisse in die verlede geïnterpreteer word, kan beïnvloed [interpretasie van bronne];
3.5 belangrike kenmerke en gebruike van materiële oorblyfsels van die verlede in ‘n gegewe konteks beskryf [voorstelling van die verlede];
3.6 verduidelik waarom dit belangrik is om ons natuurlike en kulturele erfenis te bewaar (bv. voorwerpe, geboue en ander erfenisgebiede) [voorstelling van die verlede];
3.7 verduidelik hoe en waarom mense se herinneringe van die verlede mag verskil [voorstelling van die verlede].

Questions & Answers

what is mutation
Janga Reply
what is a cell
Sifune Reply
how is urine form
Sifune
what is antagonism?
mahase Reply
classification of plants, gymnosperm features.
Linsy Reply
what is the features of gymnosperm
Linsy
how many types of solid did we have
Samuel Reply
what is an ionic bond
Samuel
What is Atoms
Daprince Reply
what is fallopian tube
Merolyn
what is bladder
Merolyn
what's bulbourethral gland
Eduek Reply
urine is formed in the nephron of the renal medulla in the kidney. It starts from filtration, then selective reabsorption and finally secretion
onuoha Reply
State the evolution relation and relevance between endoplasmic reticulum and cytoskeleton as it relates to cell.
Jeremiah
what is heart
Konadu Reply
how is urine formed in human
Konadu
how is urine formed in human
Rahma
what is the diference between a cavity and a canal
Pelagie Reply
what is the causative agent of malaria
Diamond
malaria is caused by an insect called mosquito.
Naomi
Malaria is cause by female anopheles mosquito
Isaac
Malaria is caused by plasmodium Female anopheles mosquitoe is d carrier
Olalekan
a canal is more needed in a root but a cavity is a bad effect
Commander
what are pathogens
Don Reply
In biology, a pathogen (Greek: πάθος pathos "suffering", "passion" and -γενής -genēs "producer of") in the oldest and broadest sense, is anything that can produce disease. A pathogen may also be referred to as an infectious agent, or simply a germ. The term pathogen came into use in the 1880s.[1][2
Zainab
A virus
Commander
Definition of respiration
Muhsin Reply
respiration is the process in which we breath in oxygen and breath out carbon dioxide
Achor
how are lungs work
Commander
where does digestion begins
Achiri Reply
in the mouth
EZEKIEL
what are the functions of follicle stimulating harmones?
Rashima Reply
stimulates the follicle to release the mature ovum into the oviduct
Davonte
what are the functions of Endocrine and pituitary gland
Chinaza
endocrine secrete hormone and regulate body process
Achor
while pituitary gland is an example of endocrine system and it's found in the Brain
Achor
what's biology?
Egbodo Reply
Biology is the study of living organisms, divided into many specialized field that cover their morphology, physiology,anatomy, behaviour,origin and distribution.
Lisah
biology is the study of life.
Alfreda
Biology is the study of how living organisms live and survive in a specific environment
Sifune
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Geskiedenis graad 8. OpenStax CNX. Sep 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11043/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask